Transcription of Jag Pakkette 2017 - Elandskloof
{{id}} {{{paragraph}}}
Jag Pakkette 2017 . REELS: Geweer en Boogjag beskikbaar. Ons jag alleenlik vanaf Maandae tot Donderdae op die plaas. GEEN jag word oor naweke toegelaat nie. Daar is altyd een van ons wat u vergesel gedurende u jag tyd op die plaas. Niemand word toegelaat om aleen in die jag area in te gaan. Gekweste wild word voluit betaal. Wild per ongeluk raak geskiet word voluit betaal. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade gely of beserings opgedoen tydens u jag nie. Alle rekening moet betaal word voor die plaas verlaat word. GEEN drank toegelaat gedurende die jag. VERKIESLIK SILENCERS /Knaldempers op gewere.
Elandskloof, Dullstroom 1110, Mpumalanga TEL: 013 25 40136 / 082 875 8851 Email: info@elandskloof.co.za Web: www.elandskloof.co.za Macnab’s Macnab Challange 2017
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}