PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: tourism industry

Jag Pakkette 2018 - elandskloof.co.za

Jag Pakkette 2018. REELS: Geweer jag beskikbaar. Ons jag alleenlik vanaf Maandae tot Donderdae op die plaas. GEEN jag word oor naweke toegelaat nie, ook nie dag voor vakansie dae of lang naweke nie. Ph sal jagters vergesel ter alle tye gedurende u jag tyd op die plaas. Niemand word toegelaat om aleen in die jag area in te gaan. Gekweste wild word voluit betaal. Gekweste Wild / Wild per ongeluk raak geskiet word voluit betaal. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade gely of beserings opgedoen tydens u jag nie. Alle rekening moet betaal word voor die plaas verlaat word. GEEN drank toegelaat gedurende die jag. VERKIESLIK SILENCERS /Knaldempers op gewere. Jag word op voet gedoen.

Elandskloof, Dullstroom 1110, Mpumalanga TEL: 013 25 40136 / 082 875 8851 Email: info@elandskloof.co.za Web: www.elandskloof.co.za Macnab’s Macnab Challange 2017

Tags:

  2017, Pakkette, Jag pakkette

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of Jag Pakkette 2018 - elandskloof.co.za

Related search queries