Transcription of Laerskool Garsfontein
{{id}} {{{paragraph}}}
Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018 Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 1 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein , 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012) 348 6460 Internetadres: E-pos adres: SKOOLURE Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20. graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15. graad 4 - 7 verdaag elke dag om 13:35. Daar is daagliks twee pouses, naamlik: Gr. R-3: 09:20 - 09:40 en 11:40 - 11:55 Gr. 4-7: 09:40 - 10:00 en 12:00 - 12:15 Die skool sluit altyd om 11:00 op die laaste dag van n kwartaal.
Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 2 GRAADHOOFDE Graad 1 Me. L. Gouws lizel@lsgf.co.za Graad 2 Me. M. de Jongh mariza@lsgf.co.za
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}