Example: stock market

Laerskool Garsfontein

Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018 Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 1 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein , 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012) 348 6460 Internetadres: E-pos adres: SKOOLURE Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20. graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15. graad 4 - 7 verdaag elke dag om 13:35. Daar is daagliks twee pouses, naamlik: Gr. R-3: 09:20 - 09:40 en 11:40 - 11:55 Gr. 4-7: 09:40 - 10:00 en 12:00 - 12:15 Die skool sluit altyd om 11:00 op die laaste dag van n kwartaal.

Laerskool Garsfontein: Algemene Inligting 2 GRAADHOOFDE Graad 1 Me. L. Gouws lizel@lsgf.co.za Graad 2 Me. M. de Jongh mariza@lsgf.co.za

Tags:

  Graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of Laerskool Garsfontein

1 Laerskool Garsfontein ALGEMENE INLIGTING 2018 Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 1 ADRES / TELEFOON / FAKS Straatadres: Rina van Zylstraat 393, Garsfontein Posadres: Posbus 905933, Garsfontein , 0042 Telefoon: (012) 348 1269 / 70 Faks: (012) 348 6460 Internetadres: E-pos adres: SKOOLURE Die skooldag begin vir almal elke dag om 07:20. graad 1, 2 & 3 verdaag elke dag om 13:15. graad 4 - 7 verdaag elke dag om 13:35. Daar is daagliks twee pouses, naamlik: Gr. R-3: 09:20 - 09:40 en 11:40 - 11:55 Gr. 4-7: 09:40 - 10:00 en 12:00 - 12:15 Die skool sluit altyd om 11:00 op die laaste dag van n kwartaal.

2 PROFESSIONELE BESTUUR Hoof: Mnr. Snyman Adjunkhoofde: Mnr. B. v Rensburg Me. L. Wonigkeit Departementshoofde: Mnr. A. Britz Mnr. C. Cilliers Me. M. Cilliers Me. L. Reeves Me. C. Vorster Sportbestuurder: Mnr. C. van Wyk graad R: Bestuurder: Me. J. Stapelberg Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 2 GRAADHOOFDE graad 1 Me. L. Gouws graad 2 Me. M. de Jongh graad 3 Me. R. Pieterse graad 4 Me. A. Bronkhorst graad 5 Mnr. A. Korkie graad 6 Mnr. C. von Wielligh graad 7 Mnr. F. Kruyswijk VAKHOOFDE Afrikaans Me.

3 M. Smuts Engels Me. C. Maree Wiskunde Me. C. Britz NWT/Teg Me. E. Wylie SW Mnr. F. Kruyswijk EBW Mnr. C. v. Wielligh LO/LV/SK Me. A. Nothnagel Rekenaars Mnr. L. Coetzee SKOOLGELDE: 2018 Skoolgelde ( graad 1 - 7): R16 000 per leerder, per jaar. Betaling van skoolgelde kan as volg geskied: Eenmalig voor of op 28 Februarie 2018, in welke geval n korting van 5% op die volle bedrag van toepassing sal wees. In 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste betaling voor of op 7 Oktober 2018 moet geskied.

4 Betaling by wyse van 11 (elf) gelyke maandelikse paaiement, in welke geval eerste betaling voor of op 7 Januarie 2018 en die laaste paaiement voor of op 7 November 2018 moet geskied. U moet die skool verwittig indien u hierdie opsie oorweeg. Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 3 Die betaling van skoolgelde kan op enige van die volgende wyses geskied: per debietorder (vorm by Adminkantoor beskikbaar). per tjek, uitgemaak aan Laerskool Garsfontein . per kaartfasiliteite: Debiet / Kredietkaart (slegs Visa- en Masterkaart). per kontant - om veiligheidsredes is hierdie metode nie aangewese nie.

5 Direkte inbetalings na: ABSA Woodlands Tjekreknr: 3490 146 570 Takkode 362005 Verw: skoolrekeningnommer / Kind se Naam en Van E-pos die bewys van betaling na Ouers wat weens finansi le redes nie die skoolgelde in geheel of gedeeltelik kan betaal nie, kan aansoek doen om volle en of gedeeltelike vrystelling. Die kriteria waarvolgens die vrystellingsbedrag bereken word, word deur wetgewing voorgehou. Die aansoekvorms is vanaf 24 Januarie 2018 by die Me. R. Cummings beskikbaar. Aansoekvorms moet persoonlik deur ouers afgehaal word aangesien daarvoor geteken moet word in die Vrystellingsregister.

6 SKOOLDRAG EN VOORKOMS LEWERANSIER: GRIT PROCUREMENT KLEREWINKEL op die skoolterrein. Navrae: Tanya Grobler 012 348 1269/2087 Winkelure: Maandae tot Vrydae oggende : 06:30 tot 08:30 Maandae, Dinsdae en Donderdae : 12:30 tot 15:00 Vrydae : 12:30 tot 14:00 Woensdae : 15:00 tot 18:00 Elke Eerste Saterdag van die maand : 09:00 tot 10:30 (Begin 6 Januarie 2018) Sien GARSIEBEELD 2018 vir volledige inligting rakende Skoolklere. Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 4 AKADEMIE Die volgende vakke word by ons skool aangebied: SPF: Afrikaans Engels Wiskunde Natuurwetenskappe en tegnologie (Gr 4-6) Natuurwetenskappe (slegs Gr 7) Sosiale Wetenskappe Tegnologie (slegs Gr 7) Ekonomiese Bestuurswetenskappe (slegs Gr 7) Lewensvaardighede (Gr 4-6) Lewensori ntering (slegs Gr 7) Skeppende Kuns (slegs Gr 7) (Gr 4-6: Onderafdeling van LV) Rekenaargeletterdheid Junior Fase.

7 Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lewensvaardighede BUITE-KURRIKUL RE AKTIWITEITE Aan elke leerder word die geleentheid gebied om aan enige van die ondergenoemde aktiwiteite deel te neem. Balans tussen sport en kultuur word aangemoedig. Dit is egter die skool se beleid dat n kind nie met aktiwiteite oorlaai moet word nie. Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 5 Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 6 SPORT Die volgende sportsoorte word by die skool aangebied: Atletiek Hokkie Rugby Netbal Krieket Gholf Swem Tennis Landloop Skaak Jukskei Perdry Privaatafrigting in die volgende sportsoorte word by die skool aangebied en die fooi word deur die ouers self betaal: Gholf - Mnr Callie Cilliers 083 409 8654 Krieketkliniek - Mnr Anton Britz 082 683 9609 Stoei: Neels de Jager (Tuks) 082 556 2790 Tennis: Mnr M Cilli 082 532 7565 Mini Hokkie.

8 Me Carlette Greyling 072 219 1637 NASKOOLSENTRUM n Naskoolsentrum wat privaat bestuur word, is op die perseel gele . Vir navrae kontak asb. die volgende: 072 460 9006 / Salom 072 123 0426. Ander nabygele naskoolsentrums: Me Rina du Toit 072 176 0136 Me Judy Oberholzer 361 5244 / 082 505 2433 Me Alta Pretorius 998 0072 / 082 296 6828 Me Jennifer Sapsford (012) 998 7727/082 578 9640 (Happy Feet) Me Ren Snyman 361 6922 / 082 480 6564 Me Kotie Verheem 082 394 4508 Skipskop (Linda) 078 255 2539 Elmarie Naskoolsentrum 078 338 2344 Harmonie 082 417 4300 Lidia Kritzinger Laerskool Garsfontein .

9 Algemene Inligting 7 LEERDERONDERSTEUNINGSDIENSTE Laerskool Garsfontein se ondersteuningsdienste vervul die rol van die Skoolondersteuningspan (SOS). Die doel van die leerderondersteuningspan is om leerlinge te ondersteun met skolastiese, emosionele en gedragsprobleme. Die ondersteuningspan maak gebruik van n oorsigtelike evaluasie om te bepaal waar die leerder ondersteuning benodig, waarna uitverwysings sal plaasvind. Die evaluasies en terapie word by ons skool in skoolure aangebied. Die leerderondersteuningskomitee (LOK) bestaan uit die volgende lede: Voorsitter: Me Linda Wonigkeit - e-pos: Leerder Ondersteunings Ko rdineerder: Me Natasha van Dyk, e-pos: Maatskaplike Werker: Me Eunice Uys, e-pos: graad R Arbeidsterapeut: Me Danielle Hawkins, e-pos: Ons skool bied ook Arbeids- en Spraakterapie aan op die skoolterrein.

10 Dit word op n Privaatpraktyk basis aan ouers beskikbaar gestel. Arbeidsterapie: Me Serna Smit kan gekontak word by 012 997 3464/083 450 0149 Spraakterapie : Me Mariska van Aswegen kan gekontak word by 072 600 6382 Die ondersteuningspan wil graag hulp bied waar nodig. Ons glo dat n gelukkige leerder is n suksesvolle leerder. BUSSE EN BUSROETES (Navrae: Tshwane Munisipaliteit 012-358 0221/3/4) Laerskool Garsfontein : Algemene Inligting 8 SKRYFBEHOEFTES VIR 2018 graad 1 Algemeen: Tasse moet sterk wees met afskortings om handboeke te beskerm. Cadii -tasse word nie toegelaat nie.


Related search queries