Transcription of SLim studie - cvodankbaar.co.za
{{id}} {{{paragraph}}}
SLim studie - 'n gids vir 'n beter en vaardiger student Ontwerp en Versprei deur Edumedia (WKOD). Stasieweg 3, Mowbray Posbus 13266, Mowbray, 7705. Tel.: (021) 689-9536. Faks: (021) 685-7421. E-pos: 2005 Edumedia (WKOD). INHOUD. Stap 1: Hoe om te beplan Skedule .. 2. Hersiening.. 4. Werkstukke .. 5. Stap 2: Hoe om te studeer Voorbereiding .. 7. Neem van notas .. 11. Studiegereedskap .. 14. Stap 3: Hoe om vir Toetse en Eksamens voor te berei Stres .. 24. Tegnieke .. 24. hierdie diagram som die gidsinhoud op: Studievaardighede Tydbestuur=beplanning=sukses Vooraf studie Toets Na die tyd beplanning voorbereiding stres hersien vraestel - assesseer vereistes wanneer, waar, wat, hoe - skep skedule - ontspanning - hersieningsre ls 1 4 - konsentrasie.
STAP 1: HOE OM TE BEPLAN... 1. Skedule: 1.1 Hoe om te met ’n tydbestuursplan te begin Jy sal ’n almanak van die kwartaal nodig hê - groot genoeg sodat jy elke dag se aktiwiteite kan inskryf.
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}