Example: quiz answers

SLim studie - cvodankbaar.co.za

SLim studie - 'n gids vir 'n beter en vaardiger student Ontwerp en Versprei deur Edumedia (WKOD). Stasieweg 3, Mowbray Posbus 13266, Mowbray, 7705. Tel.: (021) 689-9536. Faks: (021) 685-7421. E-pos: 2005 Edumedia (WKOD). INHOUD. Stap 1: Hoe om te beplan Skedule .. 2. Hersiening.. 4. Werkstukke .. 5. Stap 2: Hoe om te studeer Voorbereiding .. 7. Neem van notas .. 11. Studiegereedskap .. 14. Stap 3: Hoe om vir Toetse en Eksamens voor te berei Stres .. 24. Tegnieke .. 24. hierdie diagram som die gidsinhoud op: Studievaardighede Tydbestuur=beplanning=sukses Vooraf studie Toets Na die tyd beplanning voorbereiding stres hersien vraestel - assesseer vereistes wanneer, waar, wat, hoe - skep skedule - ontspanning - hersieningsre ls 1 4 - konsentrasie.

STAP 1: HOE OM TE BEPLAN... 1. Skedule: 1.1 Hoe om te met ’n tydbestuursplan te begin Jy sal ’n almanak van die kwartaal nodig hê - groot genoeg sodat jy elke dag se aktiwiteite kan inskryf.

Tags:

  Kwartaal

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of SLim studie - cvodankbaar.co.za

1 SLim studie - 'n gids vir 'n beter en vaardiger student Ontwerp en Versprei deur Edumedia (WKOD). Stasieweg 3, Mowbray Posbus 13266, Mowbray, 7705. Tel.: (021) 689-9536. Faks: (021) 685-7421. E-pos: 2005 Edumedia (WKOD). INHOUD. Stap 1: Hoe om te beplan Skedule .. 2. Hersiening.. 4. Werkstukke .. 5. Stap 2: Hoe om te studeer Voorbereiding .. 7. Neem van notas .. 11. Studiegereedskap .. 14. Stap 3: Hoe om vir Toetse en Eksamens voor te berei Stres .. 24. Tegnieke .. 24. hierdie diagram som die gidsinhoud op: Studievaardighede Tydbestuur=beplanning=sukses Vooraf studie Toets Na die tyd beplanning voorbereiding stres hersien vraestel - assesseer vereistes wanneer, waar, wat, hoe - skep skedule - ontspanning - hersieningsre ls 1 4 - konsentrasie - projekte/opdragte - projekte/opdragte Stadia 1 4 Stadia 1 4.

2 - effektiewe neem van notas Cornell-sisteem 1. Opsom 2. Verminder 3. Voordra 4. Reflektee 5. Hersien - Studieinstrumente 1. Flitskaarte 2. Grafiese Org. Geheuekaarte, hi rargie , tydlyn, geheuebr e - ritmes - letterverse (acrostics). - assosiasie - spotprente - akroniemet Inleiding Hierdie gids sal jou help met: beplanning van jou studie , hoe om te studeer, die onthou van wat jy gestudeer het, en die herroeping van kennis wanneer jy dit tydens eksamens en toetse nodig het. Daar is geen resep vir kitssukses nie, maar jy het nie nodig om 'n genie te wees om in toetse en eksamens goed te vaar nie.

3 Jy het egter nodig om met toewyding en erns die nodige studievaardighede aan te leer en dit gereeld te oefen. Indien jy 'n tipiese leerder is, het jy behalwe vir skoolwerk ook ander belangstellings - soos sport, stokperdjies, jou gesin en vriende en selfs 'n deeltydse werk. Een ding waarvan jy nie genoeg sal h . nie, is vrye tyd. Daarom, ongeag die aanvanklike ongemak, sal jy moet leer hoe om jou tyd te bestuur. Jou eerste stap tot sukses is dus TYDSBESTUUR. Deur jou aktiwiteite te skeduleer sodat daar tyd is vir studieblokke, hersiening, werkstukke en so meer, sal jy 'n duidelike prentjie h oor hoe jy jou lewe moet organiseer om jou doelwitte te bereik.

4 Dit is nodig om die tyd wat jy studeer maksimaal te gebruik sodat jy die grootste sukses kan behaal. Daarom is die tweede stap na sukses STUDIEMETODES. In hierdie gids is daar wenke oor hoe om vir studie voor te berei, hoe om inligting te selekteer en te verwerk, hoe om effektiewe notas te maak en hoe om studiegereedskap soos flitskaarte, grafiese organiseerders en geheuebr e te gebruik. Lees deur die gids vir 'n oorsig oor die inhoud, gaan dan terug en lees deur daardie gedeeltes wat jy dink jou die meeste sal help.

5 Jou derde stap op die pad na sukses is hoe om jouself vir toetse en eksamens VOOR TE BEREI. In hierdie gids is daar voorstelle oor hoe om die stres te hanteer, asook effektiewe toets- en eksamentegnieke. Begin jou reis na sukses vandag, skryf jou doelwitte in kleur op 'n groot stuk papier neer en plaas dit waar dit jou aandag gereeld sal trek. Begin dan om te beplan wat jy gaan doen om hul te bereik. n t d TYDSBESTUUR begin met 'n PLAN wat 'n BALANS tussen die eise van skool, insluitend GEREELDE studieperiodes en hersiening, en ander aktiwiteite reflekteer.

6 TYDSBESTUUR = BEPLANNING = SUKSES. 1 Slim studie STAP 1: HOE OM TE 1. Skedule: Beheer jou lewe, beplan vandag! Aan die begin van elke skoolkwartaal stel jy 'n tydbestuursplan op. Dit is 'n skedule wat aantoon hoe jy van voorneme is om jou tyd gedurende die kwartaal te spandeer. Daar is natuurlik tye wat vas en nie- onderhandelbaar is, byvoorbeeld jou lesure by die skool. Maar wat jy wel kan beheer, is die tyd wat jy spandeer om skoolwerk, studie en hersiening te doen; asook die tyd wat nodig is vir ander skoolverwante aktiwiteite soos sport; en dan natuurlik die belangrikste: tyd om te ontspan en vir ander sosiale aktiwiteite.

7 Jou bestuursplan moet 'n balans tussen al hiedie verpligtinge reflekteer. Hoe om te met 'n tydbestuursplan te begin Jy sal 'n almanak van die kwartaal nodig h - groot genoeg sodat jy elke dag se aktiwiteite kan inskryf. Indien so iets nie beskikbaar is nie, kan jy maklik een op 'n A4 folio jy dit voltooi het, plak dit op waar jy studeer sodat jy maklik daarna kan verwys. Gebruik eers 'n potlood totdat jy tevrede is met al jy tydtoewysings, dan kan jy verskillende kleure gebruik om die verskillende aktiwiteite uit te lig.

8 Sodoende sal jy sommer met 'n vinnig blik kan sien hoeveel keer jy, byvoorbeeld, swemoefening het. Begin deur die eise van elke vak/leerarea te assesseer. Jy maak kortliks notas waar jy: 1. die leerdoelstellings (uitkomstes) van elke vak/leerarea identifiseer - wat jy verwag om te leer. Voorbeeld: In Graad 12-Lewenswetenskappe moet jy die konsepte wat opgesluit is, in die onderstaande temas kan ondersoek, verstaan en begryp sowel as kan toepas. Ook moet jy die toepassing van wetenskaplike en inheemse kennis in Suid-Afrika en elders kan evalueer ten opsigte van hierdie temas.

9 Temas 1. Voortplanting en verwante siektes, 2. Omgewingstudies, 3. Genetika, en 4. Evolusie. 2. antisipeer hoe jy geassesseer sal word - hoe jou studie gemeet' gaan word, byvoorbeeld toetse (hoe gereeld?), eksamens (wanneer?), projekte en/of werkstukke (hoeveel?) en so meer. Slim studie 2. Voorbeeld: Assessering in graad 12 Lewenswetenskappe kan die volgende insluit: 1. Twee eksterne eksamens aan die einde van die jaar;. 2. Septembereksamen: twee eksamenvraestelle 3. Junie-eksamen (Een vraestel). 4.

10 Opsomming van die jaar se formele assesering: kwartaal 1: Kontrole toets en praktiese taak kwartaal 2: Navorsingsprojek en Junie-eksamen kwartaal 3: Kontrole toets, praktiese taak en Junie-eksamen kwartaal 4:Twee eksterne vraestelle 5. Daaglikse assessering:Toetse en/of take elke twee weke Dit sal jou help om te besluit hoeveel studietyd jy vir elke vak of leerarea nodig het. In die gegewe voorbeeld, sal 'n toets elke tweede week gereelde studie en hersiening vereis. Uiteindelik sal dit die las van van die drie eksamens verlig.


Related search queries