PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: barber

STORIES OOR DIE HERKOMS EN BETEKENIS VAN …

1 STORIES OOR DIE HERKOMS EN BETEKENIS VAN AFRIKAANSE IDIOME, SEGSWYSES EN WOORDE Nagevors en saamgestel (tussen 1975 en 1995) deur Helena Liebenberg Inleidende opmerkings n Storie oor die HERKOMS van wie of wat, die geskiedenis van mense, lande en plekke, en bowenal die verhaal van n woord of uitdrukking hetsy in my eie geliefde taal of in ander tale d t is die dinge wat my sedert my kinderjare betower. Die eerste vakkundige artikeltjie wat ek as jong dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Suid-Afrika (Pretoria) geskryf het, het voorspelbaar gehandel oor die geskiedenis/ HERKOMS van woorde en segswyses: Matroostaal die HERKOMS van seemanswoorde en -uitdrukkings in Afrikaans.

2 A A Van A tot Z: van die begin tot die einde, omdat a die eerste en z die laaste letterteken van die Griekse alfabet is. AALMOES Dié woord is afgelei van Ndl. aalmoes, Middelnederlands aelmoesene, ‘barmhartigheid, medelye’, van Latyn eleemosyna, Grieks eleemosunè.Die Afrikaanse woord beteken ‘medelye,

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of STORIES OOR DIE HERKOMS EN BETEKENIS VAN …

Related search queries