PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: quiz answers

DIE KERKORDE 2013 Dekblad, Voorwoord, …

I DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan Regte van die Algemene Sinode ii iii VOORWOORD Die verskyning van KERKORDE 2013 verteenwoordig in meer as een opsig n historiese moment in die ontwikkeling van die kerkreg binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die Algemene Sinode 2013 het besluit om n voorstel goed te keur vir voorlegging aan kerkrade en sinodes om die belydenisgrondslag van die Kerk te wysig. Die voorstel behels die uitbreiding van die belydenisgrondslag van die Kerk om ook die ekumeniese belydenisse en die Belydenis van Belhar in te sluit. Indien die vereiste goedkeuring van kerkrade en sinodes daarvoor verkry kan word, sal dit beteken dat Artikel 1 van die KERKORDE vir die eerste keer sedert die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 gewysig word.

v INHOUDSOPGAWE DIE KERKORDE HOOFSTUK 1 DIE BELYDENIS, AARD EN ORDE VAN DIE KERK 1 HOOFSTUK 2 DIE AMPTE VAN DIE KERK 2 Algemene bepalinge 2 Die bedienaars van die Woord 2 Ouderlinge en diakens 6 HOOFSTUK 3

Tags:

  Raad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of DIE KERKORDE 2013 Dekblad, Voorwoord, …

Related search queries