Transcription of WCD AFR 2014 - cansa.org.za
{{id}} {{{paragraph}}}
W reld Kankerdag 2014 ONTMASKER DIE MITESW reld Kankerdag 2014 se veldtog geskied onder die leuse Ontmasker die Mites met n fokus op vier algemene mites oor kanker wat regoor die w reld voorkomMITE NO 1 Ons hoef nie oor kankerte gesels nieWaarheidAlhoewel kanker n moeilike onderwerp is om oor te gesels, veral onder sommige kulturele omstandighede, kan openlike gesprek oor die siekte verskeie verbeteringe op individuele-, gemeenskaps- en beleidsvlakke oor kanker te praat, kan ook help om negatiewe oortuigings, houdings en gedrag wat voortbestaande mites versprei, vrees en stigma veroorsaak en verhoed dat mense vroe opsporing en behandeling, sowel as dalende inenting uitsoek, uit te daag. n Skop in die testikels kan kanker veroorsaakWerklikheidAlhoewel dit baie seer sal wees, sal dit nie kankerveroorsaak nie.
Om oor kanker te praat, kan ook help om negatiewe oortuigings, houdings en gedrag wat voortbestaande mites versprei, vrees en stigma veroorsaak en
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}