Example: dental hygienist

WCD AFR 2014 - cansa.org.za

W reld Kankerdag 2014 ONTMASKER DIE MITESW reld Kankerdag 2014 se veldtog geskied onder die leuse Ontmasker die Mites met n fokus op vier algemene mites oor kanker wat regoor die w reld voorkomMITE NO 1 Ons hoef nie oor kankerte gesels nieWaarheidAlhoewel kanker n moeilike onderwerp is om oor te gesels, veral onder sommige kulturele omstandighede, kan openlike gesprek oor die siekte verskeie verbeteringe op individuele-, gemeenskaps- en beleidsvlakke oor kanker te praat, kan ook help om negatiewe oortuigings, houdings en gedrag wat voortbestaande mites versprei, vrees en stigma veroorsaak en verhoed dat mense vroe opsporing en behandeling, sowel as dalende inenting uitsoek, uit te daag. n Skop in die testikels kan kanker veroorsaakWerklikheidAlhoewel dit baie seer sal wees, sal dit nie kankerveroorsaak nie.

Om oor kanker te praat, kan ook help om negatiewe oortuigings, houdings en gedrag wat voortbestaande mites versprei, vrees en stigma veroorsaak en

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of WCD AFR 2014 - cansa.org.za

1 W reld Kankerdag 2014 ONTMASKER DIE MITESW reld Kankerdag 2014 se veldtog geskied onder die leuse Ontmasker die Mites met n fokus op vier algemene mites oor kanker wat regoor die w reld voorkomMITE NO 1 Ons hoef nie oor kankerte gesels nieWaarheidAlhoewel kanker n moeilike onderwerp is om oor te gesels, veral onder sommige kulturele omstandighede, kan openlike gesprek oor die siekte verskeie verbeteringe op individuele-, gemeenskaps- en beleidsvlakke oor kanker te praat, kan ook help om negatiewe oortuigings, houdings en gedrag wat voortbestaande mites versprei, vrees en stigma veroorsaak en verhoed dat mense vroe opsporing en behandeling, sowel as dalende inenting uitsoek, uit te daag. n Skop in die testikels kan kanker veroorsaakWerklikheidAlhoewel dit baie seer sal wees, sal dit nie kankerveroorsaak nie.

2 Testikul re kanker veroorsaakswelsel van n testikel, wat nie met n ondersoekonderskei kan word van die testikel self nie. Testikul re kanker kom meer algemeen voor onderjong mans tussen 15 en 39. Enige nuwe of abnormale knop in die skrotum behoort dringendaan n geneesheer gerapporteer wordWanopvatting oor testikul re kankerWanopvatting oor manlike borskankerWanopvatting oor prostaatkankerSlegs ouer mans loop die risiko om prostaatkanker te kryWerklikheidProstaatkanker is minder algemeen by mans onder40. Indien jy besorgd is, raadpleeg jou dokter of jyvroe r getoets hoef te word. Ouderdom is nie die enigste faktor jou pa of broer prostaatkanker gehad het, verdubbel of verdriedubbel jou meer verwante van jou die siekte het, hoe groter is jou kanse om dit te oor n verhoogde PSA telling n Verhoogde PSA telling beteken dat jy prostaatkanker hetWerklikheidOnwaar.

3 Jou PSA telling kan hoog wees as gevolg van n vergrote prostaat of inflammasie van die PSA telling help die geneesheer om te besluit of verdere toetse nodig is om te kyk of jy prostaatkanker het. Die geneesheer stel belang in jou PSA telling oor n tydperk om te sien of dit verhoog wat op n probleem kan dit verlaag na kankerbehandeling, is dit n goeie oor die behandeling van prostaatkankerAlle prostaatkankers moet behandel wordWerklikheidJy en jou geneesheer mag saam besluit om nie jou prostaatkanker te behandel nieMoontlike redes:Jou kanker is in n vroe stadium en groei baie is bejaard en het ander van jou prostaatkanker mag dalk nie jou lewensverwagting verhoog nie en mag die behandeling van ander probleme sulke gevalle sal die geneesheer wag-en-kyk voorstel. Dit beteken dat die geneesheer jou gereeld sal ondersoek en toetse laat doen om te verseker dat die kanker nie vererger die situasie verander, mag die geneesheer besluitom met behandeling te oor Servikale KankerOm met servikale kanker gediagnoseer te word, beteken die doodWerklikheidKanse op oorlewing na servikale kanker wat in n vroe stadium opgespoor is, is 90 to 95%Indien in n laat stadium gediagnoseer, is die oorlewing tussen 10 en 20%Wanopvatting oor PapsmereIndien n Papsmeer abnormaal is, beteken dit jy het kankerWerklikheidNie noodwendig nie.

4 Jy sal heel moontlik opvolgtoetse soos n MPV toets, n inwendige ondersoek of n ke lbiopsie moetondergaan om te toets vir kankerselle. n Abnormale Paptoets kan op n voorkanker toestand dui watbehandel kan kan n negatiewe Paptoets nie altyd beteken dat n vrou kankervry is nie. Ongeveer 10% van alle Paptoetse mag n valsnegatief uitslag h wat beteken dat die toets nie n probleemaangedui het jy probleme soos bloeding of pyn verduur, moet jymediese hulp verkry al was jou laaste PaptoetsnormaalWanopvatting oor n familiegeskiedenis van borskankerSlegs vroue met n familiegeskiedenis van borskanker loop n risikoWerklikheidOngeveer 20 tot 30% van vroue wat met borskanker gediagnoseer is, het n familiegeskiedenis van die n naby familielid ( n ouer, sib of kind) borskanker het of gehad het, verhoog jou risiko ongeveer twee naby familielede met die siekte te h , verhoog jou risikoself nog meer.

5 N Familiegeskiedenis van baarmoeder- ovaria- of kolonkaner kanook die risiko verhoog. Die meeste oorerflike gevalle van borskankerword geassosieer met twee abnormale gene BRCA1 en oor knoppe in n borsDie meeste knoppe wat in n bors voorkom is kankerWerklikheidOngeveer 80% knoppe in vrouens se borste word veroorsaak deur nie-kankeragtige veranderinge, kiste of ander word aangemoedig om enige veranderinge aan te meld aangesien die vroe diagnosering van borskanker voordelig is. Jou geneesheer mag n mammogram, ultraklank of biopsie voorstel om te bepaal of die knop kankeragtig oor MammogrammeIndien die verslag oor my mammogram negatief is, is daar niks om oor bekommerd te wees nieWerklikheidAlhoewel dit gereken word as die mees effektieweprosedure vir sifting en diagnose, faal n mammogram somtyds om ongeveer 10 tot 20% van borskankers uit tewys.

6 N Ultraklank word dikwels bykomstig tot n mammogrmbegruik in pasi nte met digte kliniese borsondersoeke en self-borsondersoekespeel n belangrike rol in die siftingsproses om veranderinge en abnormaliteite uit te het geen tekens of simptome nieWaarheidVir vele kankers is daar waarskuwingstekens en simptome en die voordele van vroe opsporing is NO 2 Tekens en Simptome van Kanker by VolwassenesKKnop of verdikking in n bors, testikel of eldersAAanhoudende koors van onbekende oorsprongNNoemenswaardige en aanhoudende moegheidKKleur of grootte van n moesie of vrat wat veranderEErge en aanhoudende hoofpynRRaaiselagtige heesheid en aanhoudende hoesWWisselende pyne in skelet of ander liggaamsdeleAAptyt wat afneemAAfskeidings wat ongewoon isRResente verandering in werking van blaas of dermkanaalSSlegte spysvertering wat voortduurKKneusplekke sonder gepaardgaande beseringsUUitermatige en aanhoudende bleekheidWWond wat nie wil genees nieIInfeksie of inflammasie wat nie opklaar nieNNaarheid en braking waarvoor daar nie n verklaring is nieGGewigsverlies wat nie verklaar kan word nieTekens en Simptome van KinderkankersKKoors van onbekende oorsprongIInfeksies wat herhalend voorkomNNaarheid met of sonder

7 BrakingDDubbelvisie of wit kol agter pupilEErge onverklaarbare moegheidRRaaiselagtige pyne in gewrigte, skelen, rug of bekkenKKnop of massa wat skielik ontwikkel in die buik, nek of anderliggaamsdeelAAfskeidings wat ongewoon isNNoemenswaardige bleekheid wat voortduurKKneusplekke sonder gepaardgaande beseringsEErge en aanhoudende hoofpynRResente onverklaarbare gewigsverliesDaar is niks wat ek oor kanker kan doen nieWaarheidDaar is baie wat op individuele-, gemeenskaps- en beleidsvlakke gedoen kan word en met die regte strategie kan n derde van die mees algemene kankers voorkom NO 3 Die bevordering van 'n gebalanseerdeleefstylDie omstandighede waaronder mense woon en werk, asook lewenstyl, be nvloed hul gesondheid en kwaliteit van : Organisasies van alle groottes kan omgewings wat die gesondheid van hul werknemers beskerm en bevordering skep, deur die verskaffing van: 100% tabak en rook-vrye omgewings Voorsiening van, en toegang tot, gesonde kos opsies Werksplek gesondheidsonderrig programme en n beleid wat bewustheid van die risiko van kanker faktore en die belangrikheid van vroe opsporing skepVolg n Gesonde DieetRiglyne:Eet genoegsame groente en vars vrugte (in seisoen).

8 Die dieet behoort uit vrugte, groente en ander plantaardige voedselsoorte te bestaan soosheelgraan en peulgroente. Beperk vetinname - eet ligter en skraler deurminder ho vet kossoorte, veral van dierlike afkomste of beperk alkoholinname - die risiko van verskeie tipes kanker, insluitend borskanker en kanker van die kolon, longe, niere en lewerverhoog met die hoeveelheid alkohol wat in-geneem word asook die tydsduur van gereeldealkoholinnameGoeie en gesonde besluite by die winkel en tydens maaltye kan help om kankerrisiko te verlaagVerlaag Suiker InnameHo inname van bygevoegde suiker dra by tot die voorkomsvan gedragsprobleme by kinders, tandbederf en obesiteit wat aanleiding gee tot verhooge risiko vir nie-oordraagbare siektes soos tipe-2 diabetes, kardiovaskul re siektes, ho bloeddruk en verskeie kankers Bygevoegde suiker verwys na enige suiker wat byvoedselsoorte gevoeg word tydens prosessering ensluit suiker, heuning, molasse, sukrose metmolasse, gekleurde suiker, vrugtesapkonsentraat,ontgeurde en/of gedeioniseerde vrugtesap enkonsentrate daarvan, ho fruktose mieliestroop enmout word aanbeveel dat bygevoegde suiker tot diedie t nie 100 kalorie (25g) per dag vir vroue en150 kalorie (37,5g) vir mans oorskry is gelykstaande aan ongeveer 5-6% van daaglikse energie (E).

9 Een blikkie suikerversoete koeldrank (350ml) bevat meer as 40g suiker (gelyk aan 6-7% van een dag se energie-inname) - 25g suiker is gelykstaandeaan 2 gehoopte eetlepels SoutinnameSout is noodsaaklik vir die menslike liggaam om normaal tefunksioneer. n Hoofbestanddeel van tafelsout (NaCl) is inname van sout van alle oorsprong behoort minder as 5g per dagte wees, waarvan natrium minder as 2 400mg behoort te wees (dit isgelykstaande aan een teelepel sout per dag).Die verhouding tussen natrium en kaliuminname moet ten minste 1:1 word verder aanbeveel omgeprosesseerde en kitskosse sowel assoutgepreserveerde, souterige ofgesoute kosse te vermy. Ook om kossesonder die byvoeg van sout tepreserveer aangesien dit die risiko virmaag- en neuskeelkankers, verhoogdebloeddruk, hartsiektes en Bronne van Omega-3 in by jou Die tSluit Bronne van Omega-3 in by jou Die tHandhaaf n Gesonde Gewig en Wees Fisies AktiefDie handhawing van n gesondegewig mag meehelp om dierisiko vir verskeie kankers teverlaag, insluitend borskankerasook kanker van die prostaat,longe, kolon en niere.

10 Fisieseaktiwiteit help ook. Bykomstigtot gewigshandhawing, helpfisiese aktiwiteit op sy eie omdie risiko vir borskanker enkolonkanker te verlaagBeskerm Jouself teen die Skadelike UV-strale van die SonMaak Slim KeusesDie KANSA Se l van Erkenning moedig jou aan om produk-etikette na te gaan en ingeligte keuses te Riskante Gedrag n Effektiewe strategie om behulpsaam te wees om die risiko vir kanker te verlaag, is om riskante gedrag te vermy wat aanleiding kan gee tot infeksies wat kankerrisiko kan : Beoefen veilige seks. Beperk die aantal seksmaats en gebruik n kondoom wanneer jy seks het. Hoe groter die aantal seksmaat, hoe groter is die kans dat iemand n seksueel oordraagbare siekte soos MIV of MPV kan opdoen. Persone wat MIV of Vigs onder lede het, loop n groter risiko om kanker van die anus, lewer of longe te ontwikkel.


Related search queries