Example: confidence

2012 Vraestel 1 Graad 6 - camiweb.com

Wiskunde Graad 6 2012 Totaal: 60 INFORMASIE: 1. Hierdie Vraestel bestaan uit 5 vrae. 2. Inhoud: INHOUD PERSENTASIE AANTAL PUNTE Getalle, Bewerkings en Verhoudings 30% 18 Patrone, Funksies en Algebra 20% 12 Ruimte en vorm 25% 15 Metings 10% 6 Data Hantering 15% 9 3. Hierdie Vraestel kan gebruik word vir hersieningsdoeleindes. 1. GETALLE, BEWERKINGS EN VERHOUDINGS. Gee die plekwaarde van die onderstreepte getal? 453 524 12,58 (2) Rond 375 988 af tot die naaste honderd. (1) Gebruik < ; = of > om die volgende uitdrukking waar te maak. 71?41 (1) Bereken die volgende (toon alle bewerkings). 8780 153 (3) 914 + 845 + 124 (1) 23 259 (1) Bereken die volgende breuke.

4.3 Die tyd op die horlosie is kwart voor ses in die namiddag. Skryf dieselfde tyd in digitale vorm neer. (2) [6] 5. DATA HANTERING

Tags:

  Vraestel, Vraestel 1

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of 2012 Vraestel 1 Graad 6 - camiweb.com

1 Wiskunde Graad 6 2012 Totaal: 60 INFORMASIE: 1. Hierdie Vraestel bestaan uit 5 vrae. 2. Inhoud: INHOUD PERSENTASIE AANTAL PUNTE Getalle, Bewerkings en Verhoudings 30% 18 Patrone, Funksies en Algebra 20% 12 Ruimte en vorm 25% 15 Metings 10% 6 Data Hantering 15% 9 3. Hierdie Vraestel kan gebruik word vir hersieningsdoeleindes. 1. GETALLE, BEWERKINGS EN VERHOUDINGS. Gee die plekwaarde van die onderstreepte getal? 453 524 12,58 (2) Rond 375 988 af tot die naaste honderd. (1) Gebruik < ; = of > om die volgende uitdrukking waar te maak. 71?41 (1) Bereken die volgende (toon alle bewerkings). 8780 153 (3) 914 + 845 + 124 (1) 23 259 (1) Bereken die volgende breuke.

2 215492 + (3) 761216 (3) Peter neem deel aan n fiets wedren van 35 km. Indien hy 75 van die wedren voltooi, hoe ver het hy gery? (2) Skryf die priemgetalle tussen 10 en 25 neer. (1) [18] 2. PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA. Voltooi die gegewe getalpatrone. 1,4; ___ ; 1,6; 1,7; __ ; 1,9 (2) 5; 7; 11; 17; ___ ; ___ (2) Voltooi die volgende tabel indien y = 3x. (2) Skryf die getalsin neer wat deur die tabel voorgetel word. m 4 5 6 7 n 12 13 14 15 (2) Voltooi die vloeidiagram: (4) [12] 3.

3 RUIMTE EN VORM Benoem die 2-D voorwerpe in die sketse. (2 x 0 2 5 20 y Benoem die 3-D voorwerpe in die gegewe sketse. (2) Gee die korrekte terme soos aangedui in die onderstaande skets. (3) Dui die vertikale en/of horisontale simmetrie lyne op die sketse aan. (3) Gee die posisies vir al die sirkels op die rooster. (5) [15] 4. METING Klassifiseer die gegewe hoeke na aanleiding van hul grootte. (2) Bereken die omtrek van die gegewe Gee die antwoord in mm.)

4 (2) Die tyd op die horlosie is kwart voor ses in die namiddag. Skryf dieselfde tyd in digitale vorm neer. (2) [6] 5. DATA HANTERING Die aantal tennis wedstryde wat gewen is deur verskillende spelers word in die onderstaande tabel aangedui. Voltooi die tabel en gebruik hierdie inligting om die vrae te antwoord. (2) Wie het die meeste wedstryde gewen? (1) Hoeveel tennis wedstryde is altesaam gespeel? (1) Wie het die minste van die tennis wedstryde gewen. (1) n Dobbelsteen word gerol. Hoeveel moontlike uitkomste is daar? (1) Gee die steekproefruimte.

5 (1) Kies die waarskynlikheid (seker, moontlik of onmoontlik), wat die beste by die situasie sal pas. Vrydag volg op Donderdag. My hond kan vlieg. (2) [9] TOTAL: 60


Related search queries