Example: air traffic controller

2018 Beplanningskalender vir Skole - HC-LMS: Appusers

2018 Beplanningskalender vir Skole Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as Skoolkwartale vir 2018. belangrike administratiewe Kwar- Begin Eindig Getal Getal skooldae sperdatums word verskaf om Skole se taal weke beplanning vir 2018 te help. Eerste 15 Januarie 28 Maart 11 52 (onderwysers). (onderwysers) 50 (leerders). 17 Januarie (leerders). Opleidingswerksessies Tweede 10 April 22 Junie 11 51. en vergaderings Derde 17 Julie 28 September 11 51. Vierde 09 Oktober 12 Desember 10 49 (onderwysers). Die WKOD sal opsionele kursusse (leerders) 47 (leerders). aanbied om aan spesifieke behoeftes 14 Desember te voldoen, byvoorbeeld, Inligting- (onderwysers). en Kommunikasietegnologie (IKT). -bekwaamheid, spesiale behoeftes onderwys en werknemerverhoudinge. Distrikskantore sal die opleiding adverteer wat na 15:00 op Veilige Skole - Beskerming van skooldae sal plaasvind. vakansieprogramme onderrigtyd Programme word tydens die Die Kaapse Onderwys- en Leierskapinstituut skoolvakansies deur Veilige Skole se (KOLI), sal 'n aantal opleidingsprogramme, subdirektoraat vir leerders aangebied.

estern ape duation epartment httpwedshoola httpwedeportaloa lient Servies all entre 081 2 22 Toetse en eksamens WKOD-sistemiese toetse (Graad 3, 6 en 9)

Tags:

  Graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of 2018 Beplanningskalender vir Skole - HC-LMS: Appusers

1 2018 Beplanningskalender vir Skole Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as Skoolkwartale vir 2018. belangrike administratiewe Kwar- Begin Eindig Getal Getal skooldae sperdatums word verskaf om Skole se taal weke beplanning vir 2018 te help. Eerste 15 Januarie 28 Maart 11 52 (onderwysers). (onderwysers) 50 (leerders). 17 Januarie (leerders). Opleidingswerksessies Tweede 10 April 22 Junie 11 51. en vergaderings Derde 17 Julie 28 September 11 51. Vierde 09 Oktober 12 Desember 10 49 (onderwysers). Die WKOD sal opsionele kursusse (leerders) 47 (leerders). aanbied om aan spesifieke behoeftes 14 Desember te voldoen, byvoorbeeld, Inligting- (onderwysers). en Kommunikasietegnologie (IKT). -bekwaamheid, spesiale behoeftes onderwys en werknemerverhoudinge. Distrikskantore sal die opleiding adverteer wat na 15:00 op Veilige Skole - Beskerming van skooldae sal plaasvind. vakansieprogramme onderrigtyd Programme word tydens die Die Kaapse Onderwys- en Leierskapinstituut skoolvakansies deur Veilige Skole se (KOLI), sal 'n aantal opleidingsprogramme, subdirektoraat vir leerders aangebied.

2 Skole moet onderrigtyd beskerm en seminare en konferensies in 2018 aanbied. Besonderhede van hierdie twee week lange leer soos volg ondersteun: kurrikulumkursusse (inhoud en metodologie) Datums vir die Veilige vir Grondslagfase-, Intermedi re Fase- Skole -vakansieprogramme: In ooreenstemming met die en Senior Fase-onderwysers en twee 08 tot 16 Januarie 2018 Nasionale Leerderbywoningsbeleid week lange kursusse oor die rolle en (Terugskooltoeveldtog) moet alle leerders op skool wees verantwoordelikhede van departementele 03 tot 06 April 2018 en vir die volle 199 dae (203 dae vir hoofde, adjunkprinsipale en prinsipale, sal in (Terugskooltoeveldtog). September 2017 aan alle Skole gestuur word. onderwysers) leer. 25 Junie 2018 tot 13 Julie 2018. 01 tot 04 Oktober 2018 Onderrig begin op die eerste dag Besoek die WKOD se webwerf by http://. van elke kwartaal. of Buitemuurse en om die programme te sien. Op die laaste dag van die skoolverrykingsprogramme skoolkwartaal moet leerders ten Prinsipaalsvergaderings in kringe: Skole moet verseker dat hulle ten minste minste drie uur lank by die skool Daar sal een kringvergadering vir prinsipale TWEE geskeduleerde buitemuurse en/.

3 Wees. Daar word van onderwysers per kwartaal wees wat om 13:00 op of skoolverrykingsprogramme het wat ALLE leerders 'n geleentheid gee om verwag om ten minste vyf uur lank die betrokke dag begin. Dit kan deur'n vergadering van die distriksprinsipaalsforum deel te neem. Die Nasionale Sportsplan by die skool te wees. gevolg word. vereis Skole om vir ten minste twee Minimum onderrigure volgens winter- en twee somersportkodes te graad moet gehandhaaf word (dit Die datums vir die 2018 Provinsiale registreer en daaraan deel te neem. Prinsipaalsforumvergaderings is soos volg: sluit nie byeenkomste en Nasionale 23 Februarie 2018. Verteenwoordigende Rade van Skool Voedingsprogram-maaltye 25 Mei 2018 in nie). 24 Augustus 2018 Leerders- (VRL'e) -kalender 16 November 2018 Die induksie van nuwe VRL'e Opvoedkundige uitstappies moet is vir Februarie tot Maart 2018 verband hou met die kurrikulum en Distriksprinsipaalsforumvergaderings waarde daartoe byvoeg. Aansoeke vir 2018 sal tussen die volgende datums geskeduleer.

4 Alle openbare Skole geskeduleer word: wat graad 8 en ho r aanbied, moet om uitstappies moet voorgel . 05 en 09 Februarie 2018 onderwyserskakelbeamptes (OSB's) in word aan die distriksdirekteur ten 07 en 11 Mei 2018 September 2018 verkies. Die verkiesing minste vier weke voor die beplande 06 en 10 Augustus 2018 van die VRL'e sal in die laaste datum. 29 Oktober en 02 November 2018 skoolkwartaal van 2018 plaasvind. Grand Central Towers, Lower Parliament Street, Cape Town Private Bag X9114, Cape Town 8000. WCED Client Services Call Centre: 0861 92 33 22. Safe Schools Call Centre: 0800 45 46 47. Toetse en eksamens WKOD-sistemiese toetse ( graad 3, 6 en 9) Interne eksamens Die WKOD sal sistemiese toetse vir graad 3, 6 en 9 aanbied. Die graad 4 tot 6. toetse sal in die oggend van een skooldag vanaf 10 tot 24 Oktober Skole wat graad 4 tot 6 aanbied, mag nie hul eksamens voor 04. 2018 plaasvind. Junie 2018 en 19 November 2018 begin nie. Nasionale Senior Sertifikaat- (NSS) -eksamen graad 7 tot 9.

5 Vrystelling van die 2017 NSS-eksamenuitslae 05 Januarie 2018 Skole wat graad 7 tot 9 aanbied, mag nie hul eksamens voor 30. (sal bevestig word) Mei 2018 en 12 November 2018 begin nie. NSS-toekennings 11 Januarie 2018 (sal bevestig word). Aanvullende NSS-eksamens 19 Februarie tot 27 Maart 2018 (sal graad 10 tot 12. bevestig word) Skole wat graad 10, 11 en 12 aanbied (waar van toepassing), mag Opleiding van opsieners 27 Augustus tot 28 September 2018 nie hul eksamens voor 28 Mei 2018 en 12 November 2018 begin nie NSS-praktiese eksamens 15 en 16 Oktober 2018 (sal bevestig word) Met uitsondering van graad 12-leerders wat op vyf studiedae 2018 NSS-eksamens 22 Oktober tot 27 November 2018 (sal voor die aanvang van die finale NSS-eksamen geregtig is, is bevestig word) alle leerders wetlik verplig om skool regdeur enige toets- of Nasien van die 2018 NSS-eksamens: 01 Desember 2018 (sal eksamenprogram by te woon. bevestig word). Aanlyn indiening van Kwartaalprestasie graad 12 September-toetseksamens In 2018 sal van Skole verwag word om hul kwartaalinligting Die eksamens moenie voor 03 September 2018 begin nie.

6 Waar volgens individuele leerder af te handel. Skole sal versoek word ook al moontlik, moet die rooster twee eksamensessies per dag om hul leerders se kwartaalprestasie-inligting teen die volgende skeduleer. Alle ander grade sal met interne assesserings besig datums op SOBIS in te dien: wees. Kwartaal 1: Kwartaalprestasie maak oop vir vaslegging 26 Maart 2018. Senior Sertifikaat-eksamen Kwartaalprestasie-aftekening vir vaslegging 20 April 2018. 22 Mei 2018 tot 29 Junie 2018 (sal bevestig word). Kwartaal 2: Kwartaalprestasie maak oop vir vaslegging 18 Junie 2018. Moderering Kwartaalprestasie-aftekening vir vaslegging 27 Julie 2018. Prestasiebeoordelingtake sal tydens die eerste en tweede kwartaal gemodereer word. Kwartaal 3: graad 12 mondelinge moderering begin in Augustus 2018 Kwartaalprestasie maak oop vir vaslegging 25 September 2018. graad 12 praktiese eksamen begin in Augustus 2018. Kwartaalprestasie-aftekening vir vaslegging 19 Oktober 2018. Provinsiale Skoolgebaseerde Assessering (SGA) -moderering sal Kwartaal 4: in September 2018 plaasvind.

7 Kwartaalprestasie maak oop vir vaslegging 19 November 2018. Skedules met spesifieke datums sal vroegtydig aan Skole gestuur word. Kwartaalprestasie-aftekening vir vaslegging 12 Desember 2018. Vakveranderinge graad Getal veranderinge toegelaat Aansoeke sluit Vaslegging op SOBIS. Gr 10 Alle gr 10-vakke + 8ste/9de vak 31 Maart 2018 30 April 2018. Gr 10 Maksimum twee vakke 30 Junie 2018 31 Julie 2018. Gr 11 Maksimum twee vakke 31 Maart 2018 30 April 2018. Gr 12 Maksimum een vak EINDE gr 11 15 Desember 2017 22 Januarie 2018. Skoolverbeteringmoniteringplanne (SVP's) en Skoolverbeteringsmonitering (SVM). Aktiwiteit Sperdatum Skool sluit 2018 SVP's af 14 Februarie 2018. 2018 SVP-aftekening: Kringbestuurders en prinsipale 28 Februarie 2018. 26 Maart 2018. Die kwartaallikse SVM-verslae moet op SOBIS voltooi word en deur beide die prinsipaal en 20 Junie 2018. kringbestuurder op twee harde kopie afgeteken word. Die harde kopie moet vir ouditdoeleindes 26 September 2018.

8 Bewaar word (een by die skool en een by die distrikskantoor). 16 November 2018. Konsep-SVP 2019 aftekening deur Skole 28 September 2018. Western Cape Education Department WCED Client Services Call Centre: 0861 92 33 22. Prestasiebestuurdatums Aktiwiteit Sperdatum Grondlynpunte (nuwe opvoeders) 15 Maart 2018. Voorlegging van Personeelprestasiebestuur- en -ontwikkelingstelsel (PPBOS) -punte van staatsdienspersoneel aan distrikskantore 13 April 2018. Voorlegging van prestasie-ooreenkomssertifikate van staatsdienspersoneel aan distrikskantore 15 Mei 2018. Voltooiing van summatiewe evaluerings, lyste van personeelontwikkelingspan (POS) -lede en opvoederverbeteringsplanne (OVP's) 28 September 2018. Indiening van sesmaandelikse hersieningsertifikate van staatsdienspersoneel aan distrikskantore 26 Oktober 2018. Indiening van interne modereringsverslae oor die Ge ntegreerde Gehaltebestuurstelsel (GGBS) -evalueringsproses by 31 Oktober 2018. distrikskantore Norme en Standaarde (N&S)-toekenning vir gewone openbare Skole (gr R.)

9 Ingesluit) en onafhanklike gr R-terreine Aktiwiteit Sperdatum Finale 2018/19 (N&S)-toekenning vir gewone openbare Skole (gr R ingesluit) en onafhanklike gr R-terreine sal op SOBIS 16 Maart 2018. gepubliseer word Eerste N&S-oordragbetaling en betaling van gr R-eise vir 2018/19 boekjaar 15 Mei 2018. Voorlopige 2018/19 (N&S)-toekenning vir gewone openbare Skole (gr R ingesluit) en onafhanklike gr R-terreine sal op 28 September 2018. SOBIS gepubliseer word Tweede N&S-oordragbetaling en betaling van gr R-eise vir 2018/19 boekjaar en vergoeding vir vrystelling van skoolgeld 15 November 2018. Leer- en onderrigondersteuningsmateriaal (LOOM) Leerdervervoerskema (LVS). Die verkryging van LOOM, veral Aanlyn bestelling van skryfbehoeftes en handboeke, skryfbehoeftes vir leerders skoonmaakmiddels Skole dien aansoeke vir nuwe LVS-roetes, en biblioteekhulpbronmateriaal (druk, 7 18 Mei 2018 by Kringbestuurders in om in Januarie oudiovisueel en e-hulpbronne), moet (slegs nie-artikel 21 Skole ) 2019 te begin 3 Augustus 2018.

10 Spesiale aandag ontvang sodat geen en 6 - 10 Augustus 2018. leerders benadeel word nie. Om dit reg te kry moet daar van die volgende sperdatums Skole dien aansoeke vir nuwe kennis geneem word: Aanlyn bestelling van KABV-aanvullende (2019) addisionele leerders in by handboeke kringbestuurders 10 Augustus 2018. Dien WKOD 032-vorms by Hoofkantoor in 28 Mei - 8 Junie 2018. (slegs nie-artikel 21 Skole ): 28 Maart 2018. Meubels en Toerusting Personeelvoorsiening en diensstate Aktiwiteit Sperdatum Publikasiedatums Skole dien rekwisisies 02 Feb 2018. (WKOD 026A & 026B). Vakaturelys 1 19 Februarie 2018 vir skoolmeubels en toerusting by Vakaturelys 2 4 Junie 2018. distrikskantore in Vakaturelys 3 3 September 2018. Distrikskantore dien 23 Feb 2018. geprioritiseerde lyste Datums wanneer diensstate beskikbaar gestel sal word: vir meubels en toerusting in by 1 Opvoederdiensstate van gewone openbare Skole vir 2019 31 Aug 2018. die Hoofdirektoraat: 2 Opvoederdiensstate van spesiale openbare Skole vir 2019 07 Sept 2018.


Related search queries