Example: bankruptcy

2019 - sun.ac.za

Toelatingsvereistes vir Voorgraadse Programme2019iiAftiklys vir aansoek doen123 4 5 6 7 8 Verken jou keuses by Stellenbosch Universiteit!Besoek > Wat kan ek studeer? ; of woon ons Opedag op Saterdag 24 Februarie 2018 van 9:00 tot 16:00 op die Universiteit se Stellenbosch- en Tygerbergkampusse op sluitingsdatums vir Mei: MBChB-program30 Junie: Alle ander programme en koshuisverblyfKies jou Stellenbosch kan jy drie programme kies. Lees asseblief die instruksies oor hoe om n program te > Aansoek > Hoe doen ek aansoek? Voltooi jou aansoek. Doen e-aansoek by Of kry n papieraansoekvorm by 021 808 9111 of by Sodra jy jou aansoek afhandel, ontvang jy jou studentenommer (gebruikersnaam) en SUN-wagwoord sodat jy jou ondersteunende dokumente kan oplaai en jou aansoekstatus kan seker dat jy al die vereiste aansoekdokumente al die vereiste aansoekdokumente aanlyn op by > Aansoek > Status van aansoek voor die sluitingsdatums.

iii Welkom by Maties! Ek is bly dat jy dit oorweeg om na die Univeristeit Stellenbosch te kom. Ek weet ons bied ’n ervaring soos min aan en daarop kan jy reken.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of 2019 - sun.ac.za

1 Toelatingsvereistes vir Voorgraadse Programme2019iiAftiklys vir aansoek doen123 4 5 6 7 8 Verken jou keuses by Stellenbosch Universiteit!Besoek > Wat kan ek studeer? ; of woon ons Opedag op Saterdag 24 Februarie 2018 van 9:00 tot 16:00 op die Universiteit se Stellenbosch- en Tygerbergkampusse op sluitingsdatums vir Mei: MBChB-program30 Junie: Alle ander programme en koshuisverblyfKies jou Stellenbosch kan jy drie programme kies. Lees asseblief die instruksies oor hoe om n program te > Aansoek > Hoe doen ek aansoek? Voltooi jou aansoek. Doen e-aansoek by Of kry n papieraansoekvorm by 021 808 9111 of by Sodra jy jou aansoek afhandel, ontvang jy jou studentenommer (gebruikersnaam) en SUN-wagwoord sodat jy jou ondersteunende dokumente kan oplaai en jou aansoekstatus kan seker dat jy al die vereiste aansoekdokumente al die vereiste aansoekdokumente aanlyn op by > Aansoek > Status van aansoek voor die sluitingsdatums.

2 Onvolledige aansoeke kan nie vir toelating oorweeg word jou plek vir die Nasionale Normtoetse by n maand na jy geskryf het op en maak seker jou uitslae is deur die Universiteit > Aansoek > Nasionale Normtoetse en klik op My Gaan die status van jou aansoek om toelating en om huisvesting (indien van toepassing) > Aansoek > Status van aansoek . Teken in met jou studentenommer en na ons groot Verwelkomingsweek vroeg in 2019!iiiWelkom by Maties!Ek is bly dat jy dit oorweeg om na die Univeristeit Stellenbosch te kom. Ek weet ons bied n ervaring soos min aan en daarop kan jy reken. Jy hoef my egter nie te glo nie kom besoek die kampus en kyk self waaroor die lewe by Maties gaan!Ons streef daarna om n inklusiewe, innoverende en toekomsgerigte instelling te wees: n plek van ontdekking en uitnemendheid waar sowel personeel as studente denkleiers is wat tot diens van alle belanghebbendes kennis nuwe Maties gou tuis te laat voel, het ons die kampus in studentegemeenskappe georganiseer.

3 Dagstudente kan nou saam met koshuisstudente in een van die goed toegeruste klusterhubs eet, by n mentorgroep vir akademiese ondersteuning aansluit of hulle rekenaars daar inprop en toegang kry tot die biblioteek se rojale gaan op baie maniere hier ontwikkel en ook bydra tot die vorming van ander. Probeer dus die meeste voordeel uit jou universiteitservaring by Maties trek deur jou in te grawe in jou gekose studierigting, deur deel te neem aan die sosiale lewe en aktiwiteite op die kampus, deur in te skryf vir n leierskapskortkursus by die FVZS-instituut of deur by n vereniging aan te sluit vir n nuwe verwerf jy baie meer as net n goeie kwalifikasie hier op Maties. Kom ons gaan saam vorentoe!Prof Wim de VilliersRektor en VisekanselierivHet jy geweet?

4 Stellenbosch is die OUDSTE DORP in Suid-AfrikaIn 1918 het Universiteit Stellenbosch begin met 503 STUDENTE 39 LEKTORE&In 2017 spog die Universiteit met 31 639 STUDENTE waarvan 11,5% internasionale studente was & 1 019 AKADEMIESE PERSONEELLEDEKAMPUSSE:STELLENBOSCH-KAMPU S (HOOFKAMPUS): Fakulteite AgriWetenskappe, Ingenieurswese, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, Teologie, en die grootste deel van Ekonomiese en BestuurswetenskappeBELLVILLEPARK-KAMPUS: Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en USB Bestuursontwikkeling BeperkSALDANHA-KAMPUS: Fakulteit KrygskundeTYGERBERG-KAMPUS: Fakulteit Geneeskunde en GesondheidswetenskappeWORCESTER-KAMPUS: Ukwanda Landelike Kliniese SkoolDie QS-w reldranglys van universiteite plaas Universiteit Stellenbosch in die TOP 2% ho ronderwysinstellings internasionaalvDie enigste Suid-Afrikaanse universiteit wat onderrig aanbied in.

5 BOSBOULASERFISIKAPOLIMEERWETENSKAPWINGER D- EN WYNWETENSKAPPED eurvloeikoers van 85,9% een van die hoogste in 2016 in Suid-AfrikaUniversiteit Stellenbosch Koor 1ste op die Interkultur se ranglys van 1 000 internasionale kore vir die 5de opeenvolgende jaar98aansoeke vir patentsamewerkingsooreenkomste tussen 2009 2016 die MEESTE DEUR ENIGE INSTELLING IN SUID-AFRIKAHOOGSTE NAVORSINGSUITSET per voltydse personeellid van alle universiteite in die land vir die afgelope sewe jaar278 DOKTORSGRADE TOEGEKEN in 2016 (ons 65% sukseskoers is die hoogste in die land)viAlgemene inligtingMeer inligting by NTEDIENSSENTRUM021 808 9111021 808 OP DATUM!Skandeer die kode om by ons databasis aan te sluit, of besoek AAN DIE UNIVERSITEITDie Universiteit Stellenbosch (US) is verbind tot die omgang met kennis in n diverse samelewing en streef deur die Taalbeleid daarna om billike toegang tot die US uit te brei vir alle studente en personeellede.

6 Meertaligheid word as n belangrike onderskeidende kenmerk van die US bevorder. Afrikaans, Engels en isiXhosa word in akademiese, administratiewe, professionele en sosiale kontekste gebruik. Pedagogies verantwoordbare onderrig en leer word deur middel van Afrikaans en Engels gefasiliteer. Die onderrigtaal van elke module word op die moduleraamwerk, wat aan studente beskikbaar is wanneer klasse begin, aangedui. Ondersteuning met die bemeestering van akademiese taalvaardigheid in Afrikaans n Engels word inligting oor taal aan die US is beskikbaar op die webwerf Universiteit het die reg om die inligting in hierdie brosjure deurlopend en soos nodig aan te pas. Di inligting kan dus onvolledig of verouderd wees. Die inligting word hier so akkuraat en uitvoerig weergegee as wat na ons beste wete teen druktyd in Desember 2017 moontlik was.

7 Dit bly die voornemende student se verantwoordelikheid om die gegewe inligting te kontroleer. Die nuutste inligting is beskikbaar op en by die telefoonnommers in hierdie = Nasionale Senior SertifikaatNNT s = Nasionale NormtoetseVGP s = verlengde graadprogrammeviiSENTRUM VIR STUDENTEWERWING EN LOOPBAANADVIESB esoek die kampus vir n dag! Indien jy daaraan dink om vir voorgraadse toelating tot die Universiteit Stellenbosch aansoek te doen, sal dit vir ons n plesier wees om jou (en jou gesin) vir n dag op kampus te h . Oorweeg dit om ons Opedag by te woon of kontak ons Adviseur- en Loopbaanadviesdienste vir n besoek aan die STELLENBOSCH OPEDAG: 24 FEBRUARIE 2018Op ons jaarlikse Opedag verwelkom ons graag graad 11 en 12 leerders, ouers, onderwysers en voorligters op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse.

8 Kom en woon spesiaal voorbereide uitstallings en demonstrasies in w reldklasfasiliteite by. Besoek ons pragtige kampus en ervaar die polsende studentegemeenskappe en sommer dadelik n voorsprong deur ons inligtingsessies by te woon oor hoe om aansoek te doen, die kriteria vir toelating en finansi le bystand by die Universiteit die gees. Maak kennis met die mense. Ontdek die aantrekkingskrag, die tradisies en die Matie-leefstyl. Maak n afspraak op ons webwerf vir n kampusbesoek met een van ons adviseurs. n Kampustoer sal volg op n kort besprekingsessie oor die spesifieke studieprogramme wat by die Universiteit aangebied moedig skoolgroepe aan om ons kampus te kom besoek. Onderwysers kan op ons webwerf vir hierdie inligtingsessies en toere altyd goed om keuses te h , maar die magdom van programme, vakke en loopbaanopsies kan nogal oorweldigend wees.

9 Kort jy n bietjie hulp om op n rigting te besluit? Klop dan aan by Universiteit Stellenbosch se professionele n afspraak met enige van ons sielkundiges vir psigometriese assessering en n individuele terugvoersessie vir die volgende: Vakkeusevoorligting vir graad 9-leerders Loopbaanvoorligting vir graad 11- en 12-leerdersSteeds onseker oor watter loopbaan om te kies? Maak gebruik van ons gratis loopbaanassessering-hulpbronne by 808 4709021 808 TOT DIE UNIVERSITEITDie Universiteit kry meer aansoeke as waarvoor daar plek is. Al voldoen jy dus aan die minimum toelatingsvereistes van n program, is dit nie n waarborg dat jy in die program van jou keuse n plek gaan kry nie. Al die Universiteit se programme is keuringsprogramme en aansoekers word volgens die fakulteite se keuringsriglyne gekeur.

10 Die keuringsriglyne is beskikbaar op VIR AANSOEKE31 Mei: Program MBChB onder Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe30 Junie: Alle ander programme en koshuisverblyfBasiese toelatingsvereistes vir universiteitstudie n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) soos gesertifiseer deur Umalusi met toelating tot baccalaureusgraadstudie, wat vereis dat minstens 50% in elk van vier skoolvakke uit die ondergenoemde lys van universiteitstoelatingsvakke behaal moet word. Skryf die Nasionale Normtoetse (NNT s) volgens jou program se vereistes Let op dat wanneer jy aansoek doen vir n program in die fakulteite Regsgeleerdheid en Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, die NNT s voor 30 Junie geskryf moet word om vir keuring in aanmerking te kom. Kyk verdere spesifieke minimum toelatingsvereistes by die individuele programme Kyk ook die fakulteite se keuringsriglyne op , Dramatiese Kunste, Ekonomie, Fisiese Wetenskappe, Geografie, Geskiedenis, Inligtingstegnologie, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Landbouwetenskappe, Lewenswetenskappe, Musiek, Rekeningkunde, Religiestudies, Tale (een taal van leer en onderrig aan n ho ronderwysinstelling en twee ander erkende taalvakke), Verbruikerstudie, Visuele Kunste, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid.


Related search queries