Transcription of 2022 SE BEPLANNINGSKALENDER
1 2022 SE BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE Wharfplein-noord 1, Laer Loopstraat 2, Strandgebied, Privaatsak X9114, Kaapstad 8000 webwerfadres: WKOD se kli ntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22 2022 SE BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE 1. Inleiding Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe sperdatums word verskaf om skole te help met hulle beplanning vir 2022. 2. 2022 se skoolkwartale vir provinsies aan die kus Kwartaal Begin Eindig Getal weke Getal skooldae Eerste 17 Januarie (opvoeders) 19 Januarie (leerders) 25 Maart 10 49 (opvoeders) 47 (leerders) Tweede 05 April 24 Junie 12 53 Derde 19 Julie 30 September 11 52 Vierde 11 Oktober 14 Desember (leerders) 15 Desember (opvoeders) 10 48 (opvoeders) 47 (leerders) 202 (opvoeders) 199 (leerders) Viering van gewyde dae in 2022 Gewyde feesdag Dag Datum Pesag (Pasga)
2 Vrydag Saterdag 15 April 2022 tot 23 April 2022 Eid-oel-Fiter Dinsdag 03 Mei 2022 Hemelvaartdag Donderdag 26 Mei 2022 Sjavuot Saterdag Maandag 04 Junie 2022 tot 06 Junie 2022 Eid-oel-Adha Sondag 10 Julie 2022 Roosj Hasjana (Joodse Nuwejaar) Sondag Dinsdag 25 September 2022 27 September 2022 Jom Kippoer Dinsdag Woensdag 04 Oktober 2022 tot 05 Oktober 2022 Soekkot Sondag 09 Oktober 2022 tot 2 Dinsdag 11 Oktober 2022 Shemini Atzeret Sondag Dinsdag 16 Oktober 2022 tot 18 Oktober 2022 Diwali Maandag 24 Oktober 2022 3. Belangrike datums per skoolkwartaal Kwartaal 1 (17 Januarie tot 25 Maart 2022) Getal weke: 10 Aktiwiteit Sperdatum 1.
3 nasionale Skole Skynhofkompetisie (Graad 10-11): Registrasie 19 Januarie tot 04 Maart 2022 2. Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Kwartaal 1 (aansoeke by Hoofkantoor teen 30 November 2021 ontvang) 21 Januarie 2022 3. L sportkodes en verrykingsaktiwiteite (intra- en interskoolaktiwiteite op SOBIS vas 24 Januarie tot 28 Februarie 2022 4. Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2022 Posvlak 1- (PV 1-) poste wat in hierdie vakaturelys geadverteer is, sal as geslote slegs vir pas opgeleide opvoeders afgemerk word 28 Januarie 2022 5. Dien WKOD 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Julie tot 31 Desember by distrikskantore in 28 Januarie 2022 6.)
4 Sperdatum vir aftekening van finale skoolverbeteringsplan (SVP) wat die aksieplan vir die Akademiese Prestasieverbeteringsplanne moet insluit 28 Januarie 2022 7. Veilige Skole se Terug skooltoe-veldtog 31 Januarie tot 04 Februarie 2022 8. Inhuldiging van nuwe Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL e) Februarie tot Maart 2022 WKOD-kitsopname vir gewone openbare en onafhanklike skole 9. Prinsipale teken af 10. Kringbestuurders teken af 01 Februarie 2022 08 Februarie 2022 11. Vergaderings van kringprinsipaalsform (KPF) 12. Vergaderings van distriksprinsipaalsforum (DPF) 13. Vergadering van provinsiale prinsipaalsform (PPF) 01- 09 Februarie 2022 07-16 Februarie 2022 4 Maart 2022 14.
5 Dien koshuislosies, privaatlosies en privaat vervoer se subsidie-aansoeke vir nuwe leerders wat gedurende Januarie 2022 ingeskryf het by Hoofkantoor in 10 Februarie 2022 15. Publikasiedatum: Vakaturelys 1/2022 14 Februarie 2022 16. Gehaltebeheerstelsel (GBS): Finaliseer werkplanne vir skoolbestuurspanne (SBS s) en teken met lynbestuurders af 25 Februarie 2022 Wharfplein-noord 1, Laer Loopstraat 2, Strandgebied, Privaatsak X9114, Kaapstad 8000 webwerfadres: WKOD se kli ntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22 2022 SE BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE 1. Inleiding Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe sperdatums word verskaf om skole te help met hulle beplanning vir 2022.
6 2. 2022 se skoolkwartale vir provinsies aan die kus Kwartaal Begin Eindig Getal weke Getal skooldae Eerste 17 Januarie (opvoeders) 19 Januarie (leerders) 25 Maart 10 49 (opvoeders) 47 (leerders) Tweede 05 April 24 Junie 12 53 Derde 19 Julie 30 September 11 52 Vierde 11 Oktober 14 Desember (leerders) 15 Desember (opvoeders) 10 48 (opvoeders) 47 (leerders) 202 (opvoeders) 199 (leerders) Viering van gewyde dae in 2022 Gewyde feesdag Dag Datum Pesag (Pasga) Vrydag Saterdag 15 April 2022 tot 23 April 2022 Eid-oel-Fiter Dinsdag 03 Mei 2022 Hemelvaartdag Donderdag 26 Mei 2022 Sjavuot Saterdag Maandag 04 Junie 2022 tot 06 Junie 2022 Eid-oel-Adha Sondag 10 Julie 2022 Roosj Hasjana (Joodse Nuwejaar) Sondag Dinsdag 25 September 2022 27 September 2022 Jom Kippoer Dinsdag Woensdag 04 Oktober 2022 tot 05 Oktober 2022 Soekkot Sondag 09 Oktober 2022 tot 2 Dinsdag 11 Oktober 2022 Shemini Atzeret Sondag Dinsdag 16 Oktober 2022 tot 18 Oktober 2022 Diwali Maandag 24 Oktober 2022 3.
7 Belangrike datums per skoolkwartaal Kwartaal 1 (17 Januarie tot 25 Maart 2022) Getal weke: 10 Aktiwiteit Sperdatum 1. nasionale Skole Skynhofkompetisie (Graad 10-11): Registrasie 19 Januarie tot 04 Maart 2022 2. Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Kwartaal 1 (aansoeke by Hoofkantoor teen 30 November 2021 ontvang) 21 Januarie 2022 3. L sportkodes en verrykingsaktiwiteite (intra- en interskoolaktiwiteite op SOBIS vas 24 Januarie tot 28 Februarie 2022 4. Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2022 Posvlak 1- (PV 1-) poste wat in hierdie vakaturelys geadverteer is, sal as geslote slegs vir pas opgeleide opvoeders afgemerk word 28 Januarie 2022 5.)
8 Dien WKOD 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Julie tot 31 Desember by distrikskantore in 28 Januarie 2022 6. Sperdatum vir aftekening van finale skoolverbeteringsplan (SVP) wat die aksieplan vir die Akademiese Prestasieverbeteringsplanne moet insluit 28 Januarie 2022 7. Veilige Skole se Terug skooltoe-veldtog 31 Januarie tot 04 Februarie 2022 8. Inhuldiging van nuwe Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL e) Februarie tot Maart 2022 WKOD-kitsopname vir gewone openbare en onafhanklike skole 9. Prinsipale teken af 10. Kringbestuurders teken af 01 Februarie 2022 08 Februarie 2022 11. Vergaderings van kringprinsipaalsform (KPF) 12.
9 Vergaderings van distriksprinsipaalsforum (DPF) 13. Vergadering van provinsiale prinsipaalsform (PPF) 01- 09 Februarie 2022 07-16 Februarie 2022 4 Maart 2022 14. Dien koshuislosies, privaatlosies en privaat vervoer se subsidie-aansoeke vir nuwe leerders wat gedurende Januarie 2022 ingeskryf het by Hoofkantoor in 10 Februarie 2022 15. Publikasiedatum: Vakaturelys 1/2022 14 Februarie 2022 16. Gehaltebeheerstelsel (GBS): Finaliseer werkplanne vir skoolbestuurspanne (SBS s) en teken met lynbestuurders af 25 Februarie 2022 3 17. Skole dien rekwisisies (WKOD 026A en 026B) vir skoolmeubels en toerusting by distrikskantore in 25 Februarie 2022 18.
10 Suid-Afrikaanse Skoolkooreisteddfod (SASKE): Registrasie 25 Februarie 2022 19. Aksieprogram-vir -Jong-Burgers (APJB): Registrasie 28 Februarie 2022 20. Remedi rende aflewering van werkboeke 28 Februarie 2022 WKOD se jaarlikse skoolopname vir gewone openbare en onafhanklike skole 21. Prinsipale teken af 22. Kringbestuurders teken af 01 Maart 2022 11 Maart 2022 WKOD se jaarlikse opname vir vroe kind-ontwikkelingsentrums (VKO-sentrums) 23. Prinsipale teken af 24. VKO-bestuurders teken af 01 Maart 2022 11 Maart 2022 WKOD-kitsopname vir spesiale openbare skole 25. Prinsipale teken af 26. Provinsial e programbestuurders teken af 01 Maart 2022 11 Maart 2022 WCED-kitsopname vir spesiale onafhanklike skole 27.