Example: bankruptcy

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL HERSIENING …

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 1 2020. HERSIENING . AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal . HERSIENING . GEDIGTE. LEERDERGIDS. GRAAD 12. 2020. INHOUDSOPGAWE. 2. Die samestelling van Vraestel 2 .. 2. Rondom my - Dawie de Jager .. 4. Palimpses Johann de Lange .. 9. Die boodskapper Peter 11. Huiskat - Elizabeth 17. Die nuwe kind - Pieter Strauss .. 19. Tien haikoes vir die Vredeskoepel - Hans du Plessis .. 21. Ek het huisie by die see - Fagan .. 23. Pryslied - Antjie Krog .. 25. By die robot van EERSTE laan - Marita van Aswegen .. 28. Boekmerk - Marlise Joubert .. 31. Bronnelys .. 33. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 2 2020. HERSIENING . Studieprogram DAG DATUM INHOUD Bladsy Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Die samestelling van Vraestel 2.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 …

Tags:

  Afrikaans, Eerste, Addisionele, Taal, Eerste addisionele taal, Afrikaans eerste addisionele taal hersiening, Hersiening

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL HERSIENING …

1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 1 2020. HERSIENING . AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal . HERSIENING . GEDIGTE. LEERDERGIDS. GRAAD 12. 2020. INHOUDSOPGAWE. 2. Die samestelling van Vraestel 2 .. 2. Rondom my - Dawie de Jager .. 4. Palimpses Johann de Lange .. 9. Die boodskapper Peter 11. Huiskat - Elizabeth 17. Die nuwe kind - Pieter Strauss .. 19. Tien haikoes vir die Vredeskoepel - Hans du Plessis .. 21. Ek het huisie by die see - Fagan .. 23. Pryslied - Antjie Krog .. 25. By die robot van EERSTE laan - Marita van Aswegen .. 28. Boekmerk - Marlise Joubert .. 31. Bronnelys .. 33. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 2 2020. HERSIENING . Studieprogram DAG DATUM INHOUD Bladsy Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag Die samestelling van Vraestel 2.

2 Vraestel 1 bestaan uit VIER AFDELINGS naamlik: AFDELING VRAAG GENRE NAAM VAN BOEK PUNTE. AFDELING A VRAAG 4 ROMAN Lien se lankstaanskoene Derick van der Walt 35. AFDELING B VRAAG 7 DRAMA Fiela se kind die drama - Dalene Matthee 35. AFDELING C VRAAG EN KORTVERHALE 2 kortverhale uit Spie lbeelde 35. AFDELING D VRAAG EN GEDIGTE 2 gedigte uit Verskuns vir EERSTE ADDISIONELE 35. taal JY KIES EN HERSIEN DIE TWEE GENRES WAT JY IN DIE KLAS GEDOEN HET. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 3 2020. HERSIENING . ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE WEEK OU VRAESTELLE. ADDISIONELE taal . (EAT). Gedigte: Verskuns vir EERSTE ADDISIONELE taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017. 3 Tien haikoes vir die Vredefortkoepel Hand du Plessis 7-8 Nov. 2018. 4 Huiskat Elizabeth Eybers 11-12 2018. 5 Ek het huisie by die see HA Fagan 17-18 Nov. 2017. 6 Boekmerk Marlise Joubert 17-18 Jun. 2018. 7 Pryslied Antjie Krog 23-24 Jun.

3 2019. 8 Die boodskapper Peter Snyders 27-28 2018. 9 Die nuwe kind Pieter Strauss 27-28 Nov. 2018. 10 By die robot in Eerstelaan Marita van Aswegen 29-30 Jun. 2018. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 4 2020. HERSIENING . Rondom my - Dawie de Jager Lees die gedig hieronder deur en beantwoord die vrae wat daarop volg AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 5 2020. HERSIENING . 5 Die spreker is haastig om sy liefde te verklaar. Motiveer waarom hierdie stelling ONWAAR is met aanhaling uit die gedig. (1). 6 Skryf EEN woord uit strofe 1 neer wat die spreker se karaktertrek openbaar. (1). Die karaktertrek in Vraag het negatiewe effek op die spreker gehad. (1). S waarom hierdie stelling WAAR is. 7 Haal EEN woord uit strofe 1 aan waaruit jy kan aflei dat die spreker homself forseer om die verhouding rustig te vat. (1). Wat is die spreker se rede dat hy homself forseer om die verhouding rustig te vat. (1). 8 Waarom het die spreker se vorige verhoudings nie uitgewerk nie?

4 (1). 9 In strofe 1 kan ons aflei dat die spreker al baie mislukte verhoudings (1). gehad het. Skryf VIER agtereenvolgende woorde neer om die stelling te staaf. 10 Haal EEN woord uit strofe 1 wat daarop dui dat die spreker se (1). vorige verhoudings hom moedeloos laat voel het. 11 Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies In hierdie konteks word "blou" met (hartseer/ oorhaastigheid). geassosieer. (versre l 9) (1). Waarom sou die persoon wat in versre l 9 aangespreek (1). word, heel moontlik so voel? 12 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord (A D) langs die vraagnommer (12) neer. Ek sien die blou in jou is voorbeeld van . A Vergelyking B Metafoor C Personifikasie D Oordrywing (1). 13 Wat dink jy beteken Ek sien die blou in jou in versre l 9? (1). 14 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer neer. Ek sien die blou in jou in versre l 9.

5 Die woord blou word (denotatief of konnotatief) gebruik. (1). Motiveer jou antwoord in Vraag (1). AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 6 2020. HERSIENING . 15. Ek sien die blou in jou in versre l 9. Verduidelik waarom hierdie stelling WAAR is. (1). 16. Waarom, sal jy s , wil die spreker sy tyd vat met hierdie verhouding? (versre l 12 en 13). (1). 17. Verduidelik waarom hierdie stelling ONWAAR is (1). 18 Haal die versre l aan wat s dat sy geliefde haarself nie hoef te verander nie. (1). 19 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord (A D) langs die vraagnommer 19) neer. Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. Kom wees net jy, kom wees net jy. (versre ls 11 en 12) is . A stelling B bevel C versoek D vraag (1). 20 Voltooi die volgende paragraaf deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer ( ) neer. haastig naby tyd blou Die hoofgedagte van strofe 3 kan as volg verwoord word: As die spreker se geliefde ( ) wil h , moet sy nie ( ) wees nie, maar hy vra haar om ( ) haar te wees terwyl sy nadink.

6 (3). 21 Hoe sal dit vir die spreker moontlik wees om sy geliefde beter te leer ken? (1). 22 kom wees hier rondom my net as jy wil .. (versre ls 18 en 19). Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer neer. Die leesteken aan die einde van versre l 19 word (dubbelpunt / ellips) genoem. (1). Wat is die funksie van die leesteken in Vraag word (1). genoem? 23 Kom wees net jy, kom wees net jy. (versre l 13). Verklaar waarom die sin in versre l 13 herhaal word. (1). AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 7 2020. HERSIENING . Wat, sou jy s , is die gevolg van persone wat versre l 13 in hulle verhoudings toepas? (1). 25 Waarom, sal jy s , is dit belangrik dat mens jouself in verhouding (2). moet wees? Noem TWEE redes. 26 Waarom, sou jy s , is dit noodsaaklik om iemand te leer ken? Beskryf met EEN woord die spreker se karaktertrek volgens wat hy in strofe 3 s . (1).

7 Gee TWEE redes vir jou antwoord. (2). 27 Watter les leer die leser by die spreker in hierdie gedig? (1). 28 Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies. Aan die manier waarop die spreker in strofe 2 en 3 praat, kan ons s dat hy/sy (ongeduldig/gerusstellend) is. (1). Motiveer jou antwoord op VRAAG met DRIE voorbeelde uit die gedig. (3). 29 Kies die term uit KOLOM B wat by die voorbeeld in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A C) langs die vraagnommer tot neer. KOLOM A KOLOM B. Ek wil my tyd vat hierdie keer A alliterasie Kom wys my wie jy is en wie jy graag B enjambement wil wees C inversie Ek wil my tyd vat hierdie keer ek moet my tyd vat hierdie keer D kontras kom wees hier rondom my E herhaling (4). kom wees hier rondom 30 Wat is die funksie van herhaling in die gedig? (1). 31 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord (A D) langs die vraagnommer (31) neer. Die spreker maak baie van herhaling gebruik, want hy/sy.

8 A is nie seker van sy/haar saak nie. B wil die leser gerusstel dat die nuwe verhouding gaan werk. C is bang die geliefde verstaan nie wat hy/sy probeer s nie. D wil die geliefde daarvan oortuig dat hy/sy bedoel wat hy/sy s . (1). 32 Dui die progressie in die gedig aan. (3). 33 Waarom sal hierdie gedig maklik gesing kan word (liriek)? Motiveer jou antwoord met TWEE voorbeelde uit die gedig. (2). AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 8 2020. HERSIENING . 34 Die gedig is in die vorm van liriek geskryf. Noem DRIE kenmerke van liriek. (3). 35 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer neer. Die gedig is (treurlied / liefdesgedig) (1). 36 Wat, sou jy s , is die funksie van die voornaamwoorde in die gedig? (1). 37 Met watter soort spreker het ons in die gedig te doen? (1). Wat is die funksie van die soort verteller in Vraag (1). 38 Wat is die tema van die gedig?

9 (1). 39 Die gedig het universele tema. S waarom hierdie stelling WAAR is. (1). 40 Watter soort rym word in die refrein gevind? (1). 41 Noem TWEE tegnieke wat die digter gebruik om sekere woorde in die gedig te beklemtoon. (2). 42 Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die antwoord (A D) langs die vraagnommer (42) neer. Die herhaling van die versre ls in die gedig is om te skep. A Geduld B Kalmte C metrum D ritme (1). AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 9 2020. HERSIENING . Palimpses Johann de Lange Lees die gedig hieronder deur en beantwoord die vrae wat daarop volg RONDOM MY Dawie de Jager 1 Ek wil my tyd vat hierdie keer 2 ek moet my tyd vat hierdie keer 3 want die haastigheid in my het my 4 al veels te veel keer 5 ondergekry 6 my ondergekry. 7 Ek wil my tyd vat hierdie keer 8 ek moet my tyd vat hierdie keer. 9 Ek sien die blou in jou deur die bietjie in jou o . 10 Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla 11 dinge wat jou terughou.

10 12 Kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees. 13 Kom wees net jy, kom wees net jy. 14 As jy wil tyd vat hierdie keer 15 kom vat 'n rukkie hier by my 16 As jy tyd wil vat 17 kom wees hier rondom my 18 kom wees hier rondom 19 my net as jy wil .. 20 net as jy wil. Wat beteken die woorde in die titel rondom my ? (1). Bring die titel in verband met die inhoud van die gedig. (2). 2. Met wie praat die spreker? (1). 3. Hierdie spreker sien kans vir nuwe verhouding, al het sy/haar vorige verhoudings nie uitgewerk nie. Motiveer waarom hierdie stelling WAAR is. (1). 4. Kies die KORREKTE antwoord uit di tussen hakies. Die spreker is van plan om (haastiger/versigtiger) as vroe r te wees (strofe 1). (1). Motiveer jou antwoord met TWEE voorbeelde uit die gedig. (2). AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal , 10 2020. HERSIENING . PALIMPSES Johann de Lange 1 Bome skryf teen die blou 2 kreukellose lug dinge 3 wat niemand verstaan nie.


Related search queries