Example: tourism industry

Brosjure 2018 - warries.co.za

_____. Brosjure 2018. INHOUDSOPGAWE BLADSY. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE .. 3. 2. BELANGRIKE DATUMS .. 3. 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018 .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke voor uitdunronde Bankbesonderhede .. 3. 4. KANSELLASIEBELEID .. 4. Verloop van die kompetisie .. 4. 5. TEMAS .. 4. 6. PLEKKE EN DATUMS VIR EERSTE UITDUNRONDES .. 5. 7. PLEKKE EN DATUMS VIR SEMIFINALE RONDES .. 6. 8. afrikaans HUISTAAL .. 7. Inskrywingsgetalle .. 7. Tyd en punteverhoudings van toesprake.

7 8. AFRIKAANS HUISTAAL 8.1 Inskrywingsgetalle Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie. GRAAD 1 - 3 AFRIKAANS HUISTAAL Getal leerders in skool Graad 1 - 3 Slegs voorbereid

Tags:

  Afrikaans, Graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Brosjure 2018 - warries.co.za

1 _____. Brosjure 2018. INHOUDSOPGAWE BLADSY. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE .. 3. 2. BELANGRIKE DATUMS .. 3. 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018 .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke voor uitdunronde Bankbesonderhede .. 3. 4. KANSELLASIEBELEID .. 4. Verloop van die kompetisie .. 4. 5. TEMAS .. 4. 6. PLEKKE EN DATUMS VIR EERSTE UITDUNRONDES .. 5. 7. PLEKKE EN DATUMS VIR SEMIFINALE RONDES .. 6. 8. afrikaans HUISTAAL .. 7. Inskrywingsgetalle .. 7. Tyd en punteverhoudings van toesprake.

2 7. Strafpunte .. 8. Onvoorbereide toesprake .. 9. Pryse .. 9. 9. afrikaans ADDISIONELE TAAL .. 10. Kriteria .. 10. Inskrywingsgetalle .. 10. Tyd en punteverhoudings van toesprake .. 11. Strafpunte .. 11. Onvoorbereide toesprake .. 11. Pryse .. 11. 10. RE LS .. 13. 11. KONTAKBESONDERHEDE .. 14. 2. Die ATKV bied met trots die nasionale ATKV-Redenaarskompetisie vir laerskool- en ho rskoolleerders aan. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE. Om afrikaans onder die jeug te bevorder en leerders te bemagtig om in afrikaans 'n leidende rol te speel. 2. BELANGRIKE DATUMS.

3 Eerste uitdunrondes: 10 Maart tot 18 Mei 2018. Semifinale rondes: 20 Mei tot 15 Junie 2018. Die finaal vind plaas by ATKV-Buffelspoort - graad 1 tot 7: 16 Augustus 2018. - graad 8 tot 12: 17 Augustus 2018. 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS. Inskrywingsgeld: R185 per leerder. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018 (slegs vir Namibi 26 Maart 2018). Net die getal leerders wat gaan deelneem. Voor die sluitingsdatum van 16 Februarie 2018 beloop die koste R185 per leerder. N die sluitingsdatum beloop die laat inskrywingsgeld R280 per leerder.

4 GEEN inskrywings word n 28 Februarie 2018 aanvaar nie. Faks of e-pos asseblief die inskrywingsvorm A (slegs getalle) en 'n afskrif van die bewys van betaling aan Cindy du Plessis by 086 556 3761 of of aan Melanie Marais by 086 263 2356 of Die korrekte verwysing moet gebruik word naamlik: Redenaars en die skool se naam. Die sluitingsdatum vir die Redenaarskompetisie in Namibi is 27 Maart 2017. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke v r die uitdunronde begin Die name van die deelnemers en hulle onderwerpe moet drie weke v r die uitdunronde van die streek begin, aan die betrokke streeksorganiseerder ge-e-pos of gefaks word.

5 Sien die kontakinligting vir die streeksorganiseerders op bladsy 5-6. Skole wat inskryf, moet by die betrokke streeksorganiseerder opvolg of die inligting wel ontvang is. BANKBESONDERHEDE. Bank: Absa, Randburg Rekeningnaam: ATKV-MSW. Rekeningnommer: 0170166728. Tipe rekening: Tjekrekening Takkode: 632 005. Verwysing: Redenaars en die skool se naam Byvoorbeeld: Redenaars HS Waterkloof 3. 4. KANSELLASIEBELEID. Skriftelike kennisgewing van onttrekking/kansellasie moet minstens 30 dae v r die aanvang van die eerste uitdun deur die ATKV ontvang word.

6 Indien die geleentheid deur die ATKV gekanselleer word, sal die inskrywingsgeld terugbetaal word. Verloop van die kompetisie Die kompetisie verloop soos volg: Eerste uitdunronde, semifinale ronde en nasionale finaal. Die ATKV. bepaal die aantal deelnemers wat aan die semifinale ronde deelneem. Die skole sal in kennis gestel word en die name van die deelnemers vir die semifinale ronde sal sewe dae n afhandeling van die uitdunronde op die webwerf verskyn. Die aantal deelnemers wat deurdring na die finaal word deur die ATKV bepaal en na gelang van die aantal inskrywings per streek.

7 Vir Ho rskool Huistaal onvoorbereid sal die beste vyf sprekers direk n die nasionale kompetisie aangekondig word. Hulle sal weer 'n toespraak moet voorberei wat tydens die prysuitdeling gelewer gaan word. 'n Nuwe onderwerp word gegee met 90 minute voorbereidingstyd waarin 'n toespraak van 5 tot 7. minute voorberei moet word. Hiervolgens word die eerste, tweede en derde plekke aangewys. 5. TEMAS. graad 1 - 3 graad 4 - 5. Huistaal en Addisionele Taal goud smaak druppeltjies vingers miere drup graad 6 - 7 graad 8 - 9. Huistaal en Addisionele Taal Huistaal en Addisionele Taal uurglas hekkies hoop simbool teken tralies graad 10 - 12 BAIE BELANGRIK.

8 Huistaal en Addisionele Taal Uit die tema moet 'n onderwerp geformuleer agenda word wat 'n standpunt bevat, en die standpunt baan moet aan die hand van argumente en bronne kluis beredeneer word. Dit is met ander woorde 'n beredeneerde toespraak en nie 'n praatjie nie. Deelnemers sal gepenaliseer word indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word. BAIE BELANGRIK: Ons doen weer eens 'n beroep op u om asseblief u deelnemers en ouers te ontmoedig om toesprake te koop. Moedig hulle eerder aan om die ATKV-handleiding vir die skryf van toesprake te bestel en aan te koop.

9 Kontak vir Cindy du Plessis by of 011 919 9109 of Melanie Marais by 011 919 9105. Dit het onder die ATKV se aandag gekom dat al hoe meer mense en organisasies op die ATKV se rug ry en sonder die ATKV se toestemming en medewete vir die ATKV toesprake skryf en kursusse, selfs afrondingskursusse, aanbied. Hierdie mense doen dit net vir hulle eie finansi le gewin en die ATKV is nie betrokke by enige van hierdie mense of organisasies nie. Indien een of meer van dieselfde toesprake gelewer word, sal deelnemers gepenaliseer word. 4. 6. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE EERSTE UITDUNRONDES.

10 GAUTENG. Suidelike Gauteng en Vaaldriehoek 15 en 16 Maart Susan Lucouw 082 898 1054 016 932 5252 Ho rskool Transvalia Vanderbijlpark Gauteng-Wes Ho rskole: Ho rskool Linden 14 en 15 Maart Da Nielle Jordaan 082 559 0353 Linden Laerskole: 22 en 23 Maart Gauteng-Oos Laerskole 11, 12, 13 April Sanet Meiring 084 580 6715 Laerskool Westwood Boksburg Gauteng-Oos Ho rskole 25 en 26 April Dorette Prinsloo 082 785 3391 011 907 1038 Ho rskool Marais Viljoen Alberton Gauteng-Noord Ho rskool Menlopark 20 en 21 April Elbeth Vermaak 084 602 5177 012 348 6827 Pretoria VRYSTAAT.


Related search queries