Example: stock market

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

AFRFA. Provinsie van die OOS-KAAP. ONDERWYS. Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605. REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR. GRAAD 12 LEERDER . ONDERSTEUNINGSPROGRAM . HERSIENING EN REMEDI RENDE ONDERRIG. INSTRUMENT: VRAE EN ANTWOORDE. VAK: AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE. VRAESTEL. Junie 2009. Hierdie dokument bestaan uit 28 bladsye. Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie. 2 AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) (KOPIEREG 06/09). INSTRUKSIES EN INLIGTING. 1. Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae begin beantwoord. 2. Moenie die hele vraestel deurlees nie. Kyk na die inhoudsopgawe op bl. 3 en merk die nommers van die vrae wat handel oor die voorgeskrewe werke wat jy gedurende die jaar gedoen het. 3. Die vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: ROMAN (doen EEN vraag). AFDELING B: DRAMA (doen EEN vraag). AFDELING C: KORTVERHALE (doen EEN vraag).

(KOPIEREG 06/09) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL – TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) 3 INHOUDSOPGAWE LET WEL: Uit AFDELING A, B en C moet jy net EEN vraag beantwoord oor die genres

Tags:

  Eerste, Addisionele, Taal, Eerste addisionele taal

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

1 AFRFA. Provinsie van die OOS-KAAP. ONDERWYS. Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605. REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR. GRAAD 12 LEERDER . ONDERSTEUNINGSPROGRAM . HERSIENING EN REMEDI RENDE ONDERRIG. INSTRUMENT: VRAE EN ANTWOORDE. VAK: AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE. VRAESTEL. Junie 2009. Hierdie dokument bestaan uit 28 bladsye. Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie. 2 AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) (KOPIEREG 06/09). INSTRUKSIES EN INLIGTING. 1. Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae begin beantwoord. 2. Moenie die hele vraestel deurlees nie. Kyk na die inhoudsopgawe op bl. 3 en merk die nommers van die vrae wat handel oor die voorgeskrewe werke wat jy gedurende die jaar gedoen het. 3. Die vraestel bestaan uit VIER afdelings: AFDELING A: ROMAN (doen EEN vraag). AFDELING B: DRAMA (doen EEN vraag). AFDELING C: KORTVERHALE (doen EEN vraag).

2 AFDELING D: GEDIGTE (doen TWEE vrae). 4. Beantwoord vrae uit ENIGE TWEE AFDELINGS oor die genres wat jy vanjaar gedoen het. 5. Jou liter re opstel mag nie langer as 300 woorde wees nie. 6. By die kontekstuele vraag sal die puntetoekenning jou lei om die lengte van elke antwoord te bepaal. 7. Nommer jou antwoorde presies soos in die vraestel. 8. Skryf netjies en leesbaar. (KOPIEREG 06/09) AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) 3. INHOUDSOPGAWE. LET WEL: Uit AFDELING A, B en C moet jy net EEN vraag beantwoord oor die genres wat jy bestudeer het. Uit AFDELING D moet jy TWEE vrae (met totaal van 35 punte). beantwoord. AFDELING A: ROMAN. Beantwoord slegs EEN vraag VRAAG 1: Kringe in Bos Opstelvraag 35 punte OF. VRAAG 2: Kringe in Bos Kontekstuele vraag 35 punte OF. VRAAG 3: Meeulanders Opstelvraag 35 punte OF. VRAAG 4: Meeulanders Kontekstuele vraag 35 punte OF. VRAAG 5: Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom Opstelvraag 35 punte OF. VRAAG 6: Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom Kontekstuele vraag 35 punte AFDELING B: DRAMA.

3 Beantwoord slegs EEN vraag VRAAG 7: Poppie, die drama Opstelvraag 35 punte OF. VRAAG 8: Poppie, die drama Kontekstuele vraag 35 punte OF. VRAAG 9: Paljas Opstelvraag 35 punte OF. VRAAG 10: Paljas Kontekstuele vraag 35 punte AFDELING C: KORTVERHALE. Beantwoord slegs EEN vraag VRAAG 11: Beter lewe vir Mams Opstelvraag 35 punte OF. VRAAG 12: Die Engelman Kontekstuele vraag 35 punte AFDELING D: GEDIGTE. Beantwoord enige TWEE van die volgende vrae VRAAG 13: Woonstelbewoners Kontekstuele vraag 17 punte OF. VRAAG 14: So long Skipskop Kontekstuele vraag 17 punte OF. VRAAG 15: My siel, Pa Kontekstuele vraag 17 punte OF. VRAAG 16: Melkkantien Kontekstuele vraag 17 punte 4 AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) (KOPIEREG 06/09). AFDELING A: ROMAN. Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 1. KRINGE IN BOS Dalene Matthee: Opstelvraag Van al die mense in Saul se lewe, het Kate waarskynlik die grootste rol gespeel. Skryf nou opstel van 250 300 woorde waaarin jy hierdie stelling motiveer.

4 Jou opstel moet inleiding en slot h . Jou opstel moet die volgende insluit: z Die eerste ontmoeting tussen Saul en Kate z Saul se twee jaar in die houtskuur z Saul en Kate in die Bos z Kate se ouers se inmenging z Kate se rol aan die einde van die verhaal [35]. OF. VRAAG 2. KRINGE IN BOS Dalene Matthee: Kontekstuele vraag Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg. 1 Op die onderpunt van Groot Eiland, waar sy ma en Sara 2 en sy pa begrawe l , gaan staan hy oomblik stil. Oor sy pa 3 bult die aarde nog effens en hy kan die plek uitken; oor sy ma 4 en Sara het die onderbos oorgeneem. Waar hulle naastenby 5 moet l , is die onderbos uitgekap en daar l die vars graf van 6 Jozef se kind. Handvol varklelies hang verlep in ver- 7 roeste blik. 8 Kort voor halfdag is hy terug op Oupoot se spoor en sukkel 9 hy met skuldgevoel wat al dieper in hom invreet. Skuld- 10 gevoel teenoor al die Sannas van die Bos, al die Jozefs, die 11 Anneriese en die Maskas. Skuldgevoel waarvoor?

5 ! skree dit hom 12 later tot besinning. Hulle het hom as verraaier in hierdie bos 13 besweer, soos hulle Oupoot as moordenaar besweer het! Groot Eiland is waar .. A Saul gebore is. B die delwers die meeste skade aangerig het. C Saul-hulle gewoon het toe hy kind was. D Patterson vir spoelgoud wou gaan soek. (1). (KOPIEREG 06/09) AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) 5. Sy ma en Sara is dood nadat .. A die godsiekte hulle albei getref het. B die olifante deur hul skerm gebars het. C Saul by MacDonald gaan werk het. D daar goud in die Bos ontdek is. (1). Saul se pa is dood nadat olifant hom getrap het. Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1). Motiveer jou antwoord in EEN volsin. (1). Hul pa se dood het die twee broers, Saul en Jozef, weer nader aan mekaar gebring. Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? (1). Motiveer jou antwoord in EEN volsin. (1). Kort voor halfdag is hy terug op Oupoot se spoor .. Waarom is Saul aan die begin van die roman op Oupoot se spoor? (1).

6 Waarheen lei Oupoot se spoor uiteindelik vir Saul? (1).. sukkel hy met skuldgevoel wat al dieper in hom invreet.. Waarom voel hy skuldig teenoor al die Bosmense? (1). Dink jy dat hy rede het om skuldig te voel? Motiveer jou antwoord deur te verwys na hoe hulle hom behandel het nadat hy weg is by sy pa. (2). Saul is die buitestaander in hierdie verhaal. Wat is die heel belangrikste rede waarom hy buitestaander was terwyl hy in sy pa se span gekap het? (1). Waarom kan hy as buitestaander gesien word tydens sy jare as gouddelwer? (1). 6 AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) (KOPIEREG 06/09). Kies uit KOLOM B die antwoord wat die beste pas by die term in KOLOM A. Oral waar Saul gegaan het, is hy gebrandmerk. KOLOM A KOLOM B. weggejaagde A Hulle glo Saul gaan verkla hulle omdat hulle olifante skiet. oproerling B Hy wil nie langer 'n pad loop wat n rens uitkom nie. opstandeling C Arend is dood nadat hy Saul gehelp het. verraaier D Hy weier om die byl te lig teen die groot kalander.

7 Spioen E Saul kies die kant van die bosbewaar- ders. moordenaar F Hy glo nie meer wat die Bosmense vertel nie. (6). Vul die ontbrekende woorde in. Jozef glo dat sy seun, ( gee die naam) .. dood is nadat ( nie meer as vyf woorde nie) .. Hierdie boodskap is deur ( gee die naam) .. aan Saul gebring. (3). Daar was groot verskille tussen Saul en Jozef. Skryf nou TWEE van hierdie verskille neer. (2 x 2) (4). Daar was besondere band tussen Saul en Oupoot. Motiveer hierdie stelling. (1). Wanneer het Oupoot en Saul mekaar vir die heel eerste keer gesien? (1). Watter rol het Oupoot gespeel in die versoening van Saul en sy broer? (1). Die naam van hierdie roman is Kringe in Bos. Skryf nou paragraaf van VYF volsinne waarin jy verwys na EEN van hierdie kringe, nl. die skewe sirkel waaroor Saul sy lewe lank baklei het. (5). In hierdie verhaal leer ons dat .. A alle Engelse mense ryk is. B mens moet wegloop van die huis af as jy ongelukkig is. C mens nooit kan weghardloop van jou probleme nie.

8 D dat olifante en mense familie is. (1). [35]. (KOPIEREG 06/09) AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) 7. OF. VRAAG 3. MEEULANDERS Esta Steyn: Opstelvraag In Ryna se laaste dagboekinskrywing, skryf sy: Ons sal bymekaarstaan, want ons is Meeulanders.. Skryf nou opstel van 250 300 woorde waaarin jy verduidelik hoe Ryna . Meeulander geword het. Jou opstel moet inleiding en slot h . Verwys in jou opstel na die volgende: Die redes waarom Ryna na Meeuland gegaan het Ryna se eerste kennismaking met Meeuland Meeuland se huisie in kontras met haar huis in Kaapstad Dinge wat haar aan Meeuland bind Watter eienskappe het Meeulander? [35]. OF. VRAAG 4. MEEULANDERS Esta Steyn: Kontekstuele vraag Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg. MEEULAND, DONDERDAGMIDDAG, 10 SEPTEMBER 1981. 1 Baie foto's geneem die jettie, Jannerik, Flip-Flap, die graffie. 2 Ek en Janka gaan m re wal toe vir twaalf dae. Klaar haar goedjies 3 ingepak. Sy gaan by Elsabet bly, sy was nie laas maand daar nie.

9 Ek 4 gaan na ant Hansie-hulle toe. Die bekendstelling van die boek is vol- 5 gende Saterdag, die 19de op Stellenbosch. Prof gaan ook daar wees. En 6 ek moet Kaap toe gaan om verblyf te gaan soek. Dan sal ek terugkom en 7 kom inpak. 8 Drie jaar voel nou soos enkele gedagte. Ek het gekom met een kof- 9 fer en boks vol boeke en tikmasjien. Ek gaan terug met soveel won- 10 ders. Ek het na die vo ls van die hemel gekyk en gesien hoe God sorg. Ek 11 het na die aandstiltes geluister en gehoor hoe Hy in die ruising daarvan 12 asemhaal. Ek het begin insien dat daar almagtige geordende ewewig 13 in die natuur heers: vir elke winter, somer; vir elke wolk, stukkie 14 son; vir elke storm, stilte; vir elke wegvlug, tuiskoms. Die balans 15 daarvan is in ragfyn ritmes ingeweef, t groot en onbegryplik vir my 16 verstand; al wat ek daarvan kan aflei, is dat daar vir elke momemt van 17 pyn moment van vreugde is. Vir elke verwonding, weer genesing. 18 As ek Camilla gebly het, sou ek dit nooit besef het nie.

10 19 Ek gooi paar stompneusies op die kole, wat s jy, Van? s Attie die 20 aand, terwyl sy voor die ou Singer-masjien sit. Hulle is mooi size so 21 tweetjies. Wat op aarde maak jy, Van? Hy kom nader en kyk hoe sy stuk 22 swart lap bo-oor wit lap onder die naald inskuif.. 8 AFRIKAANS eerste addisionele taal TWEEDE VRAESTEL (AFRFA) (KOPIEREG 06/09). Waarom gaan Ryna vir twaalf dae van Meeuland af? (1). Waaroor handel Ryna se boek? (1). Baie foto's geneem die jettie, Jannerik, Flip-Flap, die graffie.. Waarom was dit vir Ryna nodig om juis nou so baie foto's te neem? (1). Hoe skakel die dinge waarvan Ryna foto's geneem het, bymekaar in? Skryf goeie pararaaf van ongeveer 80 woorde waarin jy die belangrikheid van elkeen van hierdie dinge vir Ryna se lewe op Meeuland uitlig. (5). As Ryna praat van wal toe gaan, verwys sy na .. A Walvisbaai B Duikereiland C Meeuland D Salamanderbaai (1). Kies die korrekte antwoord: Die skuinsgedrukte woorde in die uittreksel stel (Ryna se dagboek/die storielyn).


Related search queries