Example: air traffic controller

GRAAD: 6 VAK: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE …

graad : 6. VAK: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE . KWARTAAL EEN. FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 2. Naam: _____. Klas: _____ Datum: _____. Skool: _____ Onderwyser: _____. Leerder se Leerder %. FAT Aktiwiteit/Vorm punt 2. Toets TOTAAL 35. Naam van skool . Kwartaal 1 graad : 6. Maart NATUURWETENSKAPPE en TEGNOLOGIE Tyd: 50 minute Toets Punte: 35. Kennisafdeling: ____Lewe en Lewende dinge en Verwerking_____. Skryf jou naam hier: _____Klas:_____. Instruksies 1. Beantwoord al die vrae op die vraestel. 2. Skryf met n pen. 3. Gebruik n potlood vir die sketse. Vraag 1. Lees elke vraag. Omkring A, B, C of D om die korrekte antwoord aan te dui. Die volgende is n voorbeeld van n proses om voedsel te preserveer. A. Meng B. Uitrol C. Kleur D. Pekel. (1). Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vraag wat volg. Lamp Proefbuis Gas Water Tregter Groen waterplant Fotosintese eksperiment Watter gas sal in die proefbuis gevorm word tydens die proses soos bo aangedui?

Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 9 GEWIGSWAARDE VIR GRAAD 6 KWARTAAL 1 TOETS Onderwerpe Kognitiewe Vlakke Onderrigtyd in weke Voorgestelde punte- toekenning Tyd Laag 50% Middel 35% Hoog 15% M e AL 1 L e & g Fotosintese 1 2 4 2.5 7 Voedingstowwe in voedsel 1 1 4 2 1 1.5 9 Voedingstowwe …

Tags:

  Graad, Tegnologie

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of GRAAD: 6 VAK: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE …

1 graad : 6. VAK: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE . KWARTAAL EEN. FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 2. Naam: _____. Klas: _____ Datum: _____. Skool: _____ Onderwyser: _____. Leerder se Leerder %. FAT Aktiwiteit/Vorm punt 2. Toets TOTAAL 35. Naam van skool . Kwartaal 1 graad : 6. Maart NATUURWETENSKAPPE en TEGNOLOGIE Tyd: 50 minute Toets Punte: 35. Kennisafdeling: ____Lewe en Lewende dinge en Verwerking_____. Skryf jou naam hier: _____Klas:_____. Instruksies 1. Beantwoord al die vrae op die vraestel. 2. Skryf met n pen. 3. Gebruik n potlood vir die sketse. Vraag 1. Lees elke vraag. Omkring A, B, C of D om die korrekte antwoord aan te dui. Die volgende is n voorbeeld van n proses om voedsel te preserveer. A. Meng B. Uitrol C. Kleur D. Pekel. (1). Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vraag wat volg. Lamp Proefbuis Gas Water Tregter Groen waterplant Fotosintese eksperiment Watter gas sal in die proefbuis gevorm word tydens die proses soos bo aangedui?

2 A. Koolstofdioksied B. Waterstof C. Suurstof D. Stikstof. (1). Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 1. Wat is die beste rede om vrugte en blaargroentes in a gesonde dieet te voeg? A. Dit het n ho waterinhoud. B. Dit is die beste prote enbron. C. Dit is ryk aan minerale en vitamienes. D. Dit is die beste koolhidraatbron. (1). (3). Vraag 2. Pas die plantdeel in kolom A by die korrekte voedsel voorbeeld in kolom B. Skryf die letter van die voedsel voorbeeld in die middelste kolom langs die gepaste nommer neer. 2. KOLOM A Antwoord KOLOM B. Plantdeel waar voedsel gestoor word Voedsel voorbeeld Vrugte A. Grondboontjies Sade B. Appel C. Wortel D. Kool (2). Vraag 3. Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings: Die voedselgroep wat belangrik is vir groei en die herstel van beskadigde vel en spiere. (1). n Siekte wat deur n die t ryk aan koolhidrate sonder prote ne veroorsaak word. (1). Mikro-organismes wat dooie plant- en dier materiaal afbreek en voedingstowwe aan die grond terug gee.

3 (1). (3). Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 2. Vraag 4. Bestudeer die onderstaande illustrasie van die proses van fotosintese. Voltooi die byskrifte 1 - 4 wat die proses van fotosintese illustreer. Gebruik: . Gee af: . Neem op: . Neem op: . (4). Vraag 5. Johan ontwerp n eksperiment deur n jodiumoplossing en verskillende voedsel soorte te gebruik. Die resultaat van die ondersoek word in die onderstaande tabel getoon. Naam van die voedselsoort Die kleur het verander na: Aartappel Blouswart Komkommer Bruin Blare Blouswart Wat ondersoek Johan in die eksperiment? (1). Noem waarom die komkommer se kleur na bruin verander het. (1). (2). Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 3. Vraag 6. Thembi is n dogter wat tien jaar oud is. Sy het n lys van haar dieet van een dag gemaak. Bestudeer die lys van voedselsoorte soos Themibi in een dag ge et het. Gebruik die inligting om die vrae wat volg te antwoord.

4 Ontbyt: Middag versnapering 1 koppie graanvlokkies Een appel Halwe koppie melk Een broodrolletjie Een groot sny kaas Middagete 20 grondboontjies Twee snye brood Twee eetlepels margarien Aandete Halwe koppie boontjies Een koppie rys Een piesang Vier visvingers gebak in twee eetlepels olie Halwe koppie pampoen Halwe koppie kool Klein glasie druiwesap Voltooi die onderstaande tabel deur een voorbeeld van elke voedselgroep uit Thembi se dieet neer te skryf. (4). Voedselgroep Voorbeeld Koolhidrate (a). Prote ne (b). Vette en Olies (c). Vitamiene en Minerale (d). Thembi groei twee sentimeters in n maand. Van watter tipe voedsel (vaste stowwe en vloeistowwe) behoort sy meer te eet? (1). Verwys na Thembi se diet en gebruik jou kennis van n voedselpiramide om die volgende vrae te beantwoord. (a) Volg Thembi n gebalanseerde die t vir die een dag? (1). (b) Gee n rede vir jou antwoord in Vraag (a) (2). (c) Noem een soort voedsel wat Thembi meer gereeld moet eet.

5 (1). (d) Hoeveel porsies vleis het Thembi gedurende die dag ge et? (1). (10). Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 4. Vraag 7. Bestudeer die prentjies van twee voedsel tipes en beantwoord die vrae wat volg: B. Slaai: blaarslaai, komkommer, A. Pasta en maalvleis tamaties, wortels, uie en rissies Atlete wat lang afstande hardloop, het spesifieke voedsel ter voorbereiding vir n wedloop nodig. Watter van die boonste voedsel tipes (A of B) sal jy vir die atlete aanbeveel om die aand voor n wedloop te eet? (1). Gee n rede vir jou keuse in Vraag (1). (2). Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 5. Vraag 8. Gee die term vir n voedsel bymiddel wat gebruik word om voedsel langer te laat hou. (1). Noem twee redes waarom voedsel verwerk word. (2). Gee n rede waarom hoogs geprosesseerde voedsel nie vir jou gesondheid goed is nie. (1). Jy gaan op n oornag kamp en vang baie vis. Daar is geen verkoeling fasiliteite om die vis vars te hou nie.

6 Lys 5 stappe wat jy sal volg om die vis te preserveer. Stap 1. Stap 2. Stap 3. Stap 4. Stap 5. (5). (9). Totaal: 35 Punte Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 6. WKOD NWT. graad 6 Kwartaal 1 Maart MEMORANDUM. Vraag 1. D 1. C 1. C 1. (3). Vraag 2. B (appel) 1. A (grondboontjies) 1. (2). Vraag 3. Prote ne 1. Kwasjiorkor 1. Ontbinder 1. (3). Vraag 4. Sonlig 1. Koolstofdioksied 1. Water and Minerale 1. Suurstof 1. (4). Vraag 5. Om vir stysel te toets 1. Dit bevat geen stysel nie 1. (2). Vraag 6. (a) Graanvlokkies of brood of broodrolletjie of rys of piesang of appel of pampoen of 1. kool of druiwesap (enige een ). (b) Melk of boontjies of kaas of vis of grondboontjies (enige een ) 1. (c) Margarien of olie of grondboontjies (enige een ) 1. (d) Melk of kaas of graanvlokkies of piesangs of appel of pampoen of kool of 1. druiwesap (enige een ). Melk of kaas of boontjies of grondboontjies of vis (enige een ) 1. a) Ja of Nee 1.

7 B) 2. Indien Nee Thembi se dieet bevat nie die regte hoeveelheid porsies van elke voedselgroep nie OF. Indien Ja Thembi se dieet sluit voedsel van elke voedselgroep in. c) Graankos en/of suiwelprodukte 1. d) een bediening van vis 1. (10). Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 7. Vraag 7. Ete A / Pasta en maalvleis 1. Die pasta in maaltyd A bevat koolhidrate wat energie vir die wedloop sal verskaf. 1. OF. Die maalvleis bevat prote ne wat ook gestoorde energie vir die atleet verskaf. Enige een . (2). Vraag 8. Preserveermiddel 1. Om voedsel te preserveer (langer te bewaar) 2. Om dit eetbaar te maak Om die voedingswaarde te verbeter Enige twee . Hoe langer voedsel verwerk word, hoe meer voedingswaarde gaan verlore 1. Stap 1 Maak die vis skoon en verwyder die ingewande Stap 2 Was vis in water Stap 3 Vlek die vis Stap 4 Strooi growwe sout oor die vis Stap 5 Hang die vis op in n lugtige plek om droog te word 5. Enige vyf logiese stappe (9).

8 TOTAAL 35. Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 8. GEWIGSWAARDE VIR graad 6 KWARTAAL 1 TOETS. Voorgestelde Onderrigtyd Kognitiewe Vlakke punte- Tyd in weke Onderwerpe toekenning Laag Middel Hoog 50% 35% 15%. 1. Fotosintese 2. 4 7. Lewe en lewende dinge &. 1. Voedingstowwe in voedsel 1 2 1 9. 4. KWARTAAL 1. Verwerking 50 Minute 1. 1. 2. Voedingstowwe 1. 2. 9. 1. 1. Voedsel- 1. verwerking 1 2 5 10. 1. Word slegs in weke 9 & 10. Ekostelsels en Voedselwebbe behandel. 2 0. Vrae dus in kwartaal 2. Punte Punte Punte TOTAAL 8 35 Punte 17 12 6. Gr 6 FAT: NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE - KWARTAAL 1 TOETS Bladsy 9.


Related search queries