Transcription of Graad 7 Vraestel 2 2011 - camiweb.com
1 CAMI Education (Pty) LtdReg. No. 1996/017609/07 CAMI HouseFir Drive, Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400web: : Graad 7 Vraestel 22011 Totaal: Vraestel bestaan uit 6 vrae moet beantwoord die antwoorde dieselfde as die alle 1 onderstaande of hoekGradeSkets Regtehoek 00 < x < 900 3600 (8) die waarde van x en y neer as RTP = 900. Q x P T200 y S R(2)VRAAG 2 twee reghoekige driehoeke.(2) STQ = 720, bereken x se waarde.(2) Noem die figuur wat voorgetstel word deur PQRS.
2 Gee n rede vir die antwoord. (2) die grootte van RSQ . (1)VRAAG 3 die omtrek van die volgende figuur.(3) Bereken die oppervlakte van die raam as die raam 30cm breed is.(4)VRAAG 4: n Hout krat is 120cm lank, 50 cm hoog en 40 cm breed. Die geskenkhouer is in die vorm van n kubus met 10 cm afmeting. Hoeveelgeskenkies kan in n hout krat ingepak word?(5)VRAAG 5:Teken die simmetrie-as(se) in vir die volgende (2) (1)VRAAG 6:Tydens n skool kermis is daar n kompetisie geloots vir kinders om teraai hoeveel n sak klippe weeg. Die volgende data is versamel:10 25 26 28 30 44 16 20 45 38 22 9 33 14 3528 36 25 43 28 37 40 41 29 40 15 25 22 29 30 die frekwensie tabel:Klas intervalTellingFrekwensie1 1011 2021 3031 4041 50(10) Teken n histogram deur bogenoemde klas intervalle te gebruik.
3 (5) Bepaal die modus en median vir bogenoemde inligting. (3)TOTAAL: 50