Example: air traffic controller

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mrs L Brits Date 17 November Total marks 80 Session 1 Duration 2 Hours Grade 7 Moderator Mrs Pienaar Special instructions/ Equipment 1. Beantwoord alle vrae op dielyntjiespapier. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Volg instruksies noukeurig. Hierdie vraestel bestaan uit: Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalwerk Afdeling C: Visuele teks This Exam has been compiled using notes and information contained in the Tom NEWBY SCHOOL book.

This Exam has been compiled using notes and information contained in the Tom Newby School book. The marking memorandum has been compiled accordingly.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

1 1 TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans Examiner Mrs L Brits Date 17 November Total marks 80 Session 1 Duration 2 Hours Grade 7 Moderator Mrs Pienaar Special instructions/ Equipment 1. Beantwoord alle vrae op dielyntjiespapier. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Volg instruksies noukeurig. Hierdie vraestel bestaan uit: Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalwerk Afdeling C: Visuele teks This Exam has been compiled using notes and information contained in the Tom NEWBY SCHOOL book.

2 The marking memorandum has been compiled accordingly. While alternative responses will be given due acknowledgement, the official memorandum will be considered a priority document to ensure uniformity of marking. AFDELING A: BEGRIPSTOETS Leesstuk Een: Die Olimpiese Spele Lees die vrae Lees die leesstuk Beantwoord die vrae in volledige sinne, en trek n lyn na elke antwoord. Vrae: 1. Waar of onwaar. (Indien die stelling onwaar is, moet jy dit regstel). a. Die olimpiese ringe simboliseer die vyf vastelande.

3 B. Enige land mag soveel oefen as wat hulle dink nodig is. c. Die Suid-Afrikaners het die eerste Olimpiese Spele begin. d. Die Olimpiese Spele vind elke drie jaar plaas. (4) 2. Waarom is die eerste Olimpiese Spele stopgesit? (2) 2 3. Kyk na die volgende prentjies. Watter Olimpiese Sportsoort stel elkeen voor? a) b) b) d) (4) 4. Waarom is dit n groot eer vir enige atleet om aan die Olimpiese Spele deel te kan neem? (1) 5. Die vyf gekleurde ringe van die Olimpiese Spele is aaneengeskakel omdat: a.

4 Dit simboliseer n eenheid tussen die lande. b. Dit simboliseer dat dit mooi is. c. Dit simboliseer dat die Olimpiese Spele baie oud is. (1) 6. Dink jy dat die Olimpiese Spele in Suid Afrika gehou moet word? Gee n rede vir jou antwoord. (2) 7. Wie het daarin geslaag om die Olimpiese Spele te herleef, waar kom hy vandaan? (2) 8. Gee n sinoniem, uit die leesstuk, vir: keer (1) 9. Die Olimpiese Eed word by die opening van die Olimpiese Spele afgel . Die Olimpiese Eed staan vir: a) n Belofte om geen verbode middels te gebruik nie.

5 B) n Belofte om regverdig deel te neem. c) Albei a en b. (1) 3 10. Pas kolom A by B. Skryf slegs die antwoord bv. 1C Kolom A Kolom B 1. Eerste Olimpiese spele a) Gekleurde ringe 2. Simboliseer vyf vastelande b) 1896 3. Eerste plek c) Krans gevleg van blomblare 4. Spele is stopgesit d) 776 5. Eerste moderne Olimpiese Spele e) Goue medalje f) 1 500 jaar later g) 394 (5) 11. Die teenoorgestelde van ywerig is: a) lui b) dom c) verkeerd (1) 12.

6 Wat is jou gunsteling sportsoort, s waarom jy daarvan hou. (2) 13. Voltooi die volgende: Wanneeer jy n sportsoort beoefen is dit goed vir jou omdat .. (1) 14. Is die volgende n feit of n mening? a) Sokker is die beste sport. b) Suid-Afrikaners het die beste sportmanskap. c) Die eerste Olimpiese spele is stopgesit as gevolg van geldgierigheid. (3) TOTAAL: 30 4 DIE OLIMPIESE SPELE Die eerste Olimpiese Spele waarvan ons weet, het in 776 in die klein dorpie Olympia in Griekeland plaasgevind.

7 Die Grieke het hul buurlande genooi om teen hulle te kom deelneem. n Belangrike voorwaarde was dat alle gevegte en oorlo vir die duur van die Spele gestaak moes word! In die begin het die atlete ywerig teen mekaar gekompeteer om te sien wie die beste sportmanne was. Die wenner van elke item is met n krans, gevleg van louriertakkies, bekroon. Die krans is om sy nek gehang. Later is daar egter ook geld-pryse aan wenners gegee. Dit het die hele wese van die spele verander, want die deelnemers het nou om geld meegeding en nie meer vir die liefde van sport nie Dit was juis om die rede dat die Romeinse keiser Theodosius die Spele in 394 stopgesit het.

8 Eers ongeveer 1500 jaar later het n Fransman, Pierre de Coubertin, daarin geslaag om die Olimpiese Spele te laat herleef. Hy het geglo dat n sportbyeenkoms waaraan alle lande van die w reld kon deelneem, die verskillende volkere verdraagsamer (vriendeliker) teenoor mekaar sou maak en sodoende vyandskap en oorlo kon verhoed. As gevolg van sy pogings is die eerste moderne Olimpiese Spele in 1896 in Athene, die hoofstad van Griekeland, gehou. Sedertdien vind die Olimpiese Spele elke vierde jaar in n ander w reldstad plaas.

9 By die opening van n Olimpiese Spele l n atleet die Olimpiese Eed namens al die ander atlete af. Hy belowe dat die atlete hul beste sal lewer, regverdig sal meeding en da t hulle met waardigheid sal wen of verloor. Dit is n groot eer vir enige atleet net om aan die Olimpiese Spele deel te kan neem, want dan word hy beskou as van die beste ter w reld Die wenatleet in enige bepaalde nommer ontvang n goue medalje, en die wat tweede en derde kom, silwer en brons onderskeidelik. Wanneer die medaljes oorhandig word, word die landsvlae van die atlete gehys en hul nasionale liedere gespeel.

10 Die hoofsimbool van die Olimpiese Spele is vyf gekleurde ringe. Die ringe simboliseer die vyf vasteland en is aaneengeskakel. Die ringe beeld die Olimpiese ideal uit: vrede, eenheid en broederskap van alle mense op aarde. 5 AFDELING B: Die Laaste Skoolday Lees die vrae Lees die ekstrak uit Die Laaste Skooldag en beantwoord die vrae. Jy hoef nie in volledige sinne te antwoord nie. 1. Verdeel die volgende woorde in lettergrepe: a) Dwarsstraat b) Dubbelverdiepinggebou (2) 2.


Related search queries