Example: tourism industry

Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015

1 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 2 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 WESKUSKAART 3 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Weskus Distriksmunisipaliteit Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan 2011/2012 VOORWOORD: UITVOERENDE BURGEMEESTER _____ Die Jaaroorsig van ons Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan vir 2011/2012 bied beslis perspektief aan dit wat ons as die Weskus Distriksmunisipaliteit behaal het. Hierdie tyd is beslissend vir die Beplanningsproses van ons Ge ntegreerde Ontwikkeling want dit werp lig op die suksesse en uitdagings waarvoor ons in 2010/2011 behaal het en te staan gekom het. Die Jaaroorsig van 2011/2012 dwing ons om te besin oor die Belangrikste Prestasie-aanwysers en om vas te stel hoe ons as Distriksmunisipaliteit geslaag het om ons doelwitte te bereik deur die lewensgehalte van ons inwoners te verbeter.

3 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Weskus Distriksmunisipaliteit Geïntegreerde On twikkelingsplan 2011/2012 VOORWOORD: UITVOERENDE BURGEMEESTER

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015

1 1 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 2 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 WESKUSKAART 3 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Weskus Distriksmunisipaliteit Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan 2011/2012 VOORWOORD: UITVOERENDE BURGEMEESTER _____ Die Jaaroorsig van ons Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan vir 2011/2012 bied beslis perspektief aan dit wat ons as die Weskus Distriksmunisipaliteit behaal het. Hierdie tyd is beslissend vir die Beplanningsproses van ons Ge ntegreerde Ontwikkeling want dit werp lig op die suksesse en uitdagings waarvoor ons in 2010/2011 behaal het en te staan gekom het. Die Jaaroorsig van 2011/2012 dwing ons om te besin oor die Belangrikste Prestasie-aanwysers en om vas te stel hoe ons as Distriksmunisipaliteit geslaag het om ons doelwitte te bereik deur die lewensgehalte van ons inwoners te verbeter.

2 Om aan die behoeftes van ons gemeenskappe te voldoen deur te verseker dat ons die uitdagings wat ons gemeenskappe ervaar, vooruitloop, het ons talle openbare deelnemingsvergaderings gedurende die jaaroorsigtermyn vir die Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan van 2011/2012 gehou. Ons openbare deelnemingsprosesse het n duidelike geleentheid geskep vir gemeenskappe om met ons as politici en die bestuurspan sake te bespreek wat regstreeks op hulle welstand n uitwerking het. Ons as die Weskus Distriksmunisipaliteit benadruk hoofsaaklik dat ons grootmaat-drinkwater aan 28 dorpe in die Suidelike Weskusstreek wil voorsien, en dit sluit die munisipale gebiede van Swartland, Saldanhabaai en Bergrivier in.

3 4 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Om te verseker dat huishoudings volhoubare water as basiese behoefte ontvang en om volhoubare ekonomiese ontwikkeling in hierdie gebiede oor die langtermyn te verbeter, het ons talle navorsingstudies gedoen, die volgende ingesluit: Navorsing is gedoen oor volhoubare, alternatiewe langtermynwaterbronne vir die Suidelike Weskusstreek wat deur die grootmaat-waterverspreidingstelsel bedien word. Hierdie studie is afgehandel en het ontsoutingsaanlegte vir kusdorpe as die alternatiewe langtermynwaterbronne aangewys. Navorsing is gedoen, op versoek van die Cederberg Munisipaliteit, oor volhoubare alternatiewe langtermynwaterbronne vir die Noordelike Sandveld wat Lambertsbaai insluit.

4 N Ontsoutingsaanleg is aangewys as die beste alternatief en tenders vir die bou van die aanleg het in November 2010 gesluit, waarna bouwerk in Februarie 2011 n aanvang geneem het. n Meesterplan vir Grootmaat-water en Sanitasie, wat deur die Departement van Plaaslike Bestuur en Behuising en die WKDM befonds is, is afgehandel en daarvolgens is alle agterstande van grootmaat-water- en sanitasiedienste in die WKDM en in al vyf plaaslike munisipaliteite in die Weskusstreek aangewys. n Uitvoerige voorkeurlys van alle kapitaalprojekte in verband met grootmaat-water en sanitasie (tesame met kosteberamings) is per Distriksmunisipaliteit opgestel en sal as voorkeurlys vir deel van die Wes-Kaap gesmee word.

5 Hierdie Meesterplan sal teen Junie 2010 voltooi wees. Dit is belangrik om daarop te let dat die Waterdienste-ontwikkelingsplan van die Weskus Distriksmunisipaliteit die oorkoepelende bestuurswerktuig vir alle waterdienste in die WKDM-gebied volgens wetgewing is en dit word elke vyf jaar op datum gebring. Op versoek van die Cederberg Munisipaliteit is die Weskus Distriksmunisipaliteit tans besig met n Artikel 78-ondersoek waarvolgens die WKDM die werkverrigtinge en bestuur van alle grootmaat-water- en sanitasiedienste van die Cederberg Munisipaliteit moontlik kan oorneem. 5 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Al bogenoemde studies is strategiese afdelings van die Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan van die Weskus Distriksmunisipaliteit maar vanwe die volume hiervan is dokumente nie by die GOP 2010/2011 aangeheg nie, maar is by ons munisipaliteit verkrygbaar.

6 In die boekjaar 2011/2014 sal ons voortgaan om te probeer werk maak van ontwikkelingskwessies wat in die Weskus ondervind word, met groter nadruk op die ontwikkeling van menslike kapitaal in gemeenskappe van die Weskusstreek. Graag moedig ek gemeenskappe aan om die jaaroorsig van die Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan en begroting van 2011/2014 hulle eie te maak en om ons van verdere voorstelle te voorsien sodat n Beter Lewensgehalte vir Almal in die streek verseker kan word. R Kitshoff (Uitvoerende Burgemeester) 6 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Inhoudsopgawe I Kaart 3 II Voorwoord : Uitvoerende Burgemeester 4 III Indeks 7 1. Verband van die GOP 9 Doel en Proses 9 Regsmandaat 10 Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan 10 2.

7 Sosio-ekonomiese Ontleding en Verband 11 Inleiding 11 Demografie en Vloei van Bevolking 11 Grootte, Toename en Vloei van Bevolking 13 Samestelling van Bevolking 15 Toename / Afname van Bevolking 16 Huishoudings 17 Onderrig en Menslike Kapitaal 18 Ekonomiese Aktiwiteit 21 Huishoudelike Inkomste 26 Werk- en Arbeidsproduktiwiteit 27 Omgewing-, Sosiale en Ekonomiese Volhoubaarheid 35 Beboubare en Boerderygrond 36 Grondvermo 36 Kwesbaarheid : Rivier-ekostelsels 37 Kwesbaarheid van Grondwater 38 Mynbou-potensiaal 39 Waterbronne en -beskikbaarheid 40 Water- en Sanitasiedienste 43 Energie 44 7 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 3. Strategiese Oorsig van B-munisipaliteite 45-52 4.

8 Strategiese Ontleding en Omkeerstrategie 53 Strategiese Ontleding 58 Visie 58 Missie 58 SWOT-ontleding 58 Strategiese Doelwitte 60 Strategie in Aksie 61 Strategiese Redenasie en Strategie 62 WK se Streeksontwikkelingstrategie 63 WK se Ruimtelike Ontwikkelingsplan 65 Ge ntegreerde Omgewingstrategie 66 Bestuur van Riviermondings 67 Ge ntegreerde Vervoerplan 67 WK se Rampbestuurplan 68 Infrastruktuur vir die hele Distrik 69 WK se Toerisme-strategie 2010-2015 71 Grondhervormingstrategie 72 WK Distrik se Gebiedsgebaseerde Plan 72 5. Institusionele Verband 74 6. Diensleweringsbegroting en Inwerkingstellingsplan met Prestasieteikens 76 7. WKDM se Begroting 77 GOP/Begrotingskakels 78-81 8.

9 Behoeftes van Distriksbestuur 82 8 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 1. VERBAND VAN DIE GE NTEGREERDE ONTWIKKELINGSBEPLANNING _____ Die Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan is die vernaamste strategiese dokument van ons munisipaliteit wat n geleentheid skep waar gemeenskappe, insethouers, private sektore en nie-regeringsorganisasies betekenisvol met ons kan skakel. Betekenisvolle skakeling in die proses van Ge ntegreerde Ontwikkelingsbeplanning moet streef na groot en toekomstige ontwikkelings in die Weskus Distriksmunisipaliteit en moet potensi le beleggers aanmoedig om in die Weskus te bel sodat armoede verlig en ekonomiese groei versterk kan word. Doel en Proses van Ge ntegreerde Ontwikkelingsbeplanning Ontwikkelende plaaslike regering behoort te stam uit n ontwikkelingsgesentreerde beplanningsproses wat uitloop op n produk wat genoem word n Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan, wat n enkelvoudige, omvattende en strategiese plan vir die ontwikkeling van die Weskusstreek as wetgewende vereiste verteenwoordig.

10 Die proses van ge ntegreerde ontwikkelingsbeplanning behoort te lei na die gunstigste bewaring, gebruik en ontwikkeling van alle hulpbronne in die streek (menslik en natuurlik) en die toekenning van eksterne hulpbronne aan die streek op sodanige wyse dat hulle tot die ge ntegreerde, volhoubare en billike maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling in die hele Weskusstreek bydra. Sodanige proses behoort plaas te vind met die samewerking van alle belanghebbendes en volgens voorafbepaalde Visie/Missie/Doelwitte/Doelstellings en riglyne en voorstelle vir die gebruik, bewaring en ontwikkeling van hulpbronne, wat n oorsprong het in strategiese beplanning. 9 Weskus Distriksmunisipaliteit GOP 2011-2015 Regsmandaat Artikel 34 van die Wet op Munisipale Stelsels van 2000 dring daarop aan dat n munisipaliteit: Sy Ge ntegreerde Ontwikkelingsplan jaarliks moet hersien ooreenkomstig n bepaling van sy prestasiemaatstawwe ingevolge Artikel 41; en Tot die omvang wat veranderde omstandighede dit vereis.


Related search queries