Transcription of Klanke - Leer Afrikaans 123
{{id}} {{{paragraph}}}
0 Klanke Jj, Gg, Aa, Oo, Dd, Ss, Ee en Ff. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg Kleur die -j- vir jellie in en skryf met jou vinger oor en oor die j-klank. 1) Kleur die prente in wat met n -j- begin. 2) Skryf dan die -j- netjies in die blokkie met n potlood. Waar kruip die -j- weg? Soek die j- Klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle jy ja juig jammer jaag jag katjie handjie jou badjie matjie boortjie juis Skryf die j klankie.
engel emmer elf mes elmboog energie vleg ertjie enkel eenkant koek erdwurm engels een broek ernstig Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -e- klanke. Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die - e- in die middel. Soek die …
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}