Transcription of Klanke - Leer Afrikaans 123
1 0 Klanke Jj, Gg, Aa, Oo, Dd, Ss, Ee en Ff. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg Kleur die -j- vir jellie in en skryf met jou vinger oor en oor die j-klank. 1) Kleur die prente in wat met n -j- begin. 2) Skryf dan die -j- netjies in die blokkie met n potlood. Waar kruip die -j- weg? Soek die j- Klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle jy ja juig jammer jaag jag katjie handjie jou badjie matjie boortjie juis Skryf die j klankie.
2 Kleur die -g- vir geel in en skryf met jou vinger oor en oor die -g-. 1) Kleur die prente in wat met n g- begin. 2) Skryf dan die -g- netjies in die blokkie met n potlood. Waar kruip die -g- weg? Soek die g-klank in hierdie woorde en omkring die g. g g g g g grap gogga gegooi sing deeg gans gare gegaan glas leeg nog gange groei gras geel grof gister gryp vroeg droog Skryf die g klankie. Kleur die -a- vir appel in en skryf met jou vinger oor en oor die a-klank.
3 Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a- Klanke . 1) Kleur die prente in wat met n -a- begin. 2) Skryf dan die -a- netjies in die blokkie met n potlood. Skryf oor al die Klanke en maak n sirkel om elke a . Soek die a- Klanke in die woorde en omkring die a. a a a a anker kant arm mat af band kat mamma almanak vat brand pappa ander appel tand ouma Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -a- Klanke .
4 Kyk na die prentjie en s die woord hardop. Skryf die -a- in die middel. Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a- Klanke . Kyk na die prentjies. S die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy n -a- klank in die middel hoor. Skryf die -a- netjies in die blokkie. Skryf die a klankie. Kleur die -o- vir otter in en skryf met jou vinger oor en oor die -o.
5 1) Kleur die prente in wat met n o- begin. 2) Skryf dan die -o- netjies in die blokkie met n potlood. Waar kruip die -o- weg? Soek die o-klank in hierdie woorde en omkring die o. o o o o ossewa tor beton otter koor bossie verstom tonne bore osoon trop ot gom orals tros bot Kyk na die prentjie en s die woord hardop.
6 Skryf die -o- in die middel. Kyk na die prentjies. S die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy n -o- klank in die middel hoor. Skryf die -o- netjies in die blokkie. Skryf die o klankie. Kleur die -d- vir donkie in en skryf met jou vinger oor en oor die -d-. Soek die prente wat met n -d- begin en kleur dit in. Kleur die -d- mooi in. Waar kruip die -d- weg? Soek die d-klank in hierdie woorde en omkring die d.
7 D d d d duim hand orde gedink dink druiwe borde bondel band hond sodat doring gebad dors dink koord Skryf die d klankie. Kleur die -s- vir son in en skryf met jou vinger oor en oor die -s-. Soek die prente wat met n -s- begin en kleur dit in. Kleur die -s- mooi in. Waar kruip die -s- weg? Soek die s-klank in hierdie woorde en omkring die s. s s s s seep messe ster bossies ses sokkie son los stert slang reus vissies Skryf die s klankie.
8 Kleur die -e- vir ertjie in en skryf met jou vinger oor en oor die e-klank. Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e- Klanke . Skryf oor al die Klanke en maak n sirkel om elke e . 1) Kleur die prente in wat met n -e- begin. 2) Skryf dan die -e- netjies in die blokkie met n potlood. Soek die e- Klanke in die woorde en omkring die e. e e e e engel emmer elf mes elmboog energie vleg ertjie enkel eenkant koek erdwurm engels een broek ernstig Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -e- Klanke .
9 Kyk na die prentjie en s die woord hardop. Skryf die -e- in die middel. Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e- Klanke . Kyk na die prentjies. S die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy n -e- klank in die middel hoor. Skryf die -e- netjies in die blokkie. Skryf die e klankie. Kleur die -f- vir feetjie in en skryf met jou vinger oor en oor die f-klank.
10 1) Kleur die prente in wat met n -f- begin. 2) Skryf dan die -f- netjies in die blokkie met n potlood. Waar kruip die -f- weg? Soek die f- Klanke in hierdie woorde en omkring die f. f f f f feetjie fabriek familie flits fluister graaf fout fluit oefen draf skrif skryf grof laaf vryf erf Versier die -f- en s elkeen van die f woorde hardop. Skryf oor elke f. Skryf die f klankie.