Example: stock market

03/2022 28 Januarie 2022 - oos-moot.co.za

03/2022 28 Januarie 2022 GEDAGTE VIR DIE WEEK: Hemelse Vader, ek probeer so hard om deel van die norm te wees, maar soms pas ek n rens in nie en ek hoef nie altyd in te pas nie, want u het my uniek gemaak om n verskil te maak soos net ek kan. AKADEMIE INLIGTINGSAANDE Ons nooi graag die volgende grade se ouers en leerders na die inligtingsaande op die volgende datums: Graad 9 Datum: 31 Januarie Tyd: 18:30 Plek: Skoolsaal Belangrike aspekte van die leerders se jaar sal bespreek en uitgelig word. Ons versoek vriendelik dat ouers en leerders asseblief die vergadering sal bywoon. LO SPORTTOETS (GRAAD 8 EN 9) Die graad 8 en 9-leerders het op 8 Februarie 2022 hul LO-sport praktiese toets.

Oudisies vind plaas op die volgende dae: 31 Januarie vanaf 16:00 tot 18:00 in die skool se restaurant. 2 Februarie vanaf 14:05 – 16:00 in die skool se restaurant. Leerders kan hul name by K100 (Me M du Preez) kom opgee vir die oudisies. REDENAARS Afrikaanse Rekenaars (interne uitdunne) Graad 8 en 9 Datum: 15 Februarie Tyd: 14:20

Tags:

  Pala

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of 03/2022 28 Januarie 2022 - oos-moot.co.za

1 03/2022 28 Januarie 2022 GEDAGTE VIR DIE WEEK: Hemelse Vader, ek probeer so hard om deel van die norm te wees, maar soms pas ek n rens in nie en ek hoef nie altyd in te pas nie, want u het my uniek gemaak om n verskil te maak soos net ek kan. AKADEMIE INLIGTINGSAANDE Ons nooi graag die volgende grade se ouers en leerders na die inligtingsaande op die volgende datums: Graad 9 Datum: 31 Januarie Tyd: 18:30 Plek: Skoolsaal Belangrike aspekte van die leerders se jaar sal bespreek en uitgelig word. Ons versoek vriendelik dat ouers en leerders asseblief die vergadering sal bywoon. LO SPORTTOETS (GRAAD 8 EN 9) Die graad 8 en 9-leerders het op 8 Februarie 2022 hul LO-sport praktiese toets.

2 Die re lings vir die toets is soos volg: Dit is n normale skooldag (leerders bring hul tasse/handboeke/ens.) Die praktiese toetssessie vind vroegoggend plaas/ Leerders kom met hul korrekte Oosie-drag en tekkies skool toe. Leerders wat nie Oosie-drag het nie, kom in skooldrag. Leerders mag heeldag in hul Oosie-drag geklee bly. WISKUNDE SENTRUM Die Wiskunde sentrum word GRATIS deur verskeie van die skool se eie vakpersoneel aangebied. Enige leerder mag dit bywoon en dit word veral sterk aanbeveel vir die leerders wat sukkel met Wiskunde. Die klasse vind op Maandae middae vanaf 14:00 15:00 plaas. Geen sport word dan beoefen nie, aangesien dit van kardinale belang is dat die leerders di klasse bywoon.

3 Die sportoefeninge begin op Maandae eers na 15:00. Personeel en lokale waar dit aangebied word: Graad 8 : Mnr Ruan de Villiers (T1) Graad 9 : Me Stefanie van de Wetering (T3) Graad 10 : Mnr Drico Snyman (T4) Graad 11 : Me Vanessa Gertzen (K68) Graad 12 : Mnr Juan Pretorius (T5) In die geval waar daar te veel leerders vir een lokaal is, sal n ander personeellid die oorvloei in n ander lokaal hanteer. DAT TOETSING (GRAAD 8) Om ouers en leerders by te staan in die besluitnemingsproses rondom gepaste vakkeuses in graad 9 (2023), word aanlegtoetsing by die skool aangebied vir alle Graad 8-leerders. Die graad 8-leerders het skrywes in verband met DAT toetsing ontvang.

4 Die skeurstrokie moet asseblief op 31 Januarie by die voogonderwyser ingehandig word. GROENTJIEKONSERT (GR8) Baie dankie aan elke graad 8-leerder vir jul deelname aan die konsert. Dit was weereens n belewenis wat oor twee aande se vertonings met ons ouers gedeel is. Vandag stap ons graad 8-leerders deur die boog (ingehuldig) en word amptelik Oosies. GRAAD 12 S 2021 MEI/JUNIE HERSKRYF Matrikulante van 2021 wat graag vakke wil herskryf vir n beter punt of slaag, kan nou by die skool registreer. Re lings: Registrasievorms beskikbaar by me S Pieterse Registrasies sluit op 18 Februarie 2022 Met registrasie word die volgende dokumente benodig: ID en 2021 se uitslae KLEREBANK Afsprake om die klerebank te besoek moet asseblief per e-pos by gere l word.

5 Besoek die skool se webwerf vir die pryse en inligting rondom die skool se kleredrag. ADVERTENSIEBORDE KULTUUR OOSIE-ACAPELLA Dis weer tyd vir die Oosie A Capella Sanggroep om te sing. Oudisies vind plaas op die volgende dae: 31 Januarie vanaf 16:00 tot 18:00 in die skool se restaurant. 2 Februarie vanaf 14:05 16:00 in die skool se restaurant. Leerders kan hul name by K100 (Me M du Preez) kom opgee vir die oudisies. REDENAARS Afrikaanse Rekenaars (interne uitdunne) Graad 8 en 9 Datum: 15 Februarie Tyd: 14:20 Plek: K16 Graad 10 tot 12 Datum: 16 Februarie Tyd: 14:20 Plek: K69 Leerders kan hul name op die lys by me L Bezuidenhout (T12) opskryf voor 14 Februarie.

6 SPORT ATLETIEK 28 Januarie 2022 : Abri van Stadenbyeenkoms (H/S Garsfontein) Die byeenkoms word regstreeks uitgesaai. Re lings: Die byeenkoms begin om 14h30 en eindig om 22:00. Die leerders vertrek om 13:30, per bus vanaf die skool en keer om ongeveer 22:30 terug na die skool. Toeskouerkaartjies is reeds uitverkoop. 4 Februarie 2022 Mootbyeenkoms (tuis) RUGBY Ons nooi graag ons rugby-ouers en seuns uit na n ouerinligtingsessie waartydens die afrigters voorgestel en die seisoen bespreek sal word. Datum : 2 Februarie 2022 Tyd : 18:00 Plek : Skoolsaal TAFELTENNIS Proewe vind soos volg plaas: Datum : 1 Februarie 2022 Tyd : Direk na skool Plek : LO-saal Almal welkom!

7 Bring jou eie paddle indien jy een het. NETBAL Die skool se netbalbane word oorgedoen gedurende die komende skoolvakansie en ons spelers gaan gebruik maak van Laerskool Villieria se netbalbane. Die oefentye en wedstryddatums is nuut aangepas om dit te akkommodeer. Besoek die webwerf vir die nuutste inligting. SWEM 3 Februarie Liga te Ho rskool Menlopark Byeenkoms begin om 14:30 en leerders vertrek per bus vanaf die skool. HOKKIE OOSIE JUNIORS GELUKWENSE Baie dankie aan al ons leerders wat aan ons onderskeie sportaktiwiteite deelneem. Ons gelukwense aan die volgende leerders wat mooi presteer het. Atletiek Interhuis Regstelling ten opsigte van die Victor en Victrix Ludorum Junior Victor Ludorum : Henro Horn (0/15) (ASA-punte 1962) Junior Victrix Ludorum : Aretha de Beer (0/15) (ASA-punte 2445) Senior Victor Ludorum : Van Zyl Myburgh (0/19) (ASA-punte = 2125) Senior Victrix Ludorum : Micyla Botha (0/17) (ASA punte = 2517) Volledige uitslae is op die webwerf beskikbaar: EG Jansen atletiekbyeenkoms 21 Januarie 2022 Die volgende atlete het almal eerste plekke behaal.

8 Geluk met n puik prestasie. Volledige uitslae is op die skool se webwerf beskikbaar. Atleet Ouderdom Item Lilany Heunis 0/14 110m Aretha de Beer 0/15 100m/400m/Verspring Micyla Botha 0/17 100m/200m/Verspring/Spiesgooi Van Zyl Myburgh 0/19 100m/200m Ashley Buchling 0/16 200m Mia Dinglestad 0/14 400m Kaylin Baasch 0/15 800m Jonathan Botha 0/16 800m Matthew Burnett 0/17 800m/1500m/3000m JM Maritz 0/14 1500m Brittany Grewe 0/17 100m H/ 400mH Elri Smit 0/14 Verspring Calvin Furber 0/14 Verspring Henro Horn 0/15 Verspring Dedr Brown 0/16 Verspring Mika Botha 0/19 Verspring Janneke du Preez 0/19/15 GewigstootDriesprong Tristan Vosser 0/19 Driesprong Janike Viljoen 0/14 Gewigstoot/ Diskus Monique Geldenhuys 0/15 Gewigstoot/Spiesgooi Zian du Plessis 0/16

9 Gewigstoot/ Diskus Deone Smith 0/17 Gewigstoot Nathan Short 0/14 Spiesgooi Heino Beneke 0/17 Spiesgooi Anke Eloff 0/19 Spiesgooi Aflosse 0/14 Dogters 0/19 Seuns KRIEKET Uitslae 1ste span 27 Januarie Oos-Moot vs Waterkloof (3) Oos-Moot wen met 3 paaltjies. Uitblinkers: Devin Wilke (32 lopies) Wihan Buitendag (22 lopies) Stiaan Oosthuizen (2 paaltjies vir 13 lopies) Jean-dre de Bruyn (2 paaltjies vir 16 lopies) 19 Januarie Oos-Moot vs Prestige College Oos-Moot kolf eerste met 66 lopies. Prestige College (67 lopies) Prestige College wen met tien paaltjies. 0/15A-span 27 Januarie Oos-Moot vs Montana Montana kolf eerste en behaal 135/6 na 25 beurte Oos-Moot kolf tweede en behaal 136/6 na beurte Oos-Moot wen met 4 paaltjies Uitblinkers: Heinrich Coetzee (3 beurte, 9 lopies, 2 paaltjies) Deneil Roux (32* nie uit nie) Danie Corbett 27 0/14A-span 25 Januarie Oos-Moot vs Cornwall Hill Cornwall Hill wen met 6 paaltjies Uitblinkers: Elmar Theron (51 lopies) Karel Kok (48 lopies) Leano van Wyk (3 paaltjies vir 35 lopies) Prestasies word geplaas soos dit ontvang word.

10 ADVERTEER IN DIE SKOOL SE NUUSBRIEF


Related search queries