Example: dental hygienist

2014 Afrikaans Taal 2 gr 1 - conquestaolympiads.com

TYDSDUUR: 40 minute Kopiereg Bladsy 1 Afrikaans 2 ( eerste addisionele Taal) Graad 1 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur die teks hardop uit te lees.) Jy moet besluit watter een is die regte antwoord vir elke vraag en dan n sirkel rondom (a), (b), (c) of (d) aan die regterkant van elke vraag trek. Jy mag net een antwoord vir elke vraag kies. Voorbeeld: Dit is n (a) hond. (b) vis. (d) muis. Kyk na die prente en sinne en kies die antwoord wat by elkeen pas.

TYDSDUUR: 40 minute © Kopiereg Bladsy 1 asseblief saamgehou word Afrikaans 2 (Eerste Addisionele Taal) – Graad 1 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die ...

Tags:

  Eerste, Addisionele, Eerste addisionele

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of 2014 Afrikaans Taal 2 gr 1 - conquestaolympiads.com

1 TYDSDUUR: 40 minute Kopiereg Bladsy 1 Afrikaans 2 ( eerste addisionele Taal) Graad 1 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur die teks hardop uit te lees.) Jy moet besluit watter een is die regte antwoord vir elke vraag en dan n sirkel rondom (a), (b), (c) of (d) aan die regterkant van elke vraag trek. Jy mag net een antwoord vir elke vraag kies. Voorbeeld: Dit is n (a) hond. (b) vis. (d) muis. Kyk na die prente en sinne en kies die antwoord wat by elkeen pas.

2 Omkring die korrekte antwoord vir elke vraag. 1. Met my o kan ek (a) hoor. (b) sien. (c) loop. (d) voel. 2. Met my neus kan ek (a) ruik. (b) voel. (c) loop. (d) hoor. 3. Die son is (a) groen. (b) swart. (c) geel. (d) blou. 4. Dit is n .. (a) lip. (b) pil. (c) kis. (d) vis. 5. Dit is n .. (a) hut. (b) bus. (c) put. (d) mus. (c) kat. (Internasionale Meervoudige-keuse Prim re Skool Olimpiades - Gev. 1998) Conquesta, Posbus 99, Kloof, 3640, Suid-Afrika Tel: (031) 764-1972 * Faks: (086) 637-7808 of (031) 764-0074 E-pos: * Webtuiste: VOORBEELD Vraestelle moet asseblief in STRENG NUMERIESE VOLGORDE volgens studente nommer teruggestuur word.

3 As n student meer as een vak skryf, moet sy/haar vraestelle asseblief saamgehou word. Baie dankie. Conquesta 2014 Afrikaans 2 ( eerste addisionele Taal) Graad 1 Kopiereg Bladsy 2 6. Hoeveel appels kan jy tel? (a) drie (b) vyf (c) tien (d) twee 7. Dit is n (a) eier. (b) vleis. (c) trein. (d) eiland. 8. Ek bly in n (a) huis. (b) kruis. (c) muis. (d) duim. 9. Dit is n (a) saag. (b) paar. (c) saad. (d) maan. 10. Kies die klank wat pas. Die hond ruik aan n een. (a) t (b) b (c) c (d) k


Related search queries