Example: bankruptcy

Begripstoets (comprehension test - LitNet

Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (other parts of speech). In this chapter, you will answer comprehension and language questions based on an excerpt from a youth novel and an information text ('n uittreksel uit 'n jeugroman en 'n inligtingsteks). do parts of speech (woordsoorte) that we have not yet covered: articles: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde lidwoorde). cardinal numbers: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde). ordinal numbers: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde). interjections (tussenwerpsels).

10 Ná wat soos ’n verdere eeu (century) voel, skuif die ingekleurde Goliat (˜ g.: coloured-in Goliath) uiteindelik weg en ek kan vir die eerste keer die tatoe sien. 25 Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 90 2020/05/21 14:26 Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made

Tags:

  Comprehension, Afrikaans, Gr 10

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Begripstoets (comprehension test - LitNet

1 Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (other parts of speech). In this chapter, you will answer comprehension and language questions based on an excerpt from a youth novel and an information text ('n uittreksel uit 'n jeugroman en 'n inligtingsteks). do parts of speech (woordsoorte) that we have not yet covered: articles: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde lidwoorde). cardinal numbers: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde). ordinal numbers: definite and indefinite (bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde). interjections (tussenwerpsels).

2 Conjunctions (voegwoorde), focusing on the three conjunction groups and how they affect word order prepositions: fixed and non-fixed (voorsetsels in vaste en vrye verbindings). revise of all these parts of speech. Begripstoets ( comprehension test). Lees die onderstaande uittreksel (excerpt) uit die roman Vlerke vir almal en beantwoord dan die vrae. 1 Jou ma gaan jou vrekmaak (kill), waarsku (warn) ek vir die honderdste maal. 1. 2 Nicola trek my arm nader en soek 'n nuwe bytplek (bite area). Man, my ma sal nie weet tensy (except if) ek haar wys nie, en ek's nie van plan om dit te doen nie.

3 Altans nie voor ek ag .. agt-en-twintig is nie, s sy en fladder (flutters) haar ooglede vir die enorme man langs haar. 5. 3 Natuurlik wou sy s agtien, want sy mag nie hier wees nie. Haar agtiende verjaardag is nog twee Oktobers ver, maar sy is so swaar gegrimeer (heavily made up) dat sy wel nader aan agt-en-twintig lyk. Di plek het nie eens haar ID gevra nie. 4 Soos die masjientjie nader kom, slaan sy haar slagtande (canine teeth) weer in my arm. 10. 5 Eina! . 6 Sy mompel (mumbles) iets in die rigting van: Ek's so dankbaar (thankful) jy's hier om aan te byt.

4 7 Die tatoe erder (tattoo artist) se frons trek slote (furrows) oor sy voorkop. Ek soek 'n plek op die groot man se arms wat nie 15. met ink ingekleur is nie, maar dis tevergeefs (in vain). Drake en unicorns. Swaarde en skilde (shields). Die man lyk soos 'n lopende (walking) Grimm-sprokie. 8 Hoe lank nog? vra ek versigtig. Ek is nie seker wie die meeste pyn verduur nie (experiencing the most pain) ek of Nicola. Sy het nou al vier ronde tandhorlosies 20. (teeth marks that are round like the face of a watch) op my arm gebyt. 9 Amper klaar, grom (growls) die man en lyk skoon vies (angry) omdat ek sy konsentrasie verbreek het.

5 Die skedel (skull) op sy kopdoek hou my dop terwyl hy weer sy blik (gaze) na Nicola se enkel laat sak. 10 N wat soos 'n verdere eeu (century) voel, skuif die ingekleurde Goliat (fig.: coloured-in 25. Goliath) uiteindelik weg en ek kan vir die eerste keer die tatoe sien. 90 Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020. gr 10 EAT Taal- en 90 2020/05/21 14:26. 11 En? vra Nicola dadelik en kreukel haar wipneusie (crinkles her little snub nose).

6 Hou jy daarvan? . 12 Dis baie mooi, soek ek gou vir die woorde wat sy wil hoor en dink hoe my pa my gatvelle sal aftrek (fig.: give a big hiding) as ek op sestien met 'n tatoe by die huis 30. aankom. 13 Mooi? vra Nicola grootoog (big-eyed). kykNET se logo is mooi, hierdie is awesome, Schmetterling! . 14 Nicola noem my Schmetterling sedert ons in die laerskool was. My ma het Duitse bloed en het eendag genoem die Duitsers gebruik di naam vir 'n skoenlapper. Ek persoonlik 35. dink dit klink baie cooler as die Afrikaanse weergawe (version).

7 'n Skoenlapper is ook haar gunstelinggedierte (favourite creature), so ek neem aan dis haar soort kompliment om my so te noem. 15 Hier's 'n lys van goed wat jy moet vermy (avoid), s die prentjieman (picture man) in 'n monotone stem terwyl hy 'n pamflet oorhandig. 40. 16 Nicola gryp die papier en trek haar neus op. Geen direkte sonlig nie? Nou hoe gaan ek die naweek kan afshow? . 17 Trust me, antwoord die man, jy gaan tien keer meer pyn h as daardie ding ontsteek (gets inflamed).. [Uit Vlerke vir almal. Omslag met vergunning van NB-Uitgewers gebruik.]

8 ]. 1. Waarom sal Nicola se ma haar vrekmaak? (1). 2. Nicola en Schmetterling is iewers (somewhere) waar hulle nie mag wees nie. Waar is di twee? (1). 3. a) Hoe oud s Nicola is sy? (1). b) Hoe is Nicola regtig? (1). [2]. 4. Hoekom byt Nicola haar vriend? (2). 5. Verduidelik in jou EIE woorde wat 'n tatoe erder doen. (1). woordsoorte 6. S of die volgende stelling (statement) WAAR of ONWAAR (TRUE or FALSE) is. Motiveer jou antwoord. Schmetterling kry baie seerder as Nicola. (1). Ander 7. Waarmee word Nicola se tandmerke op sy arm vergelyk (compared)?

9 (Re l 20 en 21) (1). Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020 91. gr 10 EAT Taal- en 91 2020/05/21 14:26. 8. a) Haal EEN (1) WOORD aan wat vir jou wys waar op haar lyf Nicola haar tatoe gekry het. (1). b) Watter tipe tatoe het sy gekry? (1). [2]. 9. Hoe lank is 'n eeu (re l 25)? (1). 10. Waarom word die tatoe erder vergelyk met 'n ingekleurde Goliat (re l 25)? (1). 11. Nicola noem die seun Schmetterling.

10 Wat beteken hierdie bynaam (nickname)? (1). 12. Die tatoe erder het vir Nicola 'n lys van goed gegee om te vermy. (Paragraaf 15 en 16) Behalwe om uit die son te bly, wat dink jy sou nog goed wees wat sy moes vermy? (2). 13. Waarom trek Nicola haar neus op vir die papier? (2). 14. Is Nicola 'n voorbeeld vir vandag se jeug (youth)? Motiveer jou antwoord. (1). 15. Sal jy ooit 'n tatoe kry? Waarom of waarom nie? (1). 16. Lees die volgende twee sinne. Verduidelik die VERSKIL in BETEKENIS (meaning) deur na die lidwoorde 'n en die te verwys.


Related search queries