Example: barber

INGENIEURSGRAFIKA- EN ONTWERP: JAARPLAN EN …

1 ZACHEN INGENIEURSGRAFIKA- EN ONTWERP: JAARPLAN EN INHOUDH ierdie boek sal die jaar se werk (Graad 10) behandel, in die volgorde soos hieronder : Die volgorde is n geringe afwyking van die Amptelike InhoudDie doel, omvang en beroepsmoontlikhede; uitleg van diekurrikulum in di boekAnalitiese ; projeksieplasings; wydte/ op meganiese, siviele en elektriese opeenvolging van die kurrikulum wat in di boek gevolg en sorg van tekeninstrumente. Die gevare van skerpgereedskap (Vigs). Lyntipes, lynwerk en lettering (skrif);Annotasies; maatskrywingstegnieke en opstel van konstruksies, re lmatige veelhoeke en toepassing van en lynstukke; ware lengtes; ware hellings en ware vasteliggame en re lmatige vaste liggame met snitte en ware meganiese tekeninge moet aangebied word in derdehoekseortografiese werkstekeninge volgens isometriese tekeninge met en elektr

WARE VORM WARE VORM WARE VORMS VAN LAMINAS Gegee: Gegee 1 2 3 4 Stappe: 1. Teken die voor- en bo-aansig van die lamina. Maatskrywing nie …

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of INGENIEURSGRAFIKA- EN ONTWERP: JAARPLAN EN …

1 1 ZACHEN INGENIEURSGRAFIKA- EN ONTWERP: JAARPLAN EN INHOUDH ierdie boek sal die jaar se werk (Graad 10) behandel, in die volgorde soos hieronder : Die volgorde is n geringe afwyking van die Amptelike InhoudDie doel, omvang en beroepsmoontlikhede; uitleg van diekurrikulum in di boekAnalitiese ; projeksieplasings; wydte/ op meganiese, siviele en elektriese opeenvolging van die kurrikulum wat in di boek gevolg en sorg van tekeninstrumente. Die gevare van skerpgereedskap (Vigs). Lyntipes, lynwerk en lettering (skrif);Annotasies; maatskrywingstegnieke en opstel van konstruksies, re lmatige veelhoeke en toepassing van en lynstukke; ware lengtes; ware hellings en ware vasteliggame en re lmatige vaste liggame met snitte en ware meganiese tekeninge moet aangebied word in derdehoekseortografiese werkstekeninge volgens isometriese tekeninge met en elektro-niese 1 WEEK 1 WEKE 2 WEEK 3-4 WEEK 5 WEKE 5-6 WEKE 7-11 WEEK 12 WEKE 14-15 WEKE 16-18 WEKE 19-21 WEKE 22-23 WEKE 25-26 WEKE 26-28 WEEK 29P26-42 Bekendstellingen doelwitte van : harde-/sagteware.

2 CAD: basiese : PraktieseDie ontwerp-proses: Probleem-identifikasie; ontwerp-opdrag;spesifikasies; beperkings; navorsing; idees en konsepte; seleksie;presentering; 13P170 WEEK 24 Ontwerp-opdrag; spesifikasies en beperkings; eksterne navorsing;Drie idees, analities en grafies (vryhand-tekeninge).Die beste ; vloerplanne; basiese enkellyn-elevasies;snit-elevasies, fondasie tot blad; notas; etikette; maatskrywing;skale; afkortings en konvensies; op die vloerplan: slegs deureen vensters; arseringsdetail; omtrekke en vloerareas. CAPSMIV/Assesserings-Taak. PAT: PraktieseAssesserings-Taak. en ZACHEN 71 MEETKUNDIGE KONSTRUKSIES: Re lmatige veelhoeke.

3 `n Veelhoek is `n multi-sydige (multi-hoekige) vlakfiguur. `n Re lmatige veelhoek se sye is almal ewe lank en die hoeke almal ewe groot. In graad 10 moet ons die volgende veelhoeke kan teken:3 (driehoekig) Sien ook p 5 (vyfkantig) Sien ook hieronder in die p (agtkantig) Sien ook hieronder in :Teken `n re lmatige vyfhoek met sye = 25 1 Teken AB = 25 mmStap 2 Verleng AB na Z. Metmiddelpunt B en radius =AB, teken `n 3 Gebruik `n steekpasser of`n gradeboog om die boog in5 gelyke dele te 4 Teken strale vanaf Bdeur hierdie verdelings.

4 (Laat B-1 uit, want een sy,AB, is reeds 5 Stel `n passer na R= C as middelpunt,teken `n boog op straalB-3. Met A as middel-punt trek n boog op 6 Voltooi die vyfhoekdeur die punte sy boog ab deur bogie oefening 5 in gedagte, kanjy aan `n metode dink om `n(re lmatige) vierkant te teken? (vierkantig) (seskantig) Sien ook Oefeninge. Werkboek p die volgende veelhoeke:1. n Re lmatige agthoek, met 20 mm n Re lmatige seshoek met 27 mm 82 SKALEONDERWERP 8 Pas basiese beginsels toe op eenvoudige lyn- en skaaltekeninge,insluitende die skale (enige skaal). Die vereis grafika dat ons uiters klein (of baie groot) objekte moet net hoe moeilik dit sou wees om `n baie klein onderdeeltjie van `n damespolshorlosie,ware grootte, te sou jy bv.)

5 `n huis op `n A-3 tekenvel inpas?Om hierdie probleme te oorkom, maak ons gebruik van kan `n objek OP-skaal (groter maak - in CAD praat ons van zoem +), of AF-skaal(kleiner maak - zoem -).In CAD is dit natuurlik maklik en sal by daardie onderwerp behandel maklikste manier (vir gewone tekenwerk) is om `n sakrekenaartjie te gebruik!VOORBEELD 1:Kom ons gebruik die trapfiets op bladsHierdie fiets is 2 meter lank (2000 mm). Dit moet dus AF-geskaal word (kleiner geteken word)om op `n (s ) A-3 tekenvel in te pas! Die opdrag s die fiets moet volgens `n 1:10 skaal geteken beteken dat ons die fiets een-tiende van sy werklike grootte moet nou `n wiel as voorbeeld.

6 Dit het `n diameter van 500 deel nou slegs die 500 mm deur 10 (met die sakrekenaar) en di 50 mm grootte is dandie nuwe grootte (1:10) van die wiel, op ons geld dan ook vir die res van die afmetings!Let wel: Hoek-groottes bly natuurlik dieselfde! 60 bly 60 . (Kan jy sien waarom?)VOORBEELD 2:Oefening 4, op dieselfde bladsy, moet groter (5:1) geteken word! ( 4 word nou omgereken na 20 en dus sal die tekening vyfmaal groter wel: Hoewel ons hierdie twee tekeninge onderskeidelik verklein en vergroot het, behou diemaatskrywing die oorspronklike waardes (groottes). Ons skryf dus nie die nuwe , berekendewaardes op ons tekening nie!)

7 Die skaal wat jy gebruik het om die groter/kleiner tekening te maak, word opsigtelik by dietitelblok geskryf om verwarring te voorkom!Alle skaalkonstruksies kan deur berekenings vervang/vermy word. as 84 Vyfmaal groter as die TEKENINGE: PLASINGSBEPLANNINGStap 1: Bepaal die grootte van die blok waarin elke aansig sal inpas (afmetings uitgesluit!).Hier, ongeveer 160 x 38 mm .Let op: Daar is ook voorsiening gemaak vir die hartlyne wat moet verbysteek!285515055805515055 Hierdie aansig (slegs die tekening sonder afmetings), benodig `n spasie van 160 x 90 Die aansig se afmetings kan nou vanaf die voor- en bo-aansigte afgelei word!

8 ABC96(strepieslyn reghoek)Nog geen afmetings VORMWARE VORMWARE VORMS VAN LAMINASG egee:Gegee1234 die voor- en bo-aansig van die lamina. Maatskrywing nie nodig die vooraansig (grensvlak) as `n X-Y- lyn en projekteer die ware vorm daaroor.(kan jy die ooreenkomste sien tussen die verkryging van die ware lengtes van lyneen die ware vorms van laminas?). dus die re l van 1:Voorbeeld-oefening 2:Stappe:Soos voorbeeld dit `n verskil gemaak het as jy `n X-Y-lyn tussen die bo-aansig en die ware vorm gebruik het, die grensvlak as `n X-Y-lyn te gebruik?117 XYXYXYXYZACHEN 157 FIG. 1 FIG. 2 Die figuur toon n voor- en n bo-aansig van n dekplaat in derdehoekse ortografiese , ware grootte en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte: Die gegewe vooraansig n LinkeraansigVoeg enige 10 afmetings, die titel, die skaal en die projeksiestelselsimbool by die tekeninge.

9 Werkboek p PLASING VAN VOORWERPE UIT DIE NYWERHEID IN DIE DERDE KWADRANTM ulti-aansig 56 28511244476150 107080R12 4230 8R12 ZACHEN 190600220 Die tekeninge hieronder, toon n voorbeeld van toerusting wat gebruik kan word vir die uitmeet van fondasies(hier 220 mm). Die 6 00 mm afmeting is om die wydte van die sloot aan te is opgemaak uit drie plankies met vier korrek-gespasieerde spykers wat in die horisontale plankingeslaan is. Lyne word dan gespan tussen twee of meer van hierdie word dan gegrawe tussen hierdie lyne vir die beton-fondasies. Werkboek p INGENIEURSGRAFIKA- EN ONTWERP: Fondasies. n Voltooide fondasie-sloot.

10 Let op: Die dieptevan die sloot word bepaal deur die diepte van dienatuurlike/stabiele word in die sloot ingeslaan om die diktevan die beton massa makliker te voltooide fondasie-betonlaag. Die dikteword bepaal deur die tipe muur (220 of 110) watdaarop gebou sal massaHoutpencdefghLyne uitgemerk met kalk/sementen reg vir uitgrawings!Hier is die grond nog nie stabiel genoegnie en staal-bewapening is 195 ELEKTRIESE EN ELEKTRONIESE GRAFIKA EN ONTWERPSub-stroombane vir woonhuise. Werkboek p stroombaan toon die bedrading vir n is batterygedrewe (gewoonlik 6 tot 9 volt GS) en jy mag dus veilig aan so n stroombaan sub-kring toon ligte na drie kamers in n eerste twee lampe is elk in serie met n derde (gewoonlik die sitkamer) het drie lampe in parallel wat beheer word deur n verdowwer `n lamp blootgestelde metaaldele het, word n aardverbinding verpligtend.


Related search queries