Transcription of L[LUZRHWWL - Pearson Schools
1 NKABV. L [ L U Z R H W WL. -PZPLZL >. en Eksam i n g s - e r s i en e k H bo 10. ad Gra Verken_Exam Practice Book_COVER_Natuur- en 2 2011/09/12 9:21 AM. Natuur en Skeikunde Toetse 20 1 7/4/2011 3:26:50 PM. Graad 10 NATUUR- EN SKEIKUNDE TOETS EEN Punte: 56 VRAAG 1 Daar is vier moontlike opsies vir elke antwoord in die volgende vrae. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs A, B, C of D langs die vraagnommer. Beskou die volgende stellings rakende golwe: (i) Die snelheid waarteen 'n golf in 'n veer beweeg, is direk eweredig aan die spanning in die veer.]
2 (ii) Die snelheid waarteen 'n golf in 'n veer beweeg, neem af namate die massa- . digtheid van die veer toeneem. (iii) Die massa- digtheid van 'n veer hang af van die lengte van die veer. Watter van bostaande stellings is KORREK? A (i), (ii) en (iii) B (i) en (ii) C (i) en (iii) D (ii) en (iii) (3) Beskou die diagram van 'n golf met 'n frekwensie van 5 Hz. Die afstand XY kan beskryf word as: A die golflengte B die amplitude C die periode D twee maal die amplitude. (3) Natuur en Skeikunde Toetse 20 2 7/4/2011 3:26:50 PM.
3 Die afstand tussen twee opeenvolgende kruine in 'n golfreeks is 8 cm. Indien twee volledige golwe binne 1 s verby 'n punt beweeg, is die snelheid van die golf gelyk aan: A 16 cm s 1 B 8 cm s 1 C 4 cm s 1 D 1,25 cm s 1 (3) [9] VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of VALS is. Skryf slegs Waar' of Vals' langs die vraagnommer neer. Indien die stellings VALS is, verskaf die korrekte stelling. Nodusse is punte op 'n staande golf waar konstruktiewe interferensie voorkom. (2) Die spoed van 'n golf word bepaal deur hoe ver die trog in 'n gegewe periode (tyd) beweeg.
4 (2) 'n Impuls het golflengte, amplitude en frekwensie. (2) Totale interne weerkaatsing kom in alle mediums voor wanneer die invalshoek groter is as die grenshoek. (2) Enige lig wat die oppervlak van 'n voorwerp op die normaal tref, sal op daardie normaal weerkaats word. (2) [10] VRAAG 3 Kies 'n item uit kolom B wat pas by die beskrywing in kolom A. Skryf slegs die letter (A I) langs die betrokke vraagnommer neer. Kolom A Kolom B Beweging in 'n reguit lyn A Kruin Die laagste punt op 'n golf B Reglynig Elektrisiteit wat nie in 'n stroombaan beweeg nie C Weerlig Die vermo om arbeid te verrig D Vryval Klankgolwe E Trog F Statiese elektrisiteit G Energie H Krag I Longitudinaal [5] 2 Natuur en Skeikunde Toetse 20 3 7/4/2011 3:26:50 PM.
5 VRAAG 4 Twee impulse, A en B, beweeg teen dieselfde spoed in 'n ligte tou. Impuls A beweeg na regs met 'n amplitude van +7 cm, terwyl impuls B na links beweeg met 'n amplitude van +3 cm. Impuls A en B ontmoet by posisie C. Aanvaar dat alle energie behou word. Teken 'n skets, met byskrifte, om hierdie twee impulse voor te stel voordat hulle by C ontmoet. Sluit by elk die amplitude en rigting van beweging in. (4) Watter soort interferensie sal plaasvind wanneer di twee impulse ontmoet? (1) Wat is die amplitude van die impuls waar hulle by punt C ontmoet?
6 (1) Hoe sal die amplitude van impuls B lyk n die interferensie by punt C? Skryf slegs: TOENEEM/AFNEEM/DIESELFDE BLY. (1) Teken 'n skets met byskrifte om die resulterende impuls(e) te toon nadat hulle mekaar gekruis het. (2) [9] VRAAG 5 Die diagramme hieronder toon drie sketse van golwe. Elke blok stel 1 eenheid voor. Watter golf het die grootste amplitude? (1) Watter golf het die kortste golflengte? (1) Beskryf hoe die golflengte be nvloed sal word as die periode van die golf in A verdubbel word. (1) Watter EEN van die volgende is 'n transversale golf?
7 Skryf slegs die korrekte antwoord. KLANKGOLF/LIGGOLF/ULTRAKLANKGOLF (1) Liggolwe word in veseloptika gebruik om digitale seine oor die hele w reld te stuur. Noem DRIE voordele van 'n digitale sein in vergelyking met 'n analo sein. (3) [7] 3 Natuur en Skeikunde Toetse 20 4 7/4/2011 3:26:50 PM. VRAAG 6 Staande golwe vorm die grondslag van musiek. As 'n kitaarsnaar gepluk word, vibreer die snaar om 'n staande golf te vorm. Die diagram hieronder is 'n skets van 'n staande golf met drie segmente. Beskryf die grenstoestande by A en E wat lei tot die staande golf in die diagram hierbo.
8 (2) Noem DRIE voorwaardes wat nodig is vir staande golwe om te vorm. (3) Kies 'n letter wat die volgende aandui: a) nodus (1) b) antinodus. (1) Waarna verwys die term antinodus? (2) Die afstand tussen twee opeenvolgende nodusse is: (Skryf slegs die regte letter.) A 'n halwe golflengte B een golflengte C een en 'n half golflengtes D twee golflengtes. (1) [10] [TOTAAL: 56 punte] 4 Natuur en Skeikunde Toetse 20 5 7/4/2011 3:26:50 PM. Graad 10 NATUUR- EN SKEIKUNDE TOETS TWEE Punte: 65 VRAAG 1 'n Atoom van element X het 'n atoomgetal van 11 en 'n massagetal van 23.
9 A) Wat is die definitsie van 'n atoomgetal? (1) b) Hoeveel protone, elektrone en neutrone het hierdie atoom? (3) c) 'n Ander atoom van X het 'n atoomgetal van 11, maar 'n massagetal van 24. Gee 'n naam vir hierdie twee vorme van X. (1) d) Sal hierdie twee atome dieselfde chemiese eienskappe h ? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) Element Y is in dieselfde groep as X, maar in die periode onder X. e) Gee die chemiese naam vir element Y. (1) f) Vergelyk die ionisasie- energie van hierdie twee atome watter een sal die hoogste waarde h ?
10 Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) g) Gee die chemiese formule van die verbinding wat gevorm word wanneer element Y met chloor verbind. (2) h) Teken die Lewis- struktuur om die vorming van die binding wat in hierdie verbinding voorkom, te toon. (2) James tel 'n bros swart vaste stof op wat hy element Z noem. Hy let op dat dit hitte en elektrisiteit kan gelei, en dat dit dikwels gebruik word om vuur te maak vir koskook of hitte. Dit word ook in 'n ander vorm aantref, 'n deurskynende vaste stof wat baie hard is. Hierdie vorm van Z word dikwels in duur juweliersware gebruik.