Example: tourism industry

NKABV - Pearson Schools

NKABV3L^LUZVYPwU[LYPUNG raad 10 Hersienings-Graad 10 Graad 10boekGraad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10boekEksamenHersienings-Hersienings-Her sienings-Hersienings-Hersienings-Hersien ings-Hersienings-Hersienings-Hersienings -Hersienings-Hersienings-Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hers ienings-Hersienings-Hersienings-Hersieni ngs-boekHersienings-boekHersienings-boek Hersienings-Hersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-Hersieni ngs-boekHersienings-boekHersienings-boek Hersienings-Hersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-boekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekboek boekboekboekHersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-Hersieni ngs-boekHersienings-boekHersienings-boek Hersienings-Hersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-boekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekHers ienings-Hersienings-Hersienings-Hersieni ngs-Hersienings-Hersieni]

NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice Book_COVER_Lewensorientering_Gr10.indd 2 2011/09/02 3:18 PM!!

Tags:

  Lewensorientering

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of NKABV - Pearson Schools

1 NKABV3L^LUZVYPwU[LYPUNG raad 10 Hersienings-Graad 10 Graad 10boekGraad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10boekEksamenHersienings-Hersienings-Her sienings-Hersienings-Hersienings-Hersien ings-Hersienings-Hersienings-Hersienings -Hersienings-Hersienings-Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Graad 10 Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hers ienings-Hersienings-Hersienings-Hersieni ngs-boekHersienings-boekHersienings-boek Hersienings-Hersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-Hersieni ngs-boekHersienings-boekHersienings-boek Hersienings-Hersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-boekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekboek boekboekboekHersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-Hersieni ngs-boekHersienings-boekHersienings-boek Hersienings-Hersienings-boekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-boekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekboek boekboekboekboekboekboekboekboekboekHers ienings-Hersienings-Hersienings-Hersieni ngs-Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hers ienings-Hersienings-Hersienings-EksamenH ersienings-Hersienings-EksamenHersiening s-EksamenEksamenEksamenHersienings-Eksam enHersienings-Hersienings-EksamenHersien ings-EksamenEksamenEksamenEksamenEksamen EksamenEksamenEksamenEksamenHersienings- EksamenHersienings-Hersienings-EksamenHe rsienings-Hersienings-EksamenHersienings -Hersienings-EksamenHersienings-Hersieni ngs-EksamenHersienings-EksamenEksamenEks amenEksamenEksamenHersienings-EksamenHer sienings-Hersienings-EksamenHersienings- Hersienings-EksamenHersienings-EksamenEk samenHersienings-EksamenHersienings-Hers ienings-EksamenHersienings-Hersienings-E ksamenHersienings-EksamenHersienings-Ver ken_Exam Practice 22011/09/02 3:18 PM Graad 10 LEWENSORI NTERING - KLASTOETS Punte: 40 VRAAG 1 Verskillende opsies word gegee as antwoorde op die volgende meervoudigekeuse- vrae.]

2 Skryf net die letter van die toepaslikste antwoord langs daardie vraag se nommer neer. Selfbeeld" verwys na: A die manier waarop individue hulself sien ten opsigte van hul vermo ns, beperkings en sterk punte B die manier waarop mense wat n rol in jou lewe speel, jou vermo ns, beperkings en sterk punte sien C die individu se positiewe verhoudings D hoe die individu die behoeftes van ander bevredig (2) Jy kan MIV opdoen: A van een seksuele insident B deur orale seks C indien jy reeds MIV het en seksueel aktief is D Al bogenoemde (2) Geslag verwys na: A manlike en vroulike mense B biologiese identiteit, byvoorbeeld geslagsorgane C seksuele ori ntasie (voorkeur) D geeneen van bogenoemde nie (2) Voorbehoedmiddels voorkom: A swangerskap B MIV/vigs C swangerskap en seksueel oordraagbare infeksies D geeneen van bogenoemde nie (2) Lewensorient Toetse 20 1 7/2/2011 4:10:42 PM 2 Die manlike orgaan wat in n vrou se liggaam ingaan gedurende geslagsomgang, is die: A testes B skrotum C penis D sperm (2) Mense met n lae selfbeeld het n gebrek aan.

3 A respek B selfvertroue C emosionele intelligensie D finansi le status (2) Die Handves van Regte is: A n lys waarin die vryhede en regte wat vir alle mense in n land gewaarborg word, saamgevat word B die reg om te doen wat jy wil C die Grondwet D n stel wette wat op die twee geslagte van toepassing is (2) Xenofobie is n intense vrees vir of afkeer van: A vreemdelinge B vreemde kulture C vreemde gebruike D al bogenoemde (2) Om liggaamlik fiks te wees, is dit raadsaam om minstens: A een keer per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem B tien keer per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem C drie keer per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem D ses dae per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem (2) Lewensorient Toetse 20 2 7/2/2011 4:10:42 PM 3 n Langtermyndoelwit kan gedefinieer word as een wat: A binne n kort tyd bereik kan word B strydig is met jou waardes C eers na n lang tyd bereik word D nie altyd realisties is om te bereik nie (2) [20] VRAAG 2 Beantwoord die volgende kortvrae.

4 Noem twee risiko s van onbeskermde seks. (2) Noem drie soorte voorbehoedmiddels. (3) [5] VRAAG 3 Beantwoord die volgende kortvrae: My onderwyseres vra net seuns om banke te skuif, haar motor vir haar oop te maak en boeke te gaan haal. Sy dink nie meisies kan sulke dinge doen nie. Hulle moet die klaskamer vee en vir haar glase water gaan haal. Watter soort gedrag word deur die onderwyseres gestereotipeer? Moet meisies verhoed word om sulke take te verrig? (3) My huistaal is IsiZulu. Ek vind dit moeilik om in die klas met Engels reg te kom. Wanneer ek na IsiZulu oorslaan, straf my onderwyser my omdat ek my taal praat.

5 A) Watter reg van die leerder word misken? (1) b) Hoekom skakel die leerder oor na IsiZulu? (1) [5] VRAAG 4 Beantwoord die volgende kortvrae: Wat word bedoel met diversiteit ? Gebruik n voorbeeld uit Suid- Afrika om jou antwoord te verduidelik. (3) Gee drie voordele van deelname aan n fisieke aktiwiteit. (3) [6] VRAAG 5 Definieer vooroordeel deur van n voorbeeld uit die alledaagse lewe gebruik te maak. (4) [4] [TOTAAL: 40 punte] Lewensorient Toetse 20 3 7/2/2011 4:10:43 PM 4 Graad 10 LEWENSORI NTERING TOETS TWEE Punte: 50 VRAAG 1 Verskillende opsies word gegee as antwoorde op die volgende meervoudigekeuse- vrae.

6 Skryf net die letter van die toepaslikste antwoord langs daardie vraag se nommer neer. n Gemeenskapsorganisasie wat gemeenskapslede in tye van nood kan bystaan, is: A GBO (gemeenskapsgebaseerde organisasie) B WVK (Waarheids- en- versoeningskommissie) C MRK (Menseregtekommissie) D KVBA (Kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie) (2) Die nie- regeringsorganisasies help: A gemeenskappe B godsdienstige organisasies C regeringsorganisasies D al bogenoemde (2) Watter van die volgende is nie n geheuekaart (breinkaart) nie? A Vloeidiagram B Spinnekopdiagram C Boomdiagram D Leesstrategie (2) Die geheuevaardigheid van visualisering verwys na: A die vaardigheid om dit wat jy leer, te verbind aan wat jy reeds weet B maniere waarop assosiasies gemaak word om jou te help om te onthou C die metode om die beginletters van byvoorbeeld die opskrifte in n afdeling in n woord of n paar woorde op te som D die vorming van n geheuebeeld van iets wat jy wil onthou, byvoorbeeld n prent van die bladsy waarop kaarte, tabelle of diagramme verskyn (2) Lewensorient Toetse 20 4 7/2/2011 4:10.

7 43 PM 5 Die leestegniek van soeklees vereis dat jy: A vinnig jou o oor n artikel of teks laat gaan om n oorsig te kry voordat jy dit deeglik lees B die teks deurgaan om spesifieke inligting daarin te vind voordat jy dit deeglik lees C aandagtig lees om n goeie begrip van die inhoud te kry D vir ontspanning lees (2) Ori ntering is: A n fiksheidsprogram B n a robiese program C n sport wat n tydren met navigasie kombineer deur n kaart en kompas te gebruik D n stapaktiwiteit (2) Om liggaamlik fiks te wees, is dit raadsaam om minstens: A een keer per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem B tien keer per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem C drie keer per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem D ses dae per week aan n fisieke aktiwiteit deel te neem (2) Vryheid van spraak beteken: A dat jy op enige manier kan praat wanneer jy lus voel om dit te doen B jy mag net praat wanneer jy gevra word om dit te doen C die vryheid om jou mening te lug op n waardige en hoflike manier D jy kan enigiets s wat jy dink (2) Die geheuevaardigheid van mnemoniek (geheuebr e) verwys na.

8 A die verbinding van iets wat jy leer met kennis waaroor jy reeds beskik B maniere om assosiasies te maak om jou te help onthou C die metode om die beginletters van byvoorbeeld opskrifte in n afdeling as n woord of n paar woorde op te som D die vorming van n geheuebeeld van iets wat jy wil onthou, byboorbeeld n prent van die bladsy waarop kaarte, tabelle of diagramme verskyn (2) Lewensorient Toetse 20 5 7/2/2011 4:10:43 PM 6 Watter van die kwessies hieronder is nie n kontempor re maatskaplike saak nie? A armoede B MIV en Vigs C geweld D ekologiese rampe (2) [20] VRAAG 2 Beantwoord die volgende kortvrae: Wat word bedoel met diversiteit ?

9 Gebruik n voorbeeld uit Suid- Afrika om jou antwoord te verduidelik. (3) Wat word bedoel met tydsbestuur ? (2) [5] VRAAG 3 Beantwoord die volgende kortvrae: Gee twee kernoortuigings in n inheemse geloofstelsel. (2) Gee drie voordele van deelname aan liggaamlike aktiwiteite. (3) [5] VRAAG 4 Gemeenskaps- en vrywillige werk word belangrik geag in Suid- Afrika en ander dele van die w reld. Bespreek die belangrikheid van gemeenskapswerk en gee voorbeelde van die werk waarby jy as n Graad 10- leerder betrokke kan raak. [10] VRAAG 5 Studietegnieke is belangrike vaardighede om te verwerf as leerders hul skoolprestasie wil verbeter.

10 Verduidelik hoe jy die volgende studievaardighede kan verbeter: Lees (3) Konsentrasie (4) Geheue (3) [10] [TOTAAL: 50 punte] Lewensorient Toetse 20


Related search queries