Transcription of NOVEMBER 2016 - pnhs.co.za
1 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. PROVINSIALE EKSAMEN. NOVEMBER 2016. graad 11. REKENINGKUNDE. PUNTE: 300. TYD: 3 uur 17 bladsye REKENINGKUNDE 2. graad 11. GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. PROVINSIALE EKSAMEN. REKENINGKUNDE. PUNTE: 300. TYD: 3 uur INSTRUKSIES. 1. Beantwoord al die vrae in die ANTWOORDBOEK wat voorsien word. 2. Alle berekeninge moet getoon word om deelpunte te verdien. 3. Lees die instruksies versigtig deur en volg dit akkuraat. 4. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 5. Jy mag blou of swart ink gebruik om die vrae te beantwoord.
2 6. Puntetoedeling: VRAAG PUNTE TYD IN MINUTE. 1 50 30. 2 45 27. 3 35 20. 4 40 23. 5 80 50. 6 50 30. TOTAAL 300 180. REKENINGKUNDE 3. graad 11. VRAAG 1 [50 PUNTE; 30 MINUTE]. KONSEPTE. Kies die beskrywing uit die tabel hieronder wat by A tot E pas. [5]. Stop betaling Stoporder Oortrokke bankrekening Bedryfslaste Rente op oortrokke Kontant en kontantekwivalente rekening Rente op lopende rekening A Debietsaldo volgens bankstaat B Instruksies aan die bank om gereelde betalings oor spesifieke periode te maak C Debietsaldo volgens bankrekening D Lopende deel van die lening E Rente op debietsaldo BANKVERSOENING.
3 Die volgende inligting is uittreksel uit die rekeningkundige rekords van Bridal Boutique Stores. Die einde van hulle finansi le jaar is op 31 Augustus 2016. GEVRA. Al die transaksies wat in die kontantjoernale opgeteken moet wees, moet direk in die Bankrekening opgeskryf word. Saldeer die rekening behoorlik op 31 Augustus 2016. Let wel: Die korrekte kontrarekeninge moet gebruik word. [25]. Stel die Bankversoeningstaat op 31 Augustus 2016 op. [10]. Verduidelik kortliks hoekom bankversoeningstaat opgestel moet word. [02]. Op 31 Augustus, voor die bankversoening gedoen is, het die krediteurekontrole- rekening saldo van R57 680 gehad.
4 Bereken die bedrag vir die krediteure- kontrole wat in die finansi le state sal verskyn op 31 Augustus 2016. [04]. Noem TWEE probleme aangaande interne beheer oor kontant in hierdie onderneming. [04]. REKENINGKUNDE 4. graad 11. INLIGTING. 1 Die bankversoeningstaat op 31 Julie 2016 is deur onervare boekhouer opgestel. Kredietsaldo volgens bankstaat R 13 400. Uitstaande deposito [25 Julie 2016] 14 600. Uitstaande deposito [29 Julie 2016] 23 500. Tjeks nog nie aangebied vir betaling nie Nr. 599 [gedateer 15 Januarie 2016] 2 000. Nr. 718 5 400. Nr. 722 [gedateer 20 Oktober 2016] 1 000.
5 Nr. 739 600. Nr. 746 1 800. Debiteer bedrag verkeerdelik gekrediteer 400. ? saldo volgens Bankrekening ? 2 Voorlopige totale van die bankkolom in die kontantjoernale op 31 Augustus 2016: Kontantontvangstejoernaal R29 120. Kontantbetalingsjoernaal R21 480. 3 Vergelyking van die bankversoeningstaat vir Julie 2016 en die Bankstaat vir Augustus 2016 het die volgende aan die lig gebring: Die foute is reggestel. Die uitstaande deposito van R14 600 verskyn op die bankstaat op 5 Augustus 2016. Die deposito van R23 500 verskyn nie in die Augustus 2016 bankstaat nie.
6 Tjeknommer 718 en 746 is aangebied vir betaling. Tjeknommer 599 is uitgereik aan Thokan Ltd, krediteur. 4 Vergelyking van die Bankstaat vir Augustus 2016 en die Kontantjoernale vir Augustus 2016 het die volgende aan die lig gebring: Deposito van R 17 400 op 31 Augustus 2016 het nie op die bankstaat verskyn nie. Die volgende tjeks is nog nie vir betaling aangebied nie. Nr. 754 R3 000. Nr. 757 R5 200. Nr. 761 R6 000. Nr. 763 R1 200 [gedateer 10 September 2016]. 5 Tjeknommer 739 is uitgereik aan Kenny Motors vir herstelwerk aan een van die voertuie. Hulle het die tjek verloor en dit moet gekanselleer word.
7 Dit is vervang met tjeknommer 764 uitgereik op 31 Augustus 2016. Kenny Motors het die tjek op 1 September 2016 kom afhaal. 6 Die tjek van debiteur, B. Jane, is onbetaald, deur die bank terugverwys. Die tjek was vir R1 500 ter betaling van sy rekening van R1 600. REKENINGKUNDE 5. graad 11. 7 Tjek van R7 200, gedateer 5 September 2016, is van Tito Traders, debiteur, ontvang. 8 Die bedrag van R1 800 is deur die bank gedebiteer vir debietorder ten gunste van Wiz Bank ter betaling van die eienaar se persoonlike voertuig. 9 Die boekhouer het die volgende foute gemaak in die Kontantjoernale: Tjeknommer 721 vir skryfbehoeftes was met R500 te veel aangeteken.
8 Deposito van R20 000 wat van die eienaar ontvang is, vir kapitaalbydrae, is verkeerderlik as R2 000 aangeteken. 10 Die volgende items verskyn op die bankstaat en nie in die kontantjoernale nie: Diensgelde R248; kontanthanteringsfooie, R380,00; Rente op Oortrokke- rekening, R520. Die maandelikse debietorder vir die versekering aan Sibuya Versekeraars, R4 000. Die huurder, N Mayet, het die huur direk in die onderneming se bankrekening gedeponeer, R6 800. 11 Bereken die saldo volgens bankstaat van Wiz Bank op 31 Augustus 2016. VRAAG 2 [45 PUNTE; 27 MINUTE].
9 BATEVERKOPE. Die volgende inligting is uit die finansi le rekords van Star Traders geneem. Hulle finansi le jaar eindig op 29 Februarie 2016. GEVRA. Verduidelik wat die doel van bateregister is. Noem TWEE punte. [04]. Bereken die opgehoopte waardeverminderig en drawaarde vir die wegdoening van die drukker. [08]. Bereken waardevermindering op toerusting op 29 Februarie 2016. [07]. Stel die volgende grootboekrekeninge op: Opgehoopte waardevermindering op toerusting [06]. Bateverkope [06]. Voltooi die vastebatenota op 29 Februarie 2016. [14]. REKENINGKUNDE 6.
10 graad 11. INLIGTING. A Onvoltooide Vastebatenota Grond en Voertuie Toerusting geboue Kosprys 2 400 000 900 000. Opgehoopte waardevermindering (960 000) (370 000). Drawaarde 2 400 000 640 000 530 000. Bewegings Toevoegings 100 000. Verkope Waardevermindering Drawaarde Kosprys 1 700 000 950 000. Opgehoopte waardevermindering B Vaste Bates Voertuie Afleweringsvoertuig met kosprys van R500 000 is op 1 Desember 2015. aangekoop. Die onderneming het al die ander voertuie al vir vyf jaar, insluitende die huidige finansi le jaar. Geen voertuie is gedurende die jaar verkoop nie.