Example: biology

NWU- Pukgids 2014

2014 NWU-PukgidsNORTH-WEST UNIVERSITYYUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMANOORDWES-UNIVERSITEITPOT CHEFSTROOMKAMPUSDit begin alles hier TX AUTOT inus Kruger : 082 335 0113 Cobus van Aswegen : 073 130 0288 Harmen van der Linde : 083 863 6543 Gerhard Kirsten : 079 989 2545 CMYCMMYCYCMYKtx auto 1 2013/10/24 2:46 PMBeste NWU-PukstudentEk skryf hierdie boodskap vir jou met groot verwagting! Ek is nie net opgewonde oor die Noordwes-Universiteit, wat vanjaar sy 10de bestaansjaar as saamgesmelte universiteit vier nie, maar ook vir jou wat hierdie groot en wonderlike besluit geneem het om jou toekoms op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit te hartlik welkom aan al die nuwe NWU-Pukke van 2014. Julle staan op die vooraand van n totaal nuwe en opwindende tydperk in julle lewe waartydens julle vorming verder sal geskied en julle toegerus sal word met die nodige kennis om n beroep te kan begin beoefen.

Talk more to your IRELAND/DAVENPORT 74109 favourite chommies With My 5, stay closer to your closest 5 Vodacom friends. Talk for 60 minutes and send SMS’s to anyone, all day plus get 20 MB of data for just R12.

Tags:

  Vodacom

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of NWU- Pukgids 2014

1 2014 NWU-PukgidsNORTH-WEST UNIVERSITYYUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMANOORDWES-UNIVERSITEITPOT CHEFSTROOMKAMPUSDit begin alles hier TX AUTOT inus Kruger : 082 335 0113 Cobus van Aswegen : 073 130 0288 Harmen van der Linde : 083 863 6543 Gerhard Kirsten : 079 989 2545 CMYCMMYCYCMYKtx auto 1 2013/10/24 2:46 PMBeste NWU-PukstudentEk skryf hierdie boodskap vir jou met groot verwagting! Ek is nie net opgewonde oor die Noordwes-Universiteit, wat vanjaar sy 10de bestaansjaar as saamgesmelte universiteit vier nie, maar ook vir jou wat hierdie groot en wonderlike besluit geneem het om jou toekoms op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit te hartlik welkom aan al die nuwe NWU-Pukke van 2014. Julle staan op die vooraand van n totaal nuwe en opwindende tydperk in julle lewe waartydens julle vorming verder sal geskied en julle toegerus sal word met die nodige kennis om n beroep te kan begin beoefen.

2 Voorwaar n opwindende die dae wat voorl sal elke nuwe eerstejaarstudent deeglik kennis maak met alle fasette van studentwees. Die NWU wil elkeen graag hierin ondersteun en julle help om n vaste fondament te bou deur middel van ho gehalte onderrig en n wye verskeidenheid ontwikkelingsgeleenthede wat stewig op ons doenwaardes gebaseer is. Die Noordwes-Universiteit is by uitnemendheid n groot prioriteit op akademie en maak ten volle gebruik van al die studiegeleenthede wat die Universiteit bied. Onthou altyd dat akademiese skoling die hoofdoel vir elke student moet wees. Wees egter ook gebalanseerd en neem deel aan aktiwiteite wat jou persoonlikheid ontwikkel, naamlik sport, kultuur, die koshuislewe, die georganiseerde studentelewe, ens.

3 Dit dra by tot die vorming en die toerusting vir die latere verantwoordelikheid vir jou eie toekoms en wees gemotiveerd om sodoende n sukses te maak van dit wat jy Universiteit se Ontvangs- en Bekendstellingsprogram sal vir julle n belangrike bron van inligting wees. Wees betrokke en neem ten volle deel. Dit sal van julle volwaardige en suksesvolle lede van die NWU-gemeenskap baie geluk met julle besluit om julle akademiese vorming hier op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit te begin, ons beste wense aan elke eerstejaar van 2014: Mag dit die begin van n unieke deel van julle lewe is vir my n wonderlike voorreg en eer om julle welkom te heet by di lekkerste kampus in die land.

4 Prof Herman van SchalkwykNWU-PotchefstroomkampusBoodskap Van Die Rektor: Prof Herman Van SchalkwykTinus Kruger : 082 335 0113 Cobus van Aswegen : 073 130 0288 Harmen van der Linde : 083 863 6543 Gerhard Kirsten : 079 989 2545 CMYCMMYCYCMYKtx auto 1 2013/10/24 2:46 PMDie Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit is bekend vir sy unieke studen-telewe, sy akademiese gerigtheid en unieke taalbeleid. Welkom by die beste Universiteit in die staan vir Ontvangs en Bekendstelling en begin op 11 Januarie 2014 vir alle eerstejaars. Tydens hierdie drie weke doen ons dan presies ons ontvang jou en stel jou bekend aan die NWU-Potchefstroomkampus. Hierdie Ontvangs- en Bekendstellingsprogram is n goed-gestruktureerde program en word deur studente, in samewerking met die Studentedekaan, gere l en program bestaan uit 70% akademie en is noodsaaklik vir jou om jou loopbaan op die NWU-Puk af te Ontvangs- en Bekendstellingsprogram is in drie weke opgedeel.

5 Die eerste week bestaan hoofsaaklik uit akademie en gepaardgaande hulp op die gebied. Die tweede week is weer daargestel om jou bekend te stel aan die unieke studentelewe van die NWU-Puk. Dit sluit onder andere aksies soos: eerstejaarsatletiek, -swem, -dinee, -eerstejaarskonsert en nog vele meer en Bekendstelling is ook die tydperk waarin jy blootgestel word aan jou koshuis se kultuur en ervarings deel saam met jou nuwe vriende. Die derde week is waar die eerste-jaars en seniors saamwerk aan die Joolvlot. Al die geld wat tydens JOOL ingesamel word, word aan SR: SJGD :SJGD staan vir Studente Jool Gemeenskapsdiens en is die grootste organisasie van sy soort in die Suidelike Halfrond. Jy gaan in die tyd ook te doen kry met SR:SJGD in die vorm van bustoere, waarlik iets om na uit te jy tydens die Ontvangs- en Bekendstellingsprogram, of selfs deur die res van jou stu-dentelewe, enige klagtes of gedagtes ervaar kan jy dit aan die Klagte en Gedagte Lyn sms.

6 Die nommer is 31750. Hierdie is n 24 uur-diens. Die Ontvangs- en Bekendstellingsprogram is die eerste stap tot jou gebalanseerde ontvang jou met ope arms die 11de Januarie en Bekendstelling Waarom is die NWU-Puk die beste plek vir jou?Hoekom is die NWU-Puk so uniek. Kyk gerus die kantoor van die Dekaan Studentesake is die eerste aanklopplek vir studente - hetsy met vrae of voorstelle oor studentestrukture, aktiwiteite, JOOL, kultuur, sport en nog vele meer - hierdi kantoor is daar om jou te ondersteun!Die Dekaan Studentesake, in samewerking met die Studenteraad, koshuisbesture en verskeie komitees, wil seker maak dat jou studente-ervaring uniek is - ryk aan die tradisies van die NWU-Puk, ons waardes, visie en missie - sodat jy as totale mens gevorm Dekaan Studentesake help ook graag studente om enige probleem, wat in die pad van hulle akademiese ontwikkeling en prestasie staan, op te Kantoor van die Dekaan Studentesake is in Hoffmanstraat (gebou F1 K135) gele.

7 Studente en ouers kan hulle enige tyd gedurende kantoorure daar aanmeld of die kantoor skakel by 018 299 2831/2. e-pos: en van die Dekaan StudentesakeH/v Rissik (72) & Malherbestraat, Bult, Potchefstroom (Reg oorkant die Noordwes Universiteit kampus, 150 meter vanaf die Esselenstraat hek, binne loopafstand vanaf die Bult sake gebied) DIENSTE BESKIKBAARDOKTERS - ALGEMENE PRAKTISYNSM-Care ApteekSielkundigeDiabetiese KliniekBesigheidsure: Maandag tot Vrydag 08:00 - 18:00, Saterdae: 09:00 - 12:00M-CARE APTEEKTel: (018) 293 0232 (018) 293 0343 Apteker:Tel: (018) 293 0553 FisioterapeutMediese doktersDieetkundigeSpraakterapeutVelsorg kliniek BabakliniekDr. Karlien van ZylDr. Mar BothaJohann BrinkDr. Suzanne MulderSel: 072 414 3944 (praktyk sel) 74109 Talk more to your favourite chommiesWith My 5, stay closer to your closest 5 vodacom friends.

8 Talk for 60 minutes and send SMS s to anyone, all day plus get 20 MB of data for just *111*5# to get My 5 VodacomPower to youThis is a Prepaid consumer service for customers available on Prepaid price plans except Anytime Per Second. Before you buy a My 5 bundle, you must link to one (up to five for maximum benefit) vodacom number. My 5 talk minutes can be used to call these linked vodacom numbers. You can buy as many My 5 bundles in a day, but all voice minutes & SMS balances expire at midnight (23:59:59) on the day of purchase. For full T&Cs visit minutes talk timeUnlimited SMS s to anyone20MB freeOntvangs & BekendstellingProgram 2014 Die Ontvangs-en Bekendstellingsprogram is deur die Universiteit opgestel en staan onder beskerming van die kantoor van die Dekaan: Studentesake.

9 Die doel van die program is om eerstejaars vertroud te maak met die geskiedenis en aktiwiteite van die Universiteit en koshuise sodat hulle maklik in die studentelewe kan inskakel. Tydens hierdie tydperk sal studente ook die geleentheid kry om onder meer psigometriese toetse af te l en vakadviseurs te raadpleeg indien hulle nog enige twyfel oor hul voorgenome studierigting het. Verder word studente aan die kampus en al die geriewe en fasiliteite IN KOSHUISE Bevestig re lings met koshuisbesture en verwys na koshuise se kommunikasie in hierdie verband. As algemene uitgangspunt vind inboek en intrek in koshuise op Vrydag 10 Januarie 2014 tussen 14:00 en 18:00 en Saterdag 11 Januarie 2014 tussen 06:00 en 12:00 11 JANUARIE 07:45-08:45 OPENINGO ntmoeting van studente en hul ouers in die Amfiteater, Hennie Bingle-studentesentrum (F14).

10 Let Wel: Verrigtinge in die Amfiteater word deur middel van oudiovisuele toerusting na die Sanlam-ouditorium (F14), en die Sportsentrum (F14) gebeeldsend en ouers is dus welkom om ook hier sitplekke in te neem. Verwelkoming Pieter Moller Opening Skriflesing en gebed: Prof Rikus Fick Boodskap van die Visekanselier: Dr Theuns Eloff Boodskap van die Kampusrektor: Prof Herman van Schalkwyk Boodskap van die SR-voorsitter: Mnr. Janco Jordaan09:00-10:30 DEKANE SPREEK OUERS EN STUDENTE TOE EN DAARNA VIND VERDELING IN DIE VERSKILLENDE FAKULTEITE PLAAS VOLGENS SKOLE EN VAKGROEPE FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTED ekaan: Prof Jan Swanepoel Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-gebou (E5) Lesinglokale K03 en K04.


Related search queries